Long Acres Bahamas Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 179
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Carin K - Mei 2024
Algehele gradering
Veilige area en goeie gasvryheid.
Corne S - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig. Alles wat jy nodig het. Woonstel is prakties ingerig.
Angelika K - Feb 2024
Algehele gradering
Great.
Rean N - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent.
Faiza A - Aug 2024
Algehele gradering
Lovely stay at Long Acres.
Elaine V - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Lees meerChivargo C - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker.
Leonard V - Sep 2024
Algehele gradering
Geen handdoeke voorsien, geen koffie/teestasie in eenheid en ook nie so geadverteer.
Lexcy P - Des 2023
Algehele gradering
Great place.
Bennie O - Jan 2023
Algehele gradering
Sien sterre.
Peter Johannes G - Sep 2023
Algehele gradering
Wegbreeknaweek was besonders aangenaam.
Lees meerLong Acres Bahamas Accommodation se terugvoer
Baie dankie. Ek is bly dat julle het dit geniet.
Suzette
Eleanor S - Des 2023
Algehele gradering
Toilet pot had brown marks inside and the bril was yellow with pee.
Long Acres Bahamas Accommodation se terugvoer
Ek sien die resensie.
Al wat ek kan sê is dat toe die gaste hier was, was alles reg en geen probleem gehad nie.
Hierdie gaste het ook geboek vir slegs 1 kind onder 10 jaar maar daar het 3 kinders gekom waarvoor hulle nie betaal het nie.
Suzette
Valerie M - Aug 2023
Algehele gradering
Very comfortable and clean. WIFI a problem.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
John C - Okt 2023
Algehele gradering
Akkommodasie voldoen aan vereistes.
Amanda P - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Genna S - Des 2022
Algehele gradering
Very tranquil.
Karlien M - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek.
Elbert M - Des 2022
Algehele gradering
It was every nice weekend we enjoy it.
Mark R - Okt 2022
Algehele gradering
Peaceful and rejuvenating.
Wally C - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Peter M - Jun 2022
Algehele gradering
Rustig en skoon.
Mdebuka M - Apr 2022
Algehele gradering
Marvellous.
Arenda A - Mrt 2022
Algehele gradering
Ek het baie tuis gevoel, Suzette ons baie welkom and tuis laat voel ek sal enige tyd weer van hulle gebruik maak.
Flippie V - Des 2022
Algehele gradering
Lekker rustig, en soos op die plaas.
Elrene D - Aug 2022
Algehele gradering
Great location close to Laguna Mall. Friendly service. Neat and clean.
Shireen S - Okt 2022
Algehele gradering
Beste plekkie vir 'n rustige wegbreek.
Vernon J - Jul 2022
Algehele gradering
Very relaxing and peaceful.
Gerrit J - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer. Ons was verfris na die naweek.
Adeola E - Des 2022
Algehele gradering
Beautiful environment. Quiet.
Carol C - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige wegbreekplek.
Bradley T - Mei 2022
Algehele gradering
Stay was absolutely great, only the hot water is on a timer so you are limited to shower or bath time.
Adeola E - Des 2022
Algehele gradering
Overall pleasant.
Joey M - Nov 2022
Algehele gradering
Baie rustige plekkie.
Heather M - Mrt 2022
Algehele gradering
It was a very relaxing and peaceful weekend away.
Dirk R - Jan 2022
Algehele gradering
Als was in orde.
Linda B - Aug 2022
Algehele gradering
Kort aandag om volledig selfsorg te maak.
Lees meerJames S - Des 2022
Algehele gradering
Lekker gebly. Net bietjie ver van die winkels af.
Fanie T - Sep 2022
Algehele gradering
Baie rustig en stil omgewing.
Allison C - Okt 2022
Algehele gradering
A very quiet and peaceful place. It was exactly what we were looking for.
Elmare T - Des 2021
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet en lekker gebly.
Elbert M - Des 2021
Algehele gradering
Aangenaam en uitstekend.
Paul P - Nov 2021
Algehele gradering
Relaxing, quiet and peaceful.
Daniel J - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastiese en ontspanne naweek.
Debbi-ann V - Sep 2021
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd om hier te bespreek.
Rose B - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer naby strand.
Daniel J - Aug 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam, rustig en ontspanne.
Eddyen P - Jun 2021
Algehele gradering
Baie rustige naweek.
Meagan A - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, rustig.
Ruben B - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker rustig en stil
Mario B - Okt 2021
Algehele gradering
Dit is 'n baie goeie plek om te bly.
Petrus M - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik, veilig en rustig gewees.
Dirk C - Nov 2021
Algehele gradering
Excellent
Trudie L - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Geraldine L - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustig en stil.
Bronwyn P - Feb 2021
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Vernon J - Nov 2021
Algehele gradering
Very pleasant experience, will definitely come back.
Lyn P - Apr 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars.
Denise D - Mrt 2021
Algehele gradering
Suzette was really friendly and let us feel welcome.
Dalene W - Des 2020
Algehele gradering
Relaxing, peace and quiet.
Christelle C - Aug 2020
Algehele gradering
A nice quiet, lovable place.
Adrian S - Feb 2020
Algehele gradering
Wonderful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlik.
Dit is baie mooi en almal was baie vriendelik en behulpsaam.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tusneem G - Des 2020
Algehele gradering
Home away from home
Abrie V - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige en stil omgewing.
Chivargo C - Feb 2020
Algehele gradering
Lekker rustig.
Yolanda G - Okt 2019
Algehele gradering
Lovely.
Shirley W - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker plek, veilig en netjies en die ontvangs was tops. Dankie, Leilani, vir jou gasvryheid.
Nicolene S - Sep 2019
Algehele gradering
'n Baie lekker plek om te ontspan.
Hein En Marieta T - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly teen 'n sakpasprys.
Sheridon A - Jul 2019
Algehele gradering
Naby die noodsaaklike plekke vir 'n lekker wegbreek.
Lizel H - Mei 2019
Algehele gradering
Fantasmagories, baie, baie lekker.
Alida N - Mei 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Elsa V - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekend en ongelooflik lekker. Baie goed geleë.
Benno B - Feb 2019
Algehele gradering
The place was perfect.
Norman F - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was wonderlik en gasvry.
Samuel D - Jan 2019
Algehele gradering
Gemaklik.
Linda N - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Johan G - Sep 2019
Algehele gradering
Huislik!
Catherine M - Mei 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerAstrid B - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf.
Roland D - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlike, rustige verblyf weg van die alledaagse gewoel.
Bonnie P - Nov 2019
Algehele gradering
Decent and secured accommodation.
Yvette L - Sep 2019
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en tegemoetkomende bestuur!
Rodney T - Sep 2019
Algehele gradering
Plaasgevoel en rustig.
Shawn C - Jun 2019
Algehele gradering
Awesome getaway.
Johan T - Nov 2019
Algehele gradering
Calm and relaxing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig en ontspannend.
'n Bietjie eensaam, maar in elk geval naby die winkelsentrum en aan Club Mykonos. Goeie en skoon verblyf!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jynie C - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker rustig en lekker naby winkelsentrum.
Karen B - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties en netjies toegerus en rustige atmosfeer.
James M - Okt 2019
Algehele gradering
Very well situated and spacious accommodation. Some maintenance required in the room.
Lees meerKaren B - Feb 2019
Algehele gradering
Lekker geslaap en lekker gebly.
Tommy C - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Cathlene B - Jun 2019
Algehele gradering
It was a good quite getaway.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was 'n lekker stil wegbreek.
Die akkommodasie was goed, maar kamerdiens was nie ingesluit nie. Geen vars daaglikse handdoeke. Geen huishouding nie. Ons het met die stort gesukkel en kokende water in die ketel gekook om die bad te vul. My wit waslap het bruin geword. Ek dink hulle maak van boorgatwater gebruik omdat die water bruin was. Maar die kamer was lekker en akkommodasie is 5 minute se ry vanaf die winkelsentrum. Lekker rustige omgewing. Ingeheel was dit goed, maar ek dink jy moet jou gaste inlig oor die water, huishouding en met vertrek het ons nie geweet waar om die sleutel te los nie. Miskien 'n sleutelboks?
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Eleanor S - Mrt 2019
Algehele gradering
On arrival apartment was not ready and it was 2 pm already.
Lees meerMitzie V - Jun 2019
Algehele gradering
Ruim genoeg vir 2 mense.
Lizette H - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was fantasmagories, heerlike stil plekkie.
Anton M - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlike wegbreek was lekker rustig en stil. Baie netjies en goed geleë naby see en Mall.
Thembeka B - Okt 2018
Algehele gradering
Safe place. I felt home away from home.
Zita R - Sep 2018
Algehele gradering
Awesome place, nice and peaceful atmosphere.
Lees meerCarl W - Aug 2018
Algehele gradering
Was op soek na 'n lekker wegbreek en het dit hier gevind. Sal vir seker weer hier kom aanklop.
Charlene D - Jul 2018
Algehele gradering
Had a great stay, thanks.
Renelle K - Jul 2018
Algehele gradering
We had a lovely experience.
Wilma D - Mrt 2018
Algehele gradering
Ons het in Bahamas 1 gebly en dit was perfek.
Rufus L - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker en rustige omgewing.
Cindy G - Mrt 2018
Algehele gradering
It was fantastic. Everything you need is there and people are very friendly.
Elaine R - Feb 2018
Algehele gradering
Baie rustig, netjies, cozy en mooi.
Denise H - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker en rustige atmosfeer.
Gwen V - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Jennifer S - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlik, veilig en absoluut fantasties.
Susan V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer.
Megan R - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderlik, baie rustig, ideale plekkie vir 'n rustige wegbreek.
Elmar W - Jun 2018
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Lené C - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly, wonderlike uitsig, pragtige plekkie, niks om oor te kla nie! Wens ons kon langer bly.
Elize F - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie luuks en ruim met goeie dekor.
Chris D - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Pragtig skoon.
Pierre B - Feb 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik naby aan alles.
Israel S - Des 2018
Algehele gradering
Net 'n lekker stil wegbreek-area.
Leslie F - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend en baie gerieflik.
Angeline A - Okt 2018
Algehele gradering
Baie goed ingerig en sal enige tyd weer terug keer.
Long Acres Bahamas Accommodation se terugvoer
Goeie dag Angeline,
Baie dankie vir jou goeie terugvoering. Dit was lekker om jul hier te hê en dit vir jul spesiaal te kon maak.
Ons hoop om jul weer in die toekoms te sien.
Marelette D - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik en rustig. Sal weer kom.
Engela S - Okt 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier by Long Acres Bahamas.
Lees meerElrina B - Okt 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Willie B - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Groot en gemaklik. Sal definitief weer daar wil tuisgaan!
Hendrik d - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig en veilig. Vriendelike ontvangs.
Lees meerShawn G - Aug 2018
Algehele gradering
Baie mooi gebied en verblyf is netjies en skoon. Stil area.
Johann B - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker plattelands.
Adriana E - Okt 2018
Algehele gradering
Ons het lekker rustig gekuier.
Godfrey S - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Long Acres Bahamas Accommodation se terugvoer
Goeie dag Godfrey
Baie dankie vir jou terugvoer.
Vriendelike groete
Bahama Akkommodasie
Helga B - Jan 2018
Algehele gradering
Excellent value for money, location perfect, close to the mall, no interaction when you leave the premises.
Lees meerAnonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Bennie V - Okt 2018
Algehele gradering
Dit gee nie jou die indruk van 'n nawee weg nie, maar meer vir die persoon wat wil oornag vir besigheid.
Lees meerCarla S - Apr 2018
Algehele gradering
Standaard, netjies.
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Kaylin G - Feb 2018
Algehele gradering
Dit is 'n ideale plek om tyd saam met 'n geliefde deur te bring.
Cecilia F - Nov 2017
Algehele gradering
Die landelike, rustige omgewing, saam met 'n pou en bokkie, gee die aroma wat jy nodig het vir 'n wegbreek tydjie.
Marilyn V - Sep 2017
Algehele gradering
Absolutely stunning, just what I needed.
Adri V - Sep 2017
Algehele gradering
Long Acres Bahamas - so tuis soos by jou eie huis.
Donlin J - Sep 2017
Algehele gradering
Peaceful breakaway.
Justine A - Sep 2017
Algehele gradering
Verskriklik rustig, stil, vars lug, Lelanie was awesome.
Xagene D - Aug 2017
Algehele gradering
Baie lekker! Lekker rustige omgewing. Alles baie netjies en skoon.
Petrus V - Aug 2017
Algehele gradering
Great.
Natalie V - Jul 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik ontspan.
Amanda B - Jul 2017
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Long Acres Bahamas Accommodation se terugvoer
Dankie, ek hoop om julle weer te sien.
Lelani
Retha F - Jun 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en sentraal.
Long Acres Bahamas Accommodation se terugvoer
Baie dankie, dit is 'n groot plesier.
Lelani
Cobus V - Mei 2017
Algehele gradering
Lovely place, neat, loved it. Will be back.
Long Acres Bahamas Accommodation se terugvoer
Thank you, we hope to see you someday again.
Lelani
Inge-leigh S - Mei 2017
Algehele gradering
Was regtig baie lekker en aangenaam!
Long Acres Bahamas Accommodation se terugvoer
Enige tyd.
Groete
Lelani
Eleanor S - Mei 2017
Algehele gradering
Awesome clean place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome, skoon plek.
Baie dankie vir 'n awesome tyd, ons het ons verblyf baie geniet. Dankie Lelani vir haar vriendelike ontvangs en vriendelikheid. Ek sal beslis terugkom. Sal graag Oktober wil terugkom, maar ons is 4 volwassenes en 1 kind van 5. Is die akkommodasie vir 4?
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Long Acres Bahamas Accommodation se terugvoer
Dear Eleanor, the accomodation is for 2 adults and 1 or 2 small children, so you will have to book 2 units.
Kind regards,
Lelani
Sybel S - Apr 2017
Algehele gradering
Salig!
Long Acres Bahamas Accommodation se terugvoer
Dankie.
Lelani
Rehan O - Mrt 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en netjies.
Long Acres Bahamas Accommodation se terugvoer
Dankie, ek is so bly julle het die tydjie hier geniet.
Lelani
Elsa E - Feb 2017
Algehele gradering
Baie lekker rustig met vriendelike personeel.
Long Acres Bahamas Accommodation se terugvoer
Ek is so bly julle het die tydjie hier geniet, sien julle gou weer.
Lelani
Solandri N - Des 2017
Algehele gradering
Privaat en mens voel veilig.
Mansoer R - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker rustig, baie stil.
Lizette T - Sep 2017
Algehele gradering
Fantasies
Lees meerMonique W - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Sandra B - Jun 2017
Algehele gradering
Baie rustig en skoon.
Long Acres Bahamas Accommodation se terugvoer
Ek is so bly julle het die tydjie by ons geniet.
Lelani
Corlia B - Feb 2017
Algehele gradering
Privaat, veilig en vriendelik!
Long Acres Bahamas Accommodation se terugvoer
Dit is 'n groot plesier.
Groete
Lelani
Beverley M - Nov 2017
Algehele gradering
Tranquil and peaceful and convenient.
Ismael B - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Meagan F - Aug 2017
Algehele gradering
Rustige veilige atmosfeer.
Natasha L - Aug 2017
Algehele gradering
Was 'n wonderlike ervaring en sal dit graag aanbeveel vir ander.
Ursula S - Mrt 2017
Algehele gradering
Calm, peaceful, rustig.
Long Acres Bahamas Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jul tydjie wat jul hier deurgebring het by ons.
Soms stel die mense die TV kanale uit, so ek sal 'n punt maak daarvan om dit na elke gas net na te gaan. Ek is vreeslik jammer oor die ongerief. Ons sou dit dadelik vir jul reg gestel het as ons geweet het daarvan.
Vriendelike groete
Lelani Botha
Lynn T - Mrt 2017
Algehele gradering
Ideale plek vir diesulkes wat stilte of rustigheid nodig het.
Long Acres Bahamas Accommodation se terugvoer
Goeie nuus, ons het intussen die DStv opgradeer.
Vriendelike groete
Lelani
Natasha B - Feb 2017
Algehele gradering
Cosy, peaceful accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Knus, salige akkommodasie.
Long Acres is beslis 'n lekker plek vir die naweek. Jy voel so ontspanne in die omgewing. Mal oor al die voëls en hulle het die oulikste klein hondjies. Sal beslis weer daar bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Long Acres Bahamas Accommodation se terugvoer
Dankie, ek is bly julle het die tydjie hier geniet.
Lelani
Annalise G - Des 2017
Algehele gradering
Very relaxing.
Tracy-lee R - Des 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Deborah E - Apr 2017
Algehele gradering
Location, security, value for money - suited us very well.
Long Acres Bahamas Accommodation se terugvoer
Thank you for your review.
We had previous visitors that left a very fishy smell, and the maid did address it to me and we have put in vanilla essence and cleaned the fridge. I will double check and sort it out immediately. Thank you for bringing it to my attention.
We hope to see you again in the future, and thank you for your stay with us here at Bahamas.
Kind regards,
Lelani Botha
Inus B - Mrt 2017
Algehele gradering
Was rustig en genotvol.
Long Acres Bahamas Accommodation se terugvoer
Dankie, ek is bly julle kon die tydjie hier geniet.
Lelani
Tricia F - Des 2017
Algehele gradering
Rustige wegbreek naby die see.
Lees meerWilliam C - Nov 2017
Algehele gradering
A very comfortable and enjoyable stay.
Lees meerEureka J - Okt 2017
Algehele gradering
Aangenaam, rustig en verfrissend.
Henriette R - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlik ontspannend!
Carl R - Mei 2017
Algehele gradering
Rustig.
Jannie D - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker stil en rustig - amper soos plaaslewe - weg van rumoer!
Long Acres Bahamas Accommodation se terugvoer
Dankie vir julle goeie terugvoering.
Groete
Lelani
Hillary B - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was definitief 'n naweek om te onthou #awesome!
Long Acres Bahamas Accommodation se terugvoer
Dankie. Ek is so bly julle het die tydjie hier geniet.
Lelani
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Cedric J - Jun 2017
Algehele gradering
Badkamer fasiliteite was fantasties, groot stort.
Lees meerLong Acres Bahamas Accommodation se terugvoer
Bahama 1 is die kleinste eenheid van die 4 wat ons het. Dit is slegs 'n "bachelors' daarom net 'n klein kombuis, maar beskik oor 'n snoesige braai plekkie en daarom is daar net die nodigste in die kombuisie. Omdat die eenheid nie oor 'n stoof beskik nie is daar nie potte of panne nie. Daar was slegs 1 kliënt daardie middag in die salon wat van vêr gekom het en sy het gesê dis doodreg as my verblyf gaste opdaag en dat ek hul dadelik kan inbook as hul kom.
Indien 'n groter plekkie verlang word kyk gerus na ons ander eenhede wat net 'n R 100.00 duurder is.
Dankie vir julle terugvoering
Lelani
Lee-anne O - Apr 2017
Algehele gradering
Baie mooi.
Long Acres Bahamas Accommodation se terugvoer
Geagte Lee-anne
Baie dankie vir jou terugvoering.
Om handoeke te voorsien is op ons lysie, ons het die eiendom in Desember betree en daar is definitief goedjies wat ons nog wil bysit.
Plastiek houers is 'n goeie idee en ek sal dit definitief inbring.
Die boonste eenhede het matte soos onder in die slaapkamers, ek was nie bewus daarvan dat dit so raas onder as daar mense bo in is nie. Ek sal bietjie self 'n nag onder moet deurbring lyk dit my.
Nogmaals dankie vir jul ondersteuning en dat jul ons gekies het vir jul verblyf.
Vriendelike groete
Lelani Botha
Annatjie D - Jul 2017
Algehele gradering
Was goed.
Long Acres Bahamas Accommodation se terugvoer
Ongelukkig was julle in die "bachelor" woonstel, dit is die kleinste van die 4 eenhede. Daarom het dit net 'n klein kombuis in die slaapkamer, maar nie 'n stofie nie. Ek is jammer oor die toiletpapier, ons sou dit enige tyd verskaf het. Die naweek wat verby is het die mense nog lekker gebraai, daar is 'n rooster blad, maar vleis moet self gedraai word. Ek sal gerus hierna kyk, dankie vir jou terugvoering. Ons kan 'n plan maak met die stort wat stadig uitloop, dit is nou winter en die water neem langer om warm te word. Jammer vir die ongerief. Almal kies die "bachelor", want dit is goedkoop met 'n snoesige braai plekkie, maar neem in ag dit is net 'n "bachelor" woonstel vir slegs R 500.00 per nag vir 2 persone.
Luther O - Aug 2017
Algehele gradering
Stil rustige omgewing. As regstellings gedoen word kan ons dit aanbeveel.
Lees meerLong Acres Bahamas Accommodation se terugvoer
Soos op LekkeSlaap geadverteer word, is Bahama 4 die enigste eenheid van die 4 plekkies wat ons het, wat nie 'n braai het nie. Ons het die plekkie so gekoop en omdat dit op die boonste vloer is kan ons nie 'n braai plek nou daar bou nie, ons sal die dak moet vervang.
Die ander eenhede het almal n braaiplekkie, en 2 van die eenhede is slegs n R 100.00 duurder per nag want dit is heelwat groter met 'n braai.
R 500.00 per nag vir 'n skoon woonstel vir 2 persone is die billikste prys wat ons kan maak, daar is ook DStv.
Op LekkeSlaap wys dit dat ons nie handoeke verskaf nie, maar ek gee graag as die verblyf mense vra. Ons is oop vir voorstelle. Sepies en rome is by 5 ster plekkies beskikbaar, ons gee wel koffie en suiker vir die 1ste dag as 'n ekstra bederf.
Dit is op ons lysie om die blindings te vervang, so ook die stoele.
Dankie vir julle terugvoering.
Janine M - Des 2017
Algehele gradering
Baie om te ervaar en rustig.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loopstraat 53, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang