Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Long Acres Bahamas Accommodation

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 178 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Carin K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Veilige area en goeie gasvryheid. Baie lekker gebly, die plek was mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig. Alles wat jy nodig het. Woonstel is prakties ingerig. Baie oulike plekkie, goed geleë. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelika K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Great. Great, there were no problems.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rean N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Excellent. It was value for money. The quality and location of accommodation exceeded the costs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faiza A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Lovely stay at Long Acres. Our stay was good and the host was friendly and accommodating. I would suggest in winter to switch on the geyser at night and early morning. Also, maybe have chairs at the table inside, but other than that, we had a good stay and take it as positive feedback.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elaine V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Heerlik. Wil baie dankie sê vir die vergunning om ons 2 Yorkie-kinders saam te neem. Dankie vir die gasvrou wat ekstra tuinstoele vir ons gebring het vir die oujaarsaandbraai. Voorstel: maak vensters by die braai-area sodat 'n persoon die vuur kan raak sonder om die vertrek baie warm te maak. Groter yskas asb. Dit was bietjie te klein vir 'n verblyf langer as 4 dae. Dit was nie aangenaam dat ander mense binne jou voordeur parkeer nie. Ek weet nie hoe julle dit kan verbeter nie, want dit lyk na die dubbelmotorhuise van die hoofhuis, maar dit is nie lekker om 'n kar en staanplek voor jou deur te hê tensy dit jou parkeerarea kan wees. Ons het heerlik gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Chivargo C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2024

Lekker. Ons het baie lekker gebly. Dit was skoon, netjies, 'n stil area en lekker privaat. Net die trappies was nat in die oggend, en ons was bang ons gaan gly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lexcy P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Great place. Our stay was peaceful and the accommodation was in good condition. I will visit Long Acres Bahamas anytime. Thank you for your hospitality and friendliness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Sien sterre. Baie gerieflik, skoon, rustige omgewing en baie naby aan alles in Langebaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter Johannes G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Wegbreeknaweek was besonders aangenaam. Ons kuier was baie lekker en die rustigheid homself. Presies wat ek en my vrou desperaat nodig gehad het. Baie dankie, Suzette vir jou gasvryheid en vriendelikheid. Jy het ons regtigwaar baie welkom laat voel. Die ligging was ideaal en lekke afgesonder van die gewoel. 'n Wegbreeknaweek van vreedsaamheid, fantasmagories en fenomenaal. Sal enige tyd weer wil terugkom en beveel dit sterk aan vir diegene wat 'n wegbreek nodig het of net lekke vakansie wil hou sonder om eenkeer bekommerd te wees oor jou veiligheid. Dankie Bahamas!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Long Acres Bahamas Accommodation
Baie dankie. Ek is bly dat julle het dit geniet. Suzette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 178

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 53, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiYjc4ODI2LWQ1ZDAtNDE2ZC05OTBlLWY2ZTJlYmQzNzI1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 178 5 1 5 53 Loop Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.043664 18.055323

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang