Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lofty Place

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Doveton Place 6, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R600 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Lofty Place is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die skilderagtige dorpie Howick. Hierdie lieflike kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en is die ideale vakansiebestemming vir 'n paartjie of 'n klein gesin.

Die kothuis het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die trappe is bietjie meer steil as gewone trappe, so let asb. daarop indien dit 'n probleem kan veroorsaak.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof en oondjie, yskassie, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n enkelslaapbank vir 'n addisionele gas.

Buite kan gaste die tuin en braai-area geniet. Hierdie kothuis is ook naby plaaslike besienswaardighede in Howick, insluitend restaurante, winkels en die bekende Howick-waterval.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Luzelle M
5.0
Gemaklik, skoon, netjies. Ons het baie lekker gebly. Eienaars was baie vriendelik, behulpsaam en gasvry en het dadelik gehelp met ons ekstra behoeftes...
Sien meer
Aug 2024
Nicolene D
Gesin met tieners
5.0
We had the perfect overnight stay. Comfortable with a lovely hot shower. Everything we needed was on hand. Great value for money. We wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Charles P
Saam met lewensmaat
5.0
Great host, excellent value for money. The place was spotless and the host is an absolute honey. My wife and I had a lovely stopover.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Michelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld met 'n wonderlike gasheer en gasvrou. Het baie lekker gekuier en die gasheer het heeltyd vir seker gemaak alles is reg.
Apr 2024
Kenneth S
Saam met vriende
5.0
Absolutely stunning. Wow, I must admit I loved being there and got lots of rest. I also had fun relaxing and I arrived safely. Thank yo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Doveton Place 6, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Lofty Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Doveton Place 6, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA744820d64740b227cb13c9df0c7b1c3b6063944976a34d93ef723ebd824506c10001ae7469be5a295051ac82e21833179d23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 3 mense 15 5 1 5 6 Doveton Place Howick 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -29.479907106229 30.216759191027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang