Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Log Cabin Moonlight Meadows

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2024 tot 12 Jan 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tonteldoosweg, Paardeplaats 125 Plaas Erfdeel 6, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R4 600 R4 140 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Log Cabin Moonlight Meadows is 'n oulike houthuisie in Dullstroom. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in die middel van die natuur. Die huisie is perfek vir 'n gesin of groep vriende op soek na 'n rustige en vreedsame wegbreek ver van die gedruis van die stad.

Die ruim houthuisie beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Dit bied slaapplek aan 8 gaste. Twee van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die ander twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n batteryrugsteunstelsel tydens beurtkrag.

Die leefarea het 'n TV met DStv, 'n binne- en buitebraai, 'n etenstafel, 'n kaggel, 'n teleskoop, gemaklike rusbanke en 'n leefarea. Daar is 4 goed gevulde damme vir kunsvlieghengel op 'n vang-en-vrylaat-basis. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Adele H
Saam met vriende
5.0
Salige kuier saam met vriende! Ons het so lekker gekuier. Die huis is luuks ingerig, en die vlieghengel was 'n groot bederf vir die kinders. Tussen Ro...
Sien meer
Aug 2024
Omphile M
Saam met lewensmaat
5.0
Best, but needs a bathroom in the living area. The best. Clean and neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Chantal L
Gesin met tieners
5.0
Kwaliteit familie tyd met 'n tikkie lux! Ons het die log cabin baie geniet. Die "first impression" was fantasties en Simon, wat ons ontvang het, was b...
Sien meer
Mei 2024
Philip W
5.0
The best, will be back. Very, very lekker, will see ous again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Elaine O
Saam met vriende
5.0
Hidden gem in Dullstroom. Tucked away just outside Dullstroom, this log cabin marries modern amenities with its rustic charm seamlessly...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Robbie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Tonteldoosweg, Paardeplaats 125 Plaas Erfdeel 6, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Log Cabin Moonlight Meadows het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 600
R4 600 R4 140
per nag, vir 8 mense
Vanaf R4 600
R4 600 R4 140
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tonteldoosweg, Paardeplaats 125 Plaas Erfdeel 6, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3bca9d0a82d3b7063db8636e9ba8b8c32ce4e073e64a5f71e35368e684af0f5ac0b40dc090fdb33aba0c6583d5d3125ac71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 600 nouVanaf R4 140 per nag, vir 8 mense 7 5 1 5 Tonteldoos Road Paardeplaats 125 Farm Portion 6 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.415751496782 30.055395040454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang