Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Long Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Durbanweg 53, Chelsea Village, Wynberg, 7800, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Long Cottage is 'n selfsorgkothuis wat op die eienaar se eiendom in Wynberg geleë is in 'n magiese geheime tuin. Dit is die ideale basis om die luisterryke Kirstenbosch- en Constantia-wynkelders te verken en is sentraal in die groter Kaapstad, met die meeste toeristebestemmings, insluitend Tafelberg, die Waterfront Kaappunt-reservaat en gewilde strande, binne maklike bereik vir 'n daguitstappie.

Dié kothuis met 2 slaapkamers het slaapplek vir 4 mense en beskik oor 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is bad- en stortgeriewe in die kothuis beskikbaar.

Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n ingeboude tweeplaatstoof, yskas-vrieskas en konveksie-mikrogolf. Die leefarea het 'n etenstafel met 4 stoele en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV.

Buite is 'n privaat patio met sitplek buite wat uitsigte oor die tuin bied. Daar is 'n swembad en boule-baan beskikbaar op die perseel vir gaste se gebruik. Geleë in die hartjie van Chelsea Village, 'n geproklameerde erfenisgebied, is hierdie kothuis 'n entjie se stap na een van Kaapstad se gunsteling ontbytkafee's en die area se plaaslike kroeg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Long Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Durbanweg 53, Chelsea Village, Wynberg, 7800, Wes-Kaap
  • Gaste dink Long Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Durbanweg 53, Chelsea Village, Wynberg, 7800, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2OGUwYWJjLTZlM2ItNGRiNC05YWViLWQ4YWJkOGE5MmUxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 53 Durban Road Chelsea Village 7800 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.007944401855 18.463503420353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang