Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loft Studio

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Clifford Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Loft Studio
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jos B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos B

Die loft laat jou onmiddellik tuis voel. Dis so rustig jy wil net daar uitspan.

Baie netjiese, groot en gemaklike loft met alles wat jy nodig het en meer.

Chris L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L

Dit was uitstekend.

Ons het baie lekker gebly. Die plek lyk presies soos die foto's. Clifford en Maryke is goeie gashere en alles is daar wat jy moontlik kan nodig hê.

Hennie A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie A

Lekker gebly sal aanbeveel.

Uitstekende verblyf, gasheer hulpvaardig en baie sentraal.

Dolf V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dolf V

Goed behalwe vir trappe, TV en lugversorger.

Ja, aangenaam behalwe geen TV of lugversorger en trappe klim.

Loft Studio se terugvoer

Dankie vir jou moeite met die kommentaar, Dolf. Ons profiel is duidelik oor al hierdie elemente, dus sou julle daaroor ingelig gewees het voor julle aankoms. Ons bied 'n kompeterende ervaring in 'n spesifieke prysklas en glo dit is juis hoekom julle ons in die eerste plek oorweeg het. Sien uit na 'n volgende besoek! Veilige reis.

Loft Studio
Debbé M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbé M

A beautiful home away from home.

We loved the comfy, beautifully decorated room. We were warmly welcomed and made to feel at home immediately. Thank you so much.

Schanti V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schanti V

Fantasties.

Verblyf was fantasties. Sal enige tyd weer terugkom. Gasheer en sy vrou omgee mense. Die ekstra myl gegaan.

Eric N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric N

Very comfortable.

Excellent, very friendly and helpful.

Vanaf
Vanaf R810
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R810
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-straat 29, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0df8ae6a5175d2c6e305002d5b12055efb64e93037ffec50fe78f7aec4e72bf63f36cfe3fd1630f8bbdfd6550825eec253fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 29 Diaz Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1075061 18.8290517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang