Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Long Acres Bahamas Accommodation

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 53, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Long Acres Bahamas Accommodation is in die kusdorpie Langebaan aan die Kaapse Weskus geleë.

Die verblyf beskik oor 4 volledig gemeubileerde selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 of 3 gaste elk.

Bahama 1 is 'n klein enkelwoonstel wat toegerus is met 1 dubbelbed, 'n en suite-badkamer en 'n klein kombuisarea met 'n privaat braai-area wat afgesonder is. Dit is slegs 'n bachelor-eenheid, so dit is die kleinste van ons 4 eenhede. Slegs klein kombuisie met mikrogolf, yskas, wasbak en geen stoof nie.

Bahama 2 is eenslaapkamerwoonstelle met 1 dubbelbed, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer met sy eie privaat braai-area.

Bahama 3 is op die tweede verdieping en het 1 slaapkamer toegerus met 'n dubbelbed, 1 badkamer en oopplan-kombuis en -sitkamer en 'n privaat braai op die balkon op die eenheid. Kinders ouer as 10 betaal R100 ekstra per nag.

Bahama 4 is ook op die tweede verdieping en het 1 slaapkamer toegerus met 'n dubbelbed, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer en 'n balkon maar nie 'n privaat braai nie. Daar is egter ekstra spasie om te braai in die parkeerarea. Bahama 3 en 4 deel 'n ingang na die ander twee eenhede.

Geen handdoeke word voorsien nie.

Bykomende geriewe in elke eenheid sluit 'n braai-area, TV, DStv en veilige parkeerplek in.

Doendinge in die area sluit swem, seilplankry, vlieërbranderry, hengel, visvang en perdry langs die strand in. Nabygeleë besienswaardighede sluit Weskus Nasionale Park en Mykonos Casino in.

Neem asseblief kennis dat geen besoekers toegelaat word tensy vooraf kennis gegee is nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 178 resensies vir Long Acres Bahamas Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 178

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Loopstraat 53, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Long Acres Bahamas Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 53, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiYjc4ODI2LWQ1ZDAtNDE2ZC05OTBlLWY2ZTJlYmQzNzI1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 178 5 1 5 53 Loop Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.043664 18.055323

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang