Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Long Island Sunrise Suite

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long Island-kompleks, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Long Island Sunrise Suite is 'n moderne woonstel wat in 'n veilige kompleks op Shaka's Rock aan die Dolfynkus geleë is. Hierdie selfsorgwoonstel is 1,4 km vanaf Thompson Beach, wat dit die ideale wegbreek vir strandliefhebbers maak.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die skuifdeur lei na 'n groot patio waar gaste kan ontspan en die asemrowende uitsigte kan geniet. Die tweede slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed, lugversorging, 'n plafonwaaier, asook 'n TV vir gaste se vermaak. Die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n plafonwaaier. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV. Die oopplan-sitarea is ruim en kyk uit oor die groot patio, wat dit perfek maak om familie en vriende te onthaal.

Die balkon bied 'n L-vormige rusbank, sonstoele en asemrowende uitsigte oor die see in die verte. Die woonstel het ook 'n enkelmotorhuis en 'n ekstra oop parkeerplek vir gaste se gerief. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, WiFi en 'n gasbraai. Met genoeg spasie, moderne geriewe en asemrowende uitsigte, is hierdie woonstel die perfekte plek om huis toe te roep.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Long Island-kompleks, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long Island-kompleks, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7733cc5ad8ba46dc17b83707cecd62d6d5d275c9dab215dfe3d48dd61f06f3c91cdaac76f477c8d15b7f7a5464451834d652?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) Long Island Complex Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -29.522029065839 31.224697787172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang