Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 72
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Jaco V - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike mense wat regtig gekyk het na ons en seker gemaak het ons ons voel tuis.
Leon K - Apr 2021
Algehele gradering
Slegs een aand hier oorgeslaap. Ligging is baie goed, naby die restaurante en winkels.
Nicolene K - Nov 2021
Algehele gradering
Baie mooi en sentraal.
Phillip L - Okt 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Belinda L - Nov 2019
Algehele gradering
Beautiful place and an awesome location.
Lees meerLola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Good day Belinda,
Thank you for the review. I am glad you enjoyed your stay. We will see what we can do about a swimming pool.
Hope to see you soon again.
Kind regards,
Bianca
Marietjie J - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Goeie dag Marietjie,
Dankie vir die terugvoor.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Bianca
Cheryl K - Aug 2019
Algehele gradering
Perfect location, size and value-for-money for a weekend getaway for a family.
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Good day Cheryl,
Thank you for your feedback. I will provide mats on the sides of the beds.
Kind regards,
Bianca
Rosanne A - Jul 2019
Algehele gradering
Oulike, unieke, stylvolle en cosy plekkie waar ons dadelik tuis gevoel het.
Lees meerLola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Goeie dag Rosanne,
Baie dankie vir julle terugvoor. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Bianca
Anne V - Mrt 2019
Algehele gradering
Het ons oornag baie geniet in die smaakvol, huislike, goed gemeubileerde huis met die rustigheid en mooi natuurskoon.
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Beste Anne,
Ek is baie bly dat julle dit geniet het. Hoop ons sien julle weer binnekort.
Vriendelike groete,
Helens
Nicky G - Apr 2019
Algehele gradering
Skoon netjies en modern.
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Beste Nicky,
Baie dankie vir jul terugvoer.
Vriendelike groete,
Helena
Heber D - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker, sal weer kom.
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Beste Heber,
Baie dankie vir julle terugvoer.
Ons het die ingang verander en is nou veilig. Hoop om julle gou weer te sien.
Lekker dag
Bianca
Marietjie O - Aug 2019
Algehele gradering
Baie geniet en ontspan.
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Goeie dag Marietjie,
Baie dankie vir die terugvoor. Die ingang het ons verander en daar is baie parkeer plek met n automatiese hek. Daar is besems in al ons eenhede gesit.
Groete,
Bianca
Andre G - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties en baie rustig.
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dankie Andre. Dit was n voorreg om julle in Clarens te verwelkom. Vriendelike groete.
Chantel V - Aug 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dankie Chantel,
Dit was n voorreg om julle in Clarens te kon verwelkom. Vertrou ons sien julle weer binnekort.
Vriendelike groete,
Helena
Chanri S - Mei 2018
Algehele gradering
Besonders mooi en ontspannend.
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om julle hier in Clarens te kon verwelkom, en ons hoop julle kom kuier sommer weer gou.
Vriendelike groete
Helena
Elaine M - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige home from home verblyf.
Lees meerLola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlikke boodskap Elaine. Ons is so bly julle het ons plek geniet.
Groete
Lorna
Jaco M - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik, verfrissend en rustig.
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Jaco,
Dit was 'n voorreg om julle te verwelkom in Clarens.
Baie bly julle het dit geniet en hoop om julle spoedig weer te sien.
Vriendelike groete,
Helena
Nicole E - Jan 2018
Algehele gradering
It was homey with beautiful views.
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Thank you Nicole.
We hope to see you soon again.
Friendly greetings,
Helena
Louise L - Sep 2018
Algehele gradering
Jy voel spesiaal omdat eienaar jou persoonlik ontvang. Pragtig! Sal verseker weer in Lola's gaan bly.
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Beste Louise,
Dit was heerlik om julle te kon verwelkom in Clarens! Ek is baie bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete,
Helena
Jolande S - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly, plek is baie stylvol en netjies!
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Jolande,
Ek is baie bly julle het jul kuier geniet.
Ons hoop om julle spoedig weer te sien.
Vriendelike groete
Helena
Charlene H - Mrt 2018
Algehele gradering
Stylvol, tog huislik en pragtige verblyf.
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Charlene. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Lorna
Maritza U - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflike, vriendelike, netjiese huisie vir 'n kort tydperk.
Lees meerLola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Maritza
Baie bly dat julle lekker gekuier het.
Vriendelike groete
Helena
Lourens O - Apr 2018
Algehele gradering
Goed toegerus met waarde vir jou geld.
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Lourens
Dit was n groot plesier om julle in Clarens te verwelkom.
Hoop ons sien julle weer binnekort.
Vriendelike groete
Helena
Fe V - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlik - baie snoesig en uitstekende uitsig.
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Ek is baie bly julle het die naweek geniet.
Vriendelike groete
Helena
Gerald B - Des 2017
Algehele gradering
Enjoyable.
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Gerald,
It was an honour to welcome you to Clarens.
Friendly greetings,
Helena
Klarese N - Apr 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Tessa. Ons is bly julle het dit geniet en ons hoop ons sien julle gou weer.
Lekker dag verder. Groete Lorna
Enid T - Apr 2017
Algehele gradering
Mooiste oornagplek in Clarens.
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Ek is so bly julle het dit geniet. Dit was 'n voorreg om julle te verwelkom, en ons hoop julle kom kuier gou weer.
Vriendelike groete
Helena
Yvette M - Mrt 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld, skoon en vriendelike diens.
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Yvette, hoop ons sien julle weer binnekort!
Groete,
Lorna
Sonnia B - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlike naweek, pragtige plek!
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om julle te ontvang. Hoop ons sien julle spoedig weer.
Vriendelike groete
Helena
Tanya V - Nov 2017
Algehele gradering
Hemel op aarde.
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Tanya,
Ek is so bly julle kon lekker ontspan en dit geniet. Ons sien uit daarna om julle weereens te verwelkom.
Magdel D - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtige, gerieflike verblyf!
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
So bly julle het dit geniet! Dit was n voorreg om julle te ontmoet.
Vriendelike groete uit Clarens!
Anneke B - Aug 2017
Algehele gradering
Uitstekende ligging en pragtige huis.
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie, Anneke.
Ek is baie bly julle het dit geniet.
Joyce K - Okt 2017
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dankie vir julle terugvoering. Ons is bly julle het lekker gebly.
Groete, Helena
Wilma V - Jul 2016
Algehele gradering
Baie lekker!
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Johan
Ek is so bly julle het dit geniet! Dit is altyd goed om te weet dat ons gaste 'n heerlike naweek geniet het, en weer gaan kom kuier.
Vriendelike groete en tot weersiens.
Juanita V - Mei 2016
Algehele gradering
Perfekte wegbreekhuisie!
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Juanita
Ons is baie dankbaar dat julle dit so geniet het! 'n Oorsig soos hierdie is baie kosbaar vir enige eienaar van 'n self-sorg eenheid.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete.
Helena Rass
Rine E - Des 2016
Algehele gradering
Lola's is anders genoeg om interessant te wees maar bekend genoeg om gemaklik te wees.
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie! Dit was n voorreg om julle as gaste te ontvang. Hoop ons sien julle pragtige huisgesin weer binnekort. Vriendelike groete Helena
Lynette N - Okt 2016
Algehele gradering
Heerlik blyplek met genoeg van alles wat mens mag nodig kry.
Lees meerLola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Lynette! Dit is wonderlik om te weet dat gaste die plekkie geniet. Hoop om julle spoedig weer te sien.
Vriendelike groete
Helena
Jan L - Okt 2016
Algehele gradering
Perfek.
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Jan
Dit was n voorreg om julle te ontvang by Lolas Luxury. Hoop ons sien jul gesin weer in die nabye toekoms. Vriendelike groete Helena
Kayla C - Aug 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie, die waardering van gaste word werklik opreg waardeer. Hoop ons sien julle gou weer. Groete uit Clarens.
Jaques F - Des 2016
Algehele gradering
Pragtige plek met mooi uitsig!
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Markus, ons wardeer dit opreg.
Groete Lorna
Elizbe R - Aug 2016
Algehele gradering
Perfekte huisie in die mooie Clarens
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation se terugvoer
Elizbe
Baie dankie vir die pragtige oorsig. Wees verseker dat ons te alle tye poog om net die beste aan gaste te bied, en so n oorsig word uit die hart waardeer. Sien julle volgende jaar. Vriendelike groete van almal by Lola's in Clarens.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naude-straat 241, Clarens, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang