Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Long Island 56

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 567

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 11 resensies vir Long Island 56
Netheid
3.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.9/5
Kenric M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenric M

Awesome.

It's a beautiful place, quiet and relaxing. Only the walk to the beach is a bit long, but lovely, clean and neat.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome.

Dis a pragtrige plek, stil en ontspanne. Dis net 'n bietjie ver om strand toe te stap, maar lieflik, skoon en netjies.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Long Island 56 se terugvoer

Good morning Kenric,
Thank you for your lovely review, we look forward to you booking with us again.
Kind regards,
Karen von Wielligh
Chas

Long Island 56
Riaan S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan S

Pragtige kompleks.

Ligging goed. Ons eenheid het beperkte see-uitsig gehad, maar ons was bewus voor die tyd. Pragtige kompleks. Alle linne, handdoeke vir die eenheid, kussings en bed in hoofslaapkamer ws uiters swak kwaliteit en het vevanging nodig.

Jaco V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

Beautiful, spacious place. Perfectly located.

Perfectly situated in walking distance from a swimming beach but with a steep incline road so rather drive. Perfect for 6 people.

Mariné H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariné H

Heerlike kuier!

Wat 'n lekker plek! Die enigste negatiewe kommentaar is die feit dat skottelgoed nie ingesluit word in die skoonmaakdiens nie. Die probleem is nie om die skottelgoed te was nie, maar die toestand waarin dit aangetref word. Dit sal goed wees indien dit dalk net gewas word nadat iemand uit is of voordat nuwe mense inboek.

Long Island 56 se terugvoer

Goeimore Marine, dankie vir u terugvoering en mooi resensie.
Ek het dit weer onder die skoonmakers se aandag gebring om die skottelgoed na te gaan, en te was waar nodig.
Ons sien uit daarna dat u weer by ons bespreek
Groete
Karen von Wielligh

Long Island 56
Francois J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Francois J

Very nice but noisy neighbours.

Long Island very well maintained.Missed the see view. Noisy neighbours.

Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Riaan S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Wonderlik.

Ons sal weer daar gaan bly.

Long Island 56 se terugvoer

Goeiemôre Riaan,
Baie dankie vir u resensie, ons sien daarna uit om weer van u te hoor.
Groete,
Karen

Long Island 56
Gert U - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert U

Gerieflike, groot eenheid.

Baie gemaklik, groot spasie met lekker ruim stoep en mooi uitsig. Jammer DStv is nie bekikbaar nie.

Ellen C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ellen C

Very spacious but very outdated.

We stayed with our kids. It was very spacious but not very clean and very outdated. There was no reception so you had to call when something was wrong. Costly when you come from abroad. A lot of emails for payment but no email if everything was okay. We spent 5 nights and they cleaned the apartment only once. Probably more value for money somewhere else.

Long Island 56 se terugvoer

Good afternoon Ellen,
Thank you for your feedback. I phoned all my tenants arriving over the long weekend, but could not get hold of all of them and left messages were I could, but did not think to send you an email unfortunately. The daily cleans are not done on public holidays or Sundays, but were done on both the Monday and Wednesday of your stay. The furniture is perhaps outdated but the arrival clean done Saturday should have ensured that the unit was clean on your arrival. Long Island is a residential complex hence no reception, apologies for this inconvenience.
Kind Regards,
Karen

Long Island 56
Nadia V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Heerlik.

Baie lekker gebly, mooi woonstel, gemaklike beddens, lieflike groot stoep! Sal definitief weer daar wil bly.

Long Island 56 se terugvoer

Goeiedag.
Baie dankie vir die mooi resensie.
Groete
Karen

Long Island 56
Gijsbert R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gijsbert R

Ontspannend en 'n plesier.

Ons het heerlik vakansie gehou. Toegang tot die see is baie naby aan die blyplek. Mense met knie probleme of fisiese beperkinge moet daaraan dink dat die toegang tot die see baie steil is en liewers na Thompsonsbaai strand per motor ry. Dit is so vier minute se ry per motor verder. Daar is die toegang nie so steil nie. Dit is wel 'n baie aangename vakansieplek.

Vanaf R1 480
R1 480 R1 258
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 480
R1 480 R1 258
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 14, H.v. Simbithi- en Ocean-ryolaan, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4ZTFkOTRmLWI1MDQtNGMzOC1iODE1LTBhOWY5Nzk2ZjYyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 480 nouVanaf R1 258 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 14 Ocean Drive Corner of Simbithi- and Ocean Drive 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -29.523506892663 31.224217414856

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang