Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Log Cabin

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Hein Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 56

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

2.8 uit 5van 1 resensie vir Log Cabin
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Marius S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marius S

Tevrede onder omstandighede.

Mense, die Cabin is oud en alles is maar gedaan. Die vensters maak nie almal oop nie, die meubels is oud, die bed slaap heerlik en die bad is bv. los. So ek en 'n vriend was daar met 'n bike event daar naby wat gewerk het. My vrou sou nie tevrede gewees het met die Log Cabin nie, net te veel klein goedjies verkeerd. Daar is ook geen skoonmaakdiens nie. Glo ek sal hieraan aandag gee, maar nie goeie waarde vir geld nie.

Vanaf R1 840
R1 840 R1 227
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 840
R1 840 R1 227
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Troutways Plaas, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0de19673ff9049f61effb3282422beb5bb544529b31d046d6fe0d6ce483ab846d700c9b0810cf3be32a8cdcfcd9d512a0e2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 840 nouVanaf R1 227 per nag, vir 4 mense 1 5 1 3 Troutways Farm Waterval Boven 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.665918269231 30.342032707151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang