Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Log Home

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mandrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 46 resensies vir Log Home
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Trudie F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie F

Ons sal definitief weer die Log Home bespreek. Baie mooi en gerieflik.

Fantasties! Baie mooi.

Chanene P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanene P

Pet friendly, spacious house.

Great location with sea view. Easy walk to shops or beach. Spotless and fully equipped. Inverter for loadshedding. We really enjoyed our stay there. The deck is wonderful and plenty garden space for our dog to run around. There is stairs, but my 82 year old parents managed them fine. Only negative is very soft pillows.

Monique J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique J

Heerlike wegbreek-naweek.

Ons het heerlik gekuier vir ons huweliksherdenking wegbreek-naweek. Die huis was skoon en netjies en die beddens slaap heerlik. Die dakwaaiers is baie lekker in elke kamer. Dit is stapafstand van die hoofstrand en mens hoor die branders breek as jy op die stoep sit en vir die water kyk. Ons sal weer gaan kuier!

Cobus K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus K

Baie lekker gebly. Goed toegerus en in goeie toestand. Diens is uitstekend!

Die huis is kleiner as wat ons gedink het - veral die leef-area. Lekker groot TV en DSTV-kanale is lekker. Die stoep is baie lekker.

Melinda D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda D

Die huis bied alle geriewe wat sorg vir heerlik ontspan.

Ons was al vele kere terug na Log Home. Die huis voel soos ons eie. Ons sal aanhou terugkeer.

Melinda D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda D

Home away from home. Die huis is pragtig en perfek vir 'n ontspanne wegbreek.

Pragtige skoon huis met alle creature comforts. Perfekte uitsig en heerlike, groot erf. Voorsiening vir loadshedding was wonderlik om te kan werk. Ons sal beslis terug wees. Die beste verblyf nog in Yzerfontein.

Cornelle O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelle O

Absoluut Fantasties!

Ons het 'n heerlike vakansie in Log Home gehad. Die huis is ten volle toegerus om 'n vakansie gemaklik te maak: wasmasjien, skottelgoedwasser, tuimeldroer, waaiers in elke kamer, buite stort om die seesand af te was; dartboard ens ens. Die eienaar Mandrid gaan uit sy pad uit as mens enige vrae het. Hy het selfs 'n battery station gekoop sodat die TV en WiFi kan werk tydens loadshedding. Dankie Mandrid! Die huis is lieflik sentraal geleë, stap afstand van die see, Spar en Rosemend Bakery (beste croissants ooit). Ons sal vir seker weer terug wees!

Janine D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine D

Heerlik!

Pragtige knus hout cabin tipe huis op stilts. Baie ruim buite vir die honde en kinders en heeltemal omhein. Al wat kort is 'n swembad. Verder is dit baie gerieflik en knus. Loopafstand van die see. Só, as jy 'n vinnige hupstappie kan doen, is jy binne 10 minute op die sand! Ons het baie lekker gebly.

Dalene P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dalene P

Log Home is kompak en het alles in wat jy nodig het. Alles was netjies en skoon.

Ons het heerlik gebly, die naweek was net te kort.

Cornelle O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelle O

Een van ons lekkerste wegbreeknaweke.

The Log Home is als wat mens wil hê in 'n wegbreekhuis. Stapafstand van die see, winkels en restaurante. Die huis is ten volle toegerus met onder andere 'n koffiemasjien, skottelgoedwasser, WiFi en 'n lieflike groot TV. Die kaggel het handig te pas gekom tydens 'n koue, nat Weskusnaweek. Die huis is ruim en het 'n lekker erf. Ons kan nie wag vir ons volgende kuier daar nie!

Candice G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice G

We had a wonderful time!

Lovely house, very close to the beach. Had everything we needed for a comfortable stay and Petro was very helpful. Loved the bird life! We will be back.

Sandy K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy K

Lovely weekend away, very cosy accomodation.

Lovely home with beautiful views. Very cosy with balcony for sunset braai's.

Shelly D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shelly D

A comfortable, well appointed house with a lovely view from the deck. Very relaxing.

Although a bit pricey for only three of us, it was well worth it. Spacious and central, with a safe, fully walled garden to accommodate our doggie. We had a lovely stay and would come again. I suggest a step-ladder for those not tall enough to reach the back of the top kitchen cupboards. Nice braai, and the gas bottle was a lifesaver during load shedding.

Linda L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L

Heerlike kuier.

Log Home het alles wat jy nodig het vir 'n wonderlike vakansie.

Rafal P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rafal P

Pleasant and enjoyable experience.

The Log Home is all it is advertised. Beautiful little holiday home, cosy, clean, functional and well situated. Will definitely book again.

Nicola V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V

Lekkerste lekker!

Ongelooflike tyd gehad in die log house. Mooi, skoon, goed toegerus, Petro ontvangs is so nice. Lekker stoep, lekker tuin. Kan nie vir 'n oomblik fout vind met enige iets nie. Ons is binnekort weer terug. Dankie log house vir 'n baie lekker "tuis bly".

Lizelle S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S

Ons het baie lekker gebly!

Alles wat met kan nodig hê was beskikbaar. Mens voel net so tuis daar soos in jou eie huis. Tannie wat ons ontvang het is baie vriendelik en loop die ekstra myl.

Johrene D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johrene D

Tweede kuier by Log Home.

Heerlik soos altyd. Ons honde was ook welkom – baie dankie! Elna is baie gaaf en laat mens dadelik tuis voel.

Ronel S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Als was uit die boonste rakke. Het dit terdee geniet.

Jy hoef letterlik net jou kos en klere saam te neem. My dogter is n chef en sy was aanfenaam verras om te sien dat selfs n elektriese klitser beskikbaar was. Sal definitief weer gaan.

Log Home se terugvoer

Ek is bly om te hoor julle het dit geniet.

Log Home
Lise G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lise G

Heerlik!

Die see uitsig baie mooi. Heerlik op die dek gesit en kuier! Sal dit enige tyd aanbeveel.

Liesl B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl B

Baie nice plekkie.

Ons het ons kuiertjie hier baie geniet. Baie gesellige huisie met uitstekende hosts.

Vania M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vania M

Rustige atmosfeer, naby als en die huis het als wat jy nodig het.

Mooiste plek, gevoel of ons in 'n hotel was, regtig die moeite werd gewees. Wens ons kon langer gebly het.

Log Home se terugvoer

Hi Vania,

Baie dankie vir die mooi resensie, ek is bly julle het die plek geniet.

Groete,
Mandrid

Log Home
Corlia D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corlia D

Gerieflike vakansieverblyf.

Ons het my ouers saamgeneem en veral my pa was baie beïndruk met die huis se boustyl en uitleg. Gerieflik en goed toegerus, veral die kombuis. Het die see-uitsig vanaf die deck geniet en ook sterre gekyk in die aand.

Shariefa L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
5/5
Shariefa L

Waarde vir geld.

Ontvangs was baie warm en vriendelik. Huis was baie netjies. Groot pluspunt was dat daar alle daaglikse benodigdhede in die huis was. Naby die see. Die uitsig van die huis was ongelooflik. Stapafstand van die winkel en sekere restaurante. Sal dit enige tyd vir iemand aanbeveel.

Log Home se terugvoer

Hallo Shariefa, baie dankie vir die gradering.
Ek sien u het die sekuriteit geen gradering gegee nie. Dit miskien oorgeslaan, want die huis het 'n alarm sisteem, elektriese houthek en is ten volle omring deur 'n muur.
Ek is bly om te hoor julle het julle verbly so geniet. Ons verwelkom julle weer graag.

Log Home
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Charlene P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene P

Home away from home - fantastiese vakansie.

Ons het vir die langnaweek by Log Home gebly. Dit was fantasties en 'n groot bederf! Wou nie huis toe gaan nie. Die huis is skoon en netjies. Als wat jy nodig het en nog meer. Volledige kombuis. Die slaapkamers/beddens ook 'n groot bederf en volledige DStv. Braai op die dek met asemrowende uitsigte oor die see. Wat meer kan 'n mens voor vra? Sal Log Home enige tyd aanbeveel. Eienaar ook baie tegemoetkomend met spesiale versoek. Elna was altyd beskikbaar vir enige vrae en dadelik geantwoord. Home away from home.

Charlene H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene H

Awesome.

We would definitely rent it again and recommend. It is really worth the stay and money.

Maureen W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen W

Ontspannend.

Ons het gegaan om tot stilstand te kom vir 'n paar dae en dit reggekry. Die dorpie is vreeslik rustig, die strand strek so ver as wat 'n baie fiks mens kan loop en die huis verleen ditself tot min of geen onderhoud. Verder is die huis en kombuis baie goed toegerus en beskik oor meeste artikels wat mens benodig. Die diens van die agent is uitstekend en daar is geen wagtyd of probleem om die persoon te kontak of haar aandag te verkry nie. Ons sal beslis weer van die Log Home gebruik maak.

Regal C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regal C

Heerlike seevakansie.

Sal graag 'n groot sonsambreel wil hê op die dek om die agtermiddag son te geniet in die skadu.

Log Home se terugvoer

Dankie vir die voorstel - ons sal dit definitief oorweeg!

Log Home
Katrina D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrina D

Was asemrowend.

Was baie lekker, netjies, rustig en die agent vriendelik.

Benita J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita J

Alles wat jy nodig het is daar, heerlik gebly.

Alles was netjies en jy hoef basies net jou kos en klere te neem.

Neal D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neal D

Fantastic house in a fantastic location.

Got a bit hot during the hot days but was stunning otherwise.

Belinda D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda D

Die Kaggel is beslis 'n groot treffer vir daardie Weskus winterreen dae.

Baie dankie vir 'n netjiese, goed toegeruste huis. Die kaggel is beslis 'n groot treffer vir daardie winterreën-dae. Log Home sal my beslis weer sien.

Alana E - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alana E

Bed heerlik, linne luuks, kombuis volledig, mense hartlik, winkel binne stapafstand, strand gerieflik naby, vars lug verfrissend, uitsig onbeskryflik, kuier onvergeetlik!

Ek sal hierdie plek met groot gerustheid vir enige familie, paartjie, pelle of gesin aanbeveel. Alles wat oop en toe kan maak om die verblyf weg van jou huis gerieflik te maak, is daar. Die Spar het alles wat mens nodig het binne stapafstand en die strand net om die hoek - selfs vir onfikse Transvaler soos ek was die stappie daarheen gemaklik en heerlik in die vars lug.

Braam H - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam H

Heerlike atmosfeer, baie skoon met goeie kwaliteit lakens, handdoeke.

Die Log Home was 'n uitstekende ervaring, reëlings was maklik en akkuraat. Die huis was super netjies en skoon, die lakens en handdoeke was luuks. Goeie beddens. Dis soos jou eie huis, dalk net bietjie skoner en beter! Alarmstelsel werk. Heerlike tuin, en na aan die see.

Johan V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Heerlik.

Perfek. As iemand fout vind met Log Home, lê die fout by hom/haar.

Spyros P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Spyros P

Great time spent here.

We had a great time, will definately be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker tydjie gewees.

Ons het lekker gebly, ons sal definitief weer hier bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Demetre L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Demetre L

Wonderlike plek met alles wat jy nodig het.

Dit is werklik die eerste keer dat ons 'n plek vind met soveel dinge wat mens gewoonlik nodig het, veral in die kombuis. Die boeke en DVD's was ook goeie vermaak op die koue dag. Sal definitief weer terugkom.

Annie D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annie D

Heerlik gebly. Die plek lyk nes op die foto's, was baie rustig en gerieflik.

Ons het heerlik gebly. Die plek lyk nes op die foto's en dit was baie rustig en gerieflik. Wens ek en my suster kon baie langer bly. Het die ure en ure se stap al langs die strand baie geniet.

Wendy N - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy N

'n Huis wat toegerus is met alles wat jy mag nodig kry!

Ons het 'n heerlike naweek gehad in Yzerfontein en die huis het bygedra tot die naweek. Die huis is gerieflik geleë, stapafstand na die strand en die winkel! 'n Volledig toegeruste kombuis. 'n Gesellige sitkamer en kamers wat netjies en gerieflik is! Ons sal beslis weer daar gaan bly!

Annemie L - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie L

A lovely little home for you and your family.

All you need under one roof. Not to big, not to small. A lovely view over the sea. Breath-taking. Will definitely go stay there again.

Denise C - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise C

Ons was vir 6 dae daar en baie geniet. Kaggel was 'n wenner!

Dit was waarlik aangenaam en het al die toebehore vervat soos geadverteer. Ons het dit baie geniet.

Rita V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rita V

Gerieflik en skoon.

Hulle het die sleutel betyds oorhandig. Die huis is mooi versier met goeie dekor. Ons kry altyd goeie terugvoer van LekkeSlaap asook skoon verblyf wat waarde vir geld is.

Louise C - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise C

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Estelle M - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M

Heerlik en gerieflik!

Baie netjies.

Esme S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esme S

Heerlik en privaat sonder om afgesonder te wees.

Ons het baie lekker gekuier. Die lekkerste is dat alles was soos dit op die internet gelyk het. Natuurlik is die skottelgoedwasser en wasmasjien elke vrou se bonus. Ons het dit werklik geniet en sal weer gaan.

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 26, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmMDY4ZjY3LTUwZmYtNDdiOC1iZWVlLWE2YzdiNTY2MDQ5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 46 5 1 5 26 Buitekant Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.343321321843 18.162913620472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang