Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lokai Cabins

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Talitha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderlike privaat wegbreek. Van aankoms tot vertrek was heerlik, baie gemaklik en baie privaat. Hier kan 'n mens regtig rus. Dis 'n wonderlike plek en sal ons vir seker weer terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rick
Lokai Cabins
Veels, dankie, julle is baie welkom, enige tyd!

Steph J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great weekend escape. Baie lekker naweek escape. Koop genoeg hout vir die warm bad en so ook genoeg wyn. Bevange plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rick
Lokai Cabins
Baie dankie, Steph, altyd welkom!

Henry C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great getaway time to chill. We had a really great stay. Very quiet area, so if you're looking for a breakaway to chill and do nothing, this is perfect. It was very cold, but the fireplace inside heated up the cabin very quickly to a point where we actually had to let some heat out. Lol.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rick
Lokai Cabins
Thanks Henry, a pleasure hosting you!

Jolize A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Romantic getaway. Beautiful little cabin, with stunning views. Loved the hot tub. Very comfortable and well kitted out. Would highly recommend for a romantic getaway. Idyllic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rick
Lokai Cabins
Thank you Jolize, you graciously sent us a beautiful and professional video that you made of your stay. It was much appreciated. Please revisit us any time, we would love to have you back!

Keith H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtige, luukse plekkie vir 'n romantiese wegbreek. Dit was ongelooflik lekker. Video van ons kuier kan binnekort op ons YouTube kanaal gesien word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rick
Lokai Cabins
Baie dankie Keith, you were superb guests and we are so glad you enjoyed your stay with us!

Okkie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ontspanne en prentjie mooi. Fantasties en privaat. Baie mooi area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rick
Lokai Cabins
Baie dankie, Okkie, dit was 'n groot plesier!

Emihle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Perfect bush stay ever. The cabin was clean and comfortable. It had everything we needed. Definitely coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rick
Lokai Cabins
Thanks for your kind review, Emihle. It was a pleasure hosting you and you are welcome back anytime!

Melt P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Ons het baie lekker gekuier by Lokai Cabin, omring deur die natuur. Die akkommodasie word omring deur pragtige natuurvistas en het meer as voldoen aan al ons verwagtinge. Ons was baie vriendelik ontvang deur die gasheer. Die inligting wat ons per WhatsApp ontvang het, t.o.v. aankomsreëlings en ligging, was gedetailleerd en het dit baie maklik gemaak toe ons arriveer het op die plaas waar die ontvangs geleë is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rick
Lokai Cabins
Dankie Melt!

James H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

'n Romantiese wegbreek in die natuur, met die gemak van moderne tegnologie. Ons het baie daarna uitgesien en dit het al ons verwagtinge voldoen. Dit is 'n pragtige plek vir 'n romantiese wegbreek. Die warmbad was heerlik warm! Die natuur en dam met die berg in die agtergrond was sprokiesmooi. Ons het uitgery na die omliggende dorpies en heerlik geëet by Jan Harmsgat. Die olyfolie-proe by Marbrin Olive Growers was ook 'n belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rick
Lokai Cabins
Thanks James, hope to see you again soon!

Carla L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Comfy, beautiful place that feels like your own lil slice of paradise. Our stay was amazing, we instantly regretted only booking one night! Rick, Braam and Rochelle were great hosts, and the place itself is comfy, beautiful and well thought through. The only slight downside was that the road traffic took some of the feeling of remoteness away, but that really isn't in their control and it really wasn't a big deal at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rick
Lokai Cabins
Carla, thanks for being a great guest and you are welcome back anytime!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rick Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R1 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogte Plaas, Bushmans-pad, R60, Swellendam, 6370, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa90ac808b02756b4617f0ab8519f62d3631031b43149880deecb9035d3049937e999307b76681ba6efc11ca34d75c3171040?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 990 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Remhoogte Farm Bushmans Road, R60 6370 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.894399902789 20.18117826783

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang