Lofdal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Wilddogstraat 824, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Lofdal is in Marlothpark en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van die Krugerwildtuin en gaste kan gereelde besoeke van sebras, impalas, kameelperde, koedoes en nagapies verwag.
Lofdal beskik oor 2 ruim slaapkamers, elk met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die kamers het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het lugversorging en 'n plafonwaaier. Alle beddegoed is van 'n hoë gehalte en handdoeke word ook voorsien. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas, vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die nodige skoonmaakmiddels vir selfsorg is beskikbaar.
Die leefarea het groot vensters, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv Compact-kanale. Gaste kan hulle eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -afstandbeheer saambring.
Die eenheid het 'n plonspoel, braaigeriewe en 'n boma.
Die huis is naby die Lionspruitgrens waar gaste gereeld leeus kan hoor brul.
Doendinge in die omgewing sluit bekostigbare wildritte in die dag en nag, die Krugerwildtuin, reistogte na Mosambiek, Swaziland, die Panoramaroete, Hazyview, God's Window, Bourke's Luck-kolkgate, die Mac-Mac-waterval, en wildeperde by Kaapschehoop in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Susarah Maryna Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 95
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Wilddogstraat 824, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Lofdal het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Wilddogstraat 824, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang