Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Logbro By The Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 26 William Brown-straat 26, Illovo Beach, Kingburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Logbro By The Sea is 'n ruim selfsorgwoonstel in Illovo Beach, Kingsburgh, in Kwazulu-Natal en dis ideaal vir 'n vakansie by die see saam met familie en vriende aangesien dit net 'n entjie se stap vanaf die strand is.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, broodrooster, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, platskerm-TV met DStv-kanale en lugversorging. 

Die woonstel lei na 'n stoep met 'n pragtige see-uitsig, ingeboude buitebraai en sitplek. Gaste het ook toegang tot 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel. 

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • 26 William Brown-straat 26, Illovo Beach, Kingburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 26 William Brown-straat 26, Illovo Beach, Kingburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd9f3b7312645befc2e7901ee1819d3d281ab54f646d85f16332451e812c346d60ad49de9703a40d925bdf9bdefbe8c49fe8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 4 mense 26 William Brown Road Illovo Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.113683617607 30.849960857366

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang