Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lombards Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Commercial-straat 15, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lombards Guest House bied selfsorg-eenhede en is in Vanrhynsdorp in die Wes-Kaap geleë. Perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stad se gewoel in die Namakwaland-streek.

Verblyf by Lombards Guest House bestaan uit 9 eenhede wat volledig gemeubileer en uniek versier is. Hierdie kamers is toegerus met óf 'n dubbel- en enkelbeddens, óf 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Geriewe wat by hierdie eenhede ingesluit is, is 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging, 'n kombuisie met kooktoebehore en privaat braai-areas.

Die eiendom het ook goed versorgde tuine om te bewonder, en daar is veilige parkeerplek vir voertuie beskikbaar. Die dorp is aan die voet van die Maskamberge geleë en is die ideale oornagplek om die besienswaardighede in die bekende Namakwaland-area te verken.

Neem asseblief kennis dat troeteldiere nie toegelaat word nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 170 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Thomas V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker en veilig. Alles wat ons nodig gehad het. Parkering baie veilig. Die plek is skoon en netjies.
Aug 2024
Nico J
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Dit was alles wat ons veewagens het. Die gasvryheid was uitstekend.
Sep 2024
Marike C
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike kuier in Van Rhynsdorp, gekombineer met blommekyk. Pragtige omgewing! Christa is 'n vriendelike en hulpvaardige gasvrou.
Sep 2024
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
Goed geleë vir blomme kyk. Aangename plek om te bly. Alles beskikbaar wat jy nodig het. Skoon en netjies.
Aug 2024
Karin M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike afpakplek. Baie lekker plekkie. Rustig en veilig. Soutpot net teleurstellend vuil, geroes en geblok. Spyskaarte verouderd en dus misleidend.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 170

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Commercial-straat 15, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lombards Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanrhynsdorp Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Commercial-straat 15, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4N84S2AHAGlvMHDnvob3sxuxW5miSiPChrk3intj5XdFJCBvmY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 170 5 1 5 15 Commercial Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -31.609244444444 18.740558333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang