Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Log in @ 118

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Maryna Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik gebly! Ons het heerlik gebly en alles was skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Dankie, ons gaan definitief weer van julle verblyf gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Fabulous, top notch. Book now. I was absolutely amazed by this cabin. It is upmarket, well decorated and most deferential, a home away from home. They have the most amazing artwork inside the cabin. The host and hostesses are friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Baie baie goed! Dit was 'n baie lekker blyplek. Beveel 100% aan vir diegene wat wil oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niël B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Perfekte blyplek met ongelooflike diens. Van die besigheidsman wat nie gepla wil word nie tot die reisende gesin wat alles wil sien, word met ope harte ontvang. Die gasheer en gasvrou respekteer jou privaatheid, maar kan ook lekker lang gesprekke voer. Alles wat mens nodig het, is aan gedink, tot die Peaceful Sleep vir die muskiete. En alles werk, van ketel, gas geyser, tot WiFi. Ligging is perfek om maklik op die R59 te klim. Sal enige tyd weer hier wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie M
1 nag
5.0
Apr 2024

Awesome sal aan almal aanbeveel en self weer gaan kuier. Baie lekker gewees en gasvryheid was vir ons een van die uitstaan punte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus S
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2024

Verseker die geld werd. Ons was baie vriendelik verwelkom. Alhoewel dit 'n selfsorg-eenheid is, het ons gevra of ons bedien kan word met ontbyt. Ons het die heerlikste ontbyt ontvang. Log in @ 118 het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hans M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Sal weer daar gaan bly. Johan het ons vriendelik ontvang. Die plekkie was voldoende en netjies om te oornag. Ons was 100% tevrede!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Michele U
1 nag Gesin met tieners
4.2
Apr 2024

Lieflike plekkies en so gerieflik ingerig. Heerlike tuin met grasperk. Baie lekker daar gebly. So mooi skoon en gerieflik. Die tuin met stoele en tafeltjies was lieflik om te gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Paul A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Perfect location. We had family staying at Klipdraai, 118 is only 4 minutes away which makes it easy to go back and forth daily. All the amenities are there, including a gas stove in case of load shedding. The place was secure, and parking was right outside the door under a carport. The hosts were wonderful and made us feel welcome and were available if needed. If you are stopping in Meyerton for a few days, I would recommend that you stay here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Gemaklik, privaat, lekker. Goeie ligging, vriendelike mense, behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rabielaan, Rothdene, Meyerton, 1960, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb85295d4ddf919999e6140b17a004419fcb4b8f94cc753a262226a87ae8270622674013d3015224910b288042e83e7551b98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Rabie Avenue Rothdene 1960 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.600898194398 27.992966920137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang