Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Long Island 56

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Kenric M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Awesome. Dis a pragtrige plek, stil en ontspanne. Dis net 'n bietjie ver om strand toe te stap, maar lieflik, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Long Island 56
Good morning Kenric, Thank you for your lovely review, we look forward to you booking with us again. Kind regards, Karen von Wielligh Chas

Riaan S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2020

Pragtige kompleks. Ligging goed. Ons eenheid het beperkte see-uitsig gehad, maar ons was bewus voor die tyd. Pragtige kompleks. Alle linne, handdoeke vir die eenheid, kussings en bed in hoofslaapkamer ws uiters swak kwaliteit en het vevanging nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2019

Beautiful, spacious place. Perfectly located. Perfectly situated in walking distance from a swimming beach but with a steep incline road so rather drive. Perfect for 6 people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariné H
Kort verblyf
4.4
Mrt 2019

Heerlike kuier! Wat 'n lekker plek! Die enigste negatiewe kommentaar is die feit dat skottelgoed nie ingesluit word in die skoonmaakdiens nie. Die probleem is nie om die skottelgoed te was nie, maar die toestand waarin dit aangetref word. Dit sal goed wees indien dit dalk net gewas word nadat iemand uit is of voordat nuwe mense inboek.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
Long Island 56
Goeimore Marine, dankie vir u terugvoering en mooi resensie. Ek het dit weer onder die skoonmakers se aandag gebring om die skottelgoed na te gaan, en te was waar nodig. Ons sien uit daarna dat u weer by ons bespreek Groete Karen von Wielligh

Francois J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2019

Very nice but noisy neighbours. Long Island very well maintained.Missed the see view. Noisy neighbours.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Sep 2019

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Riaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Wonderlik. Ons sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Long Island 56
Goeiemôre Riaan, Baie dankie vir u resensie, ons sien daarna uit om weer van u te hoor. Groete, Karen

Gert U
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2018

Gerieflike, groot eenheid. Baie gemaklik, groot spasie met lekker ruim stoep en mooi uitsig. Jammer DStv is nie bekikbaar nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ellen C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.0
Mei 2018

Very spacious but very outdated. We stayed with our kids. It was very spacious but not very clean and very outdated. There was no reception so you had to call when something was wrong. Costly when you come from abroad. A lot of emails for payment but no email if everything was okay. We spent 5 nights and they cleaned the apartment only once. Probably more value for money somewhere else.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Karen
Long Island 56
Good afternoon Ellen, Thank you for your feedback. I phoned all my tenants arriving over the long weekend, but could not get hold of all of them and left messages were I could, but did not think to send you an email unfortunately. The daily cleans are not done on public holidays or Sundays, but were done on both the Monday and Wednesday of your stay. The furniture is perhaps outdated but the arrival clean done Saturday should have ensured that the unit was clean on your arrival. Long Island is a residential complex hence no reception, apologies for this inconvenience. Kind Regards, Karen

Nadia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2016

Heerlik. Baie lekker gebly, mooi woonstel, gemaklike beddens, lieflike groot stoep! Sal definitief weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Long Island 56
Goeiedag. Baie dankie vir die mooi resensie. Groete Karen

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 549

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 480
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 480
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 14, H.v. Simbithi- en Ocean-ryolaan, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4ZTFkOTRmLWI1MDQtNGMzOC1iODE1LTBhOWY5Nzk2ZjYyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 14 Ocean Drive Corner of Simbithi- and Ocean Drive 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -29.523506892663 31.224217414856

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang