Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loft on Hope

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hope-straat 97, The Warehouse Studios Eenheid 14, Middestad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R923 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Loft on Hope is 'n gemoderniseerde woonstel wat unieke stadslewe in die hartjie van Kaapstad se middestad bied. Dit is 'n goeie opsie vir óf 'n paartjie óf toeriste wat die Moederstad wil verken aangesien hierdie solder sentraal geleë is.

Hierdie solderkamer kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n ruim slaapkamer op die boonste verdieping met 'n en suite-badkamer. Dié slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Dit beskik ook oor 'n spieëltafel. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beslaan die onderste vlak en het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek. Daar is ook 'n gastetoilet op hierdie vlak. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die ligging van hierdie gebou is stapafstand van baie geriewe wat Kaapstad kan bied soos gewilde restaurante, winkelsentrums en meer. Dit is ook net 'n entjie se ry vanaf die bekende V&A Waterfront.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hope-straat 97, The Warehouse Studios Eenheid 14, Middestad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R923
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R923
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hope-straat 97, The Warehouse Studios Eenheid 14, Middestad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cf9f8ba102199fc0a3ec9370df0d04fec8e1e9db76060fcbd3e86cbe88531980cfa6e4579e5b41c3df1ce5e628bafa70d46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R923 per nag (plek vir 2) 97 Hope Street The Warehouse Studios unit 14 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.931164921782 18.418818205557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang