Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lokai Cabins

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogte Plaas, Bushmans-pad, R60, Swellendam, 6370, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lokai Cabins is in die rustige Swellendam- en Ashton-bergvallei geleë en is 'n idilliese toevlugsoord op 'n skilderagtige wynplaas. Die huisie is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en is die ideale bestemming vir 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek in 'n pragtige omgewing.

Die luukse eko-huisie het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, gasstoof, fluitketel en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Buite is daar 'n houtvuurwarmbad en 'n sondek met ingeboude braaigeriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Talitha S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike privaat wegbreek. Van aankoms tot vertrek was heerlik, baie gemaklik en baie privaat. Hier kan 'n mens regtig rus. Dis 'n wonderlike plek e...
Sien meer
Aug 2024
Steph J
Saam met lewensmaat
5.0
Great weekend escape. Baie lekker naweek escape. Koop genoeg hout vir die warm bad en so ook genoeg wyn. Bevange plek.
Aug 2024
Henry C
Saam met lewensmaat
5.0
Great getaway time to chill. We had a really great stay. Very quiet area, so if you're looking for a breakaway to chill and do nothing,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Jolize A
Saam met lewensmaat
5.0
Romantic getaway. Beautiful little cabin, with stunning views. Loved the hot tub. Very comfortable and well kitted out. Would highly re...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Keith H
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, luukse plekkie vir 'n romantiese wegbreek. Dit was ongelooflik lekker. Video van ons kuier kan binnekort op ons YouTube kanaal gesien word.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rick Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Remhoogte Plaas, Bushmans-pad, R60, Swellendam, 6370, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lokai Cabins het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogte Plaas, Bushmans-pad, R60, Swellendam, 6370, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa90ac808b02756b4617f0ab8519f62d3631031b43149880deecb9035d3049937e999307b76681ba6efc11ca34d75c3171040?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 990 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Remhoogte Farm Bushmans Road, R60 6370 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.894399902789 20.18117826783

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang