Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Log Cabin 2 @ Arends Rus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N11, Arends Rus, Loskop-vallei, 1080, Mpumalanga
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Arends Rus is 'n privaat en afgesonderde gesinsvriendelike lodge wat bestaan uit selfsorg-houthuisies wat op 'n bergpiek met 'n uitsig oor die Loskopdam geleë is. Die lodge spog met asemrowende en rustige uitsigte oor die area, wat dit 'n ideale wegbreek van die stadslewe maak. Dit is die ideale plek vir 'n gesinsvakansie wat 'n verskeidenheid aktiwiteite en geriewe bied om almal te vermaak.

Log Cabin 2 @ Arends Rus het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel die badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die eenheid lei na 'n klein stoep met buitesitplek wat die perfekte plek is om 'n heerlike oggendkoffie te geniet. Die cabin spog ook met 'n privaat braai-area en 'n buitestort onder die sterre.

Verder bied hierdie verblyf 'n vriendelike plaasatmosfeer sonder kommersiële oorbesetting. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad, sondek en grasperk wat gaste kan gebruik. Vir die adrenalienverslaafdes is daar vierwielmotorfietsritte, verfbal-oorlogspeletjies en Zipline-aktiwiteite beskikbaar, alles naby Arends Rus.

Gaste kan verskeie aktiwiteite in die area geniet, soos voetslaan, visvang, safari's, bootvaarte en voëlkyk. Gaste kan ook 'n potjie gholf speel by die 9 putjie-gholfbaan wat 5 minute se ry van die lodge af is. Arends Rus is ongeveer 46 km vanaf Middelburg se middedorp en 192 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Nic Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 188

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • N11, Arends Rus, Loskop-vallei, 1080, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Loskopvallei Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N11, Arends Rus, Loskop-vallei, 1080, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bbaa432a76e02e9a318f31a8800517e23d997a08c5e73ad6c4713c8295beacc4d336cdf31c96e4c9beabf1975d5d122de68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) N11 Arends Rus 1080 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.4257727 29.4032887

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang