Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loft Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-straat 29, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R810 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Loft Studio is 'n knus ateljeewoonstel met 'n privaat ingang bo-op die eienaar se motorhuis in 'n stil area in die Strand. Dit bied gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na oornagverblyf.

Dié ateljeewoonstel is oopplan en het 'n kombuisie en 'n slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne en gansveer-kussings en 'n -duvet. Die en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dit bied slaapplek aan 2 gaste.

Die kombuisie is met 2 waaiers, 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n groot lessenaar en 'n TV-skerm wat aan 'n DVD-speler gekoppel is.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel vir standaard sedans beskikbaar. Die verblyf is naby die strand, 'n groot winkelsentrum en 'n rits geriefswinkels.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jos B
Saam met lewensmaat
5.0
Die loft laat jou onmiddellik tuis voel. Dis so rustig jy wil net daar uitspan. Baie netjiese, groot en gemaklike loft met alles wat jy nodig het en m...
Sien meer
Mrt 2024
Chris L
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was uitstekend. Ons het baie lekker gebly. Die plek lyk presies soos die foto's. Clifford en Maryke is goeie gashere en alles is daar wat jy moont...
Sien meer
Mrt 2024
Hennie A
5.0
Lekker gebly sal aanbeveel. Uitstekende verblyf, gasheer hulpvaardig en baie sentraal.
Des 2023
Debbé M
Saam met lewensmaat
5.0
A beautiful home away from home. We loved the comfy, beautifully decorated room. We were warmly welcomed and made to feel at home immed...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Schanti V
Saam met lewensmaat
4.8
Fantasties. Verblyf was fantasties. Sal enige tyd weer terugkom. Gasheer en sy vrou omgee mense. Die ekstra myl gegaan.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Clifford Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Diaz-straat 29, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Loft Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 810
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 810
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-straat 29, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0df8ae6a5175d2c6e305002d5b12055efb64e93037ffec50fe78f7aec4e72bf63f36cfe3fd1630f8bbdfd6550825eec253fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 29 Diaz Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1075061 18.8290517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang