Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Log Home

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Roxane J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Convenient and easy check-in, readily accessible agent to facilitate everything. It was idyllic as usual. We've already enjoyed a few holidays at the Log Home and will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ons sal definitief weer die Log Home bespreek. Baie mooi en gerieflik. Fantasties! Baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanene P
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Pet friendly, spacious house. Great location with sea view. Easy walk to shops or beach. Spotless and fully equipped. Inverter for loadshedding. We really enjoyed our stay there. The deck is wonderful and plenty garden space for our dog to run around. There is stairs, but my 82 year old parents managed them fine. Only negative is very soft pillows.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Baie lekker gebly. Goed toegerus en in goeie toestand. Diens is uitstekend! Die huis is kleiner as wat ons gedink het - veral die leef-area. Lekker groot TV en DSTV-kanale is lekker. Die stoep is baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monique J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Heerlike wegbreek-naweek. Ons het heerlik gekuier vir ons huweliksherdenking wegbreek-naweek. Die huis was skoon en netjies en die beddens slaap heerlik. Die dakwaaiers is baie lekker in elke kamer. Dit is stapafstand van die hoofstrand en mens hoor die branders breek as jy op die stoep sit en vir die water kyk. Ons sal weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Die huis bied alle geriewe wat sorg vir heerlik ontspan. Ons was al vele kere terug na Log Home. Die huis voel soos ons eie. Ons sal aanhou terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Home away from home. Die huis is pragtig en perfek vir 'n ontspanne wegbreek. Pragtige skoon huis met alle creature comforts. Perfekte uitsig en heerlike, groot erf. Voorsiening vir loadshedding was wonderlik om te kan werk. Ons sal beslis terug wees. Die beste verblyf nog in Yzerfontein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelle O
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Absoluut Fantasties! Ons het 'n heerlike vakansie in Log Home gehad. Die huis is ten volle toegerus om 'n vakansie gemaklik te maak: wasmasjien, skottelgoedwasser, tuimeldroer, waaiers in elke kamer, buite stort om die seesand af te was; dartboard ens ens. Die eienaar Mandrid gaan uit sy pad uit as mens enige vrae het. Hy het selfs 'n battery station gekoop sodat die TV en WiFi kan werk tydens loadshedding. Dankie Mandrid! Die huis is lieflik sentraal geleë, stap afstand van die see, Spar en Rosemend Bakery (beste croissants ooit). Ons sal vir seker weer terug wees!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2023

Heerlik! Pragtige knus hout cabin tipe huis op stilts. Baie ruim buite vir die honde en kinders en heeltemal omhein. Al wat kort is 'n swembad. Verder is dit baie gerieflik en knus. Loopafstand van die see. Só, as jy 'n vinnige hupstappie kan doen, is jy binne 10 minute op die sand! Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dalene P
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Des 2023

Log Home is kompak en het alles in wat jy nodig het. Alles was netjies en skoon. Ons het heerlik gebly, die naweek was net te kort.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mandrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 26, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmMDY4ZjY3LTUwZmYtNDdiOC1iZWVlLWE2YzdiNTY2MDQ5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 47 5 1 5 26 Buitekant Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.343321321843 18.162913620472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang