Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Log Cabin & Settlers Village

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.0
Madelein V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Skoon en netjies met als wat nodig is in huisie. Uitstekende verblyf. Baie netjies en skoon. Het alles wat nodig is vir langer verblyf. Was baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Likho S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Good. Great location. Located centrally.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henning B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Good value for what it is. This was our second visit to Log Cabin & Settlers Village. It's very basic accommodation, perfect for a weekend getaway. Would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Hilda M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2023

Great! The cabin was clean and the service was great. The only inconvenience was WiFi connectivity in the cabin; we could only connect by the pool. Overall, the service was great. My family and I enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2023

You are much left to your own devices, the gates don't lock, nice setting. The reception could learn more from the surrounding area and provide info on where to dine or not in Graskop. The reception was not very useful with the surrounding information. Backup power can be sold as a separate item. Have a spare inverter and battery for guests as the prices for the cabins are high enough.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Davina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2023

Netjies, goeie plekkie vir oornag, maar nie vir langverblyf nie. Netjiese plekkie, maar baie koud. Alles het gewerk, maar kan doen met opgradering. WiFi was net by die swembad beskikbaar wat heeltemal nutteloos vir ons was.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Claude C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Des 2023

Lekker. Verblyf was goed, maar toehangshekke kan geëlektrifiseer word.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Jaco D
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jul 2023

Baie swak ontvangs geriewwe, vuil waar jy moet braai en hekke sluit nie. Ontvangs was glad nie vriendelik nie, moes heeltyd vra vir alles, daar was ook nie alles wat benodig is vir kosmaak nie en braai-area was baie vuil.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.0
Mrt 2023

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ruth H
1 nag
5.0
Apr 2022

Centrally located. Friendly staff. Clean. Relaxing area at the pool. Cabins well spaced out on the grounds. Quiet and comfy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Brendan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Louis Trichard- en Kerkstraat, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsl6pBP98ykK2ItBsbhcnqiXXcvntHaSX9VZSFsxoUumtalvetn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 Corner of Louis Trichard and Kerk Streets Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-20:00 09:00 -24.931946876696 30.842451720237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang