Lone Wolf's Lair
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Kobus C - Apr 2023
Algehele gradering
Die besoek was in alle opsigte besonders, unieke opset en met soveel detail uitgerus en toegerus.
Lone Wolf's Lair se terugvoer
Goeiedag Kobus. Ek waardeer jul mooi terugvoer. Baie dankie vir jul besoek. Was n voorreg om jul te huisves.
Anton G - Aug 2023
Algehele gradering
Puik verblyf en geriewe. Rustig.
Lone Wolf's Lair se terugvoer
Goeiedag Anton.
Baie dankie dat jul Lone Wolf's Lair geboek het en ook vir jul goeie resensie. Jul was ook uitstekende gaste.
Beste groete
Antoinette
Zane H - Feb 2023
Algehele gradering
Prentjiemooi.
Lone Wolf's Lair se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoering en ondersteuning, Zane. Dit was 'n voorreg om jul=le te akkommodeer. Hoop om julle gou weer te sien.
Johan R - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlike atmosfeer.
Lone Wolf's Lair se terugvoer
Baie dankie, Johan. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.
Vriendelike groete
Antoinette
Sarah S - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderful private getaway, perfect for couples wanting to rekindle the love and enjoy the beautiful views & surrounding nature.
Lees meerLone Wolf's Lair se terugvoer
Thank you so much for taking the time to do a review Sarah. I know the neighbours lost their home closest to the river during the recent floods and are busy with construction work etc. If only you were in contact with me during this time I could have spoken to them. You were a great couple to have and left the place so neat and tidy. The noise etc. is really not an everyday occurence. I do apologise though.
Kind regards,
Antoinette
Anize G - Nov 2022
Algehele gradering
Ongelooflik.
Lone Wolf's Lair se terugvoer
Baie dankie Anize. Ek waardeer jou mooi terugvoering en baie dankie vir julle vriendelike ondersteuning. Dit was my voorreg om julle te huisves.
Vriendelike groete,
Antoinette
Vincent P - Jul 2022
Algehele gradering
Excellent.
Lone Wolf's Lair se terugvoer
Goeiedag Vincent. Baie dankie vir jul mooi terugvoer. Dit was my plesier om jul te huisves.
David K - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Lone Wolf's Lair se terugvoer
Goeiedag David.
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Hoop om jul weer te sien.
Leoni B - Jun 2022
Algehele gradering
Baie romanties.
Lone Wolf's Lair se terugvoer
Goeiedag Leoni.
Baie dankie dit is my voorreg om jul as gaste te ontvang.
Michelle V - Feb 2022
Algehele gradering
Wow! Amazing stay.
Lone Wolf's Lair se terugvoer
Good day Michelle.
Thank you so much for this absolutely stunning review. It was great accommodating you at Lone Wolf''s Lair. You are a super guest as well. Looking forward to seeing you in future.
Warm regards
Antoinette
Leanne E - Okt 2021
Algehele gradering
Ontspannend.
Lone Wolf's Lair se terugvoer
Goeiedag Leanne. Ek wil graag weer eens om verskoning vra vir die ongerief. Soos ons bespreek het was daar 'n vreeslike storm die Donderdag aand voordat julle ingeboek het. Die donderweer het baie toerusting uitgeslaan. Die elektrisiën was so besig dat hy nie op daardie stadium aan my probleme kon aandag skenk nie. Hierdie geriewe is nie noodwendig by die prys ingesluit nie aangesien nie al ons kliënte nodig het om daarvan gebruik te maak nie. Ek wil steeds graag vir jou 'n 50 persent afslag aanbied indien jul wel weer sou bespreek. Baie dankie vir jou terugvoer. Ons streef daarna om ons gaste die beste te gee en sal graag wil oopmaak vir die ongerief.
Beste groete
LWL
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lapa Manzi 4, Lindequesdrif, Vaal Oewer, Parys, 1911, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang