Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lofdal

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Susarah Maryna Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 91

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Lofdal
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Lauren D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren D

Excellent.

Excellent. Calm and relaxed environment.

Adelle P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adelle P

Lekker gerus.

Lekker gebly. Baie oorweldigend met al die meubels in die huis. Net te veel en oorlaai met meubels wat nie pas nie. Baie oudtyds (1960's). Te veel goed in die huis. Laat sitkamer donker lyk.

Jamie M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie M

Great well positioned.

We've been to Marloth a few times always a great breakaway.

Arona B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arona B

Rus en vrede

Ons was daar met vriende. Lekker nostalgies geraak met die boeke. Lekker stil en rustig. Genoeg diere om die huis gesien sonder om te moes ry.

Corlien V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlien V

Baie great, nice plekkie. Sal enige tyd weer gaan.

Baie lekker plekkie. Ek sal dit aanbeveel vir enige persoon. Dit is ’n great plekkie en mens voel tuis.

Zeldi V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeldi V

Ons het dit baie geniet.

Die plekkie is baie netjies, baie lekker gebly. Swembad is net reg vir klein kinders.

Jan S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Dit was n goeie ervaring in 'n gemaklike huis met alles wat nodig is!

Esther se huis is regtig goed ingerig en gerieflik ! Die groen blomryke tuintjie was so mooi en verfrissend in n droe bosveld ! Dankie Esther vir al die boeke, kon net ongelukkig n paar lees !

Debi M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debi M

A most enjoyable stay. Will definitively return.

Lofdal had everything we needed. The load shedding did not affect us at all. They supply gas stove and lamps. The house is clean and spacious. Air con and splash pool was a joy! Thanks, Esther for a lovely stay.

Anny B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anny B

Nie vir ouer mense nie.

Lofdal is 'n oulike plek met alle nodige kombuisgereedskap. Die yskaste is 'n aanwins. Die een kamer se stort het 3 trappe om te klim en dit het gevaarlike skerp punte. Gegly en seergekry. Dieselfde kamer se lugversorging het nie voldoende gewerk nie. Die slaapkamers se ligskakelaars sit in die middel van die vertrek en dus moeilik vir ouer mense na donker. Lekker gebly met al die diere. Dankie.

Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Wilddogstraat 824, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACBCRf3YHo1u7FlZtNKHBwEXnqjq7Wj5qRExANkg1DyYXAKJ2vu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 824 Wilddog Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.379699 31.76481

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang