Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lombok Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Anthony B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Comfortable and the whale sightings were wonderful. Accommodation was comfortable and well presented.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Sal definitief weer daar oorbly. Dit was 10 uit 10 gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Precious N
1 nag
5.0
Mrt 2024

Superb! Excellent host. Lovely breakfast. Very clean place. Love it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carika Vir Kzncmd F
1 nag
4.8
Jul 2024

Heerlik en rustig. Heerlike blyplek. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Perfekte oornag vir werk of speel. Olivia is 'n baie vriendelike en bekwame gasvrou. Hulle is ingerig met batterykrag vir beurtkrag, lekker vinnige wifi. Ons kamer was perfek. Silwerskoon met alles wat nodig mag wees. Die uitsig vanaf die balkon is goed vir walviskyk terwyl jy smul aan 'n heerlike ontbyt wat ingesluit is in die prys. (Absoluute waarde vir ons geld). Ek sal enige tyd weer daar gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettelien R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Absoluut fantasies. Mooiste kamer en nie eers te praat oor die see-uitsig nie. Ontbyt was uit die boonste rakke en die eienaars is sommer fantasies. Ek sal regtig weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heroosha M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

It was amazing The owners were the best, absolutely friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Baie aangenaam. Baie vriendelik, netjies en behulpsaam. Baie lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Gerieflik met fantastiese uitsig. Baie vriendelike diens. Mooi uitsig en baie voëls vir voëlkykers.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanele D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Lovely, fresh bedding with access to Netflix and more. Nice welcome, beautiful view and easy to find the place. Delicious breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Olivia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Casuarina Pad, , Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA916435d20a48e3a48efb6c867fd2337166211e5d44f9551a057b9b94690207bdc2a6d050c7e34e9004351cccdbe65514c011?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 18 Casuarina Road Sea Park 4235 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.703536 30.484936

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang