Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loft Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: East Lake Island-weg 40, Marina Da Gama, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Loft Views is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Marina Da Gama, Kaapstad. Dit bied slaapplek aan 4 volwassenes. Die woonstel het ook 'n lieflike berguitsig en 'n uitsig oor die water.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koniningingrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n bad en daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is met 'n gasstoof, lugbraaier, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die woonstel het elektrisiteit en WiFi wat met 'n batteryrugsteunstelsel werk sodat gaste nooit sonder internet sal wees nie. Daar is ook 'n omsetter vir die TV en sodat gaste elektroniese toestelle kan herlaai. Gaste het toegang tot die volledige boonste verdieping, veilige parkeerplek asook waterkant-toegang. Die groot balkon het 'n ketelbraai, 'n tafel met 2 stoele en 'n uitsig oor die waterkanaal.

Die woonstel is goed ontwerp en heerlik ontspannend aangesien dit teen die waterkanaal is. Dit bied 'n pragtige uitsig en daar is ook 'n trapbootjie sodat gaste die kanale kan verken. Die omliggende area is perfek vir luilekker wandelinge en onder by die water is daar 'n KolKol-houtvuurwarmbad met 'n groot houtdek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • East Lake Island-weg 40, Marina Da Gama, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Loft Views het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: East Lake Island-weg 40, Marina Da Gama, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f11d07417a8f19963683b051134f994bec145d87dbe139ee3cdbaf455abcae7e6ca0a92ecf35c2c6fd86cc1b0c20a79a7fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 1 5 1 4 40 East Lake Island Way Marina Da Gama 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.091897 18.4776905

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang