Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Logbro By The Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 26 William Brown-straat 26, Illovo Beach, Kingburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Logbro By The Sea is 'n ruim selfsorgwoonstel in Illovo Beach, Kingsburgh, Kwazulu-Natal, en is 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike verblyf saam met familie en vriende aangesien dit 'n entjie se stap van die strand af is.

Dié knus woonstel het slaapplek vir altesaam 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, broodrooster, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel, 'n platskerm-TV met DSTV-kanale en ingeboude lugversorging het. 

Met 'n pragtige 180 grade see-uitsig patio, gaste het toegang tot 'n ingeboude buitebraai en buitesitplek. 'n Swembad op die perseel en veilige parkeerplek is ook beskikbaar. 

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • 26 William Brown-straat 26, Illovo Beach, Kingburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 26 William Brown-straat 26, Illovo Beach, Kingburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd9f3b7312645befc2e7901ee1819d3d281ab54f646d85f16332451e812c346d60ad49de9703a40d925bdf9bdefbe8c49fe8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 4 mense 26 William Brown Road Illovo Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.113683617607 30.849960857366

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang