Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Long Street Boutique Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Tapiwa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 27 resensies vir Long Street Boutique Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Johan O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Uitstekende diens.

Waarde vir geld. Veilig en goed versorgde plek. Sal weer hier inboek.

Michele M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Michele M

Die venue is regtig amazing. Maar die middestad se veiligheid het afgeneem.

Ons was dwelms aangebied deur 'n skelm persoon by die voordeur. En die volgende oggend was ek wakker gemaak deur 'n geweldige baklei, geskree, gevloekery. Jy kon hoor hoe slaan die mense mekaar. En dit het vir ten minste 30 minute so aangegaan.

Long Street Boutique Hotel se terugvoer

Hi Michele, thank you for sharing your experience at the hotel with us. It was pleasure meeting you. We apologise for the unpleasant experience on the street due to our location in the heart of the buzz of Longstreet. We hope our 24-hour reception and security cameras in the public areas made you feel safe within the hotel premises. We thank you however for choosing us. Kind regards, The LSBH team.

Long Street Boutique Hotel
Courtney D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney D

Friendly and helpful staff.

Clean and comfortable room, safety rated 3 stars because anything can happen anytime and SA is not 5-star safety in general. This is no reflection on the hotel at all. Wi-Fi stays on during loadshedding which is convenient.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marilize H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marilize H

Absolutely shocking.

Should you want to book a hotel, not to sleep in, please go ahead and book here. They do not disclose that there are 2 clubs below the hotel. I slept for a maximum of 3 hours in 2 days. My windows were shaking from the music in the clubs below! Not the hotel's fault, I realize, but book here at your own risk. I was in Cape Town for business, not pleasure. Maybe it would have been a different experience if I was there for loud music at 3 am, drinking, and hard drugs!

Hanneke G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Hanneke G

Nie lekker geslaap nie.

Pragtige ou hotel. Selfs week-dae vibreer die ou vloerplanke tot 3 am. Nie Eskom se beurtkrag kan dit stop nie! Beslis vir dié wat jonger as 25 is en party tot vroegoggendure.

Debbie C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie C

Die hotel is baie mooi en die ontvangs was baie goed, die ligging is nie lekker nie.

Die hotel is baie nice maar die area voel nie veilig nie. Ek sal nie weer soontoe gaan met my gesin nie. Harde musiek het gespeel regdeur die aand tot die volgende oggend. Die hotel sal seker beter gepas wees vir jonger mense wat wil partytjie.

Long Street Boutique Hotel se terugvoer

Hi Debbie, thank you for taking the time to leave us your valued feedback. We are happy to hear that you find the hotel nice. Please accept our apologies for the noise, we are located in the heart of the city and Long Street is renowned for its vibrancy at night. To shut the noise out we have installed double glazed windows in all our rooms which make a significant difference. Thank you once again for your honest feedback.
Regards the LSBH team

Long Street Boutique Hotel
David S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

We enjoyed every moment.

I wanted to enjoy the type of food for lunch and supper and breakfast as well. Quote us and we choose please.

Long Street Boutique Hotel se terugvoer

Hi David, thank you for the kind comments. We highly appreciate it. We are sorry that we do not offer meals at the hotel, however, we do offer complimentary coffee and rusks at reception area. We hope the fact that we are surrounded by coffee shops and restaurants offering variety options made up for it. Regards- the LSBH team

Long Street Boutique Hotel
Berdine V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdine V

Fantasties.

Gerieflik en uit die boeke uit.

Long Street Boutique Hotel se terugvoer


Thank you for taking the time to give us feedback , we hope to see you back soon. Regards Fiona & the LSBH team.

Long Street Boutique Hotel
Marianne S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne S

Very neat and beautiful.

In the centre of the buzz in Long Street. Exciting! Friendly staff, safe parking, comfy beds and very clean. It is in a very noisy street, so be prepared, but that is what makes the stay so exciting.

Long Street Boutique Hotel se terugvoer

Hi Marianne, thank you for taking the time to share your kind feedback. We look forward to your next visit Regards- the LSBH team.

Long Street Boutique Hotel
Elmari H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari H

Alles was pragtig mooi en skoon. Nogal bedrywig in die aand. Definitief nie vir ligte slapers nie. Daar is dubbelruite wat baie help vir die lawaai. Ons het heerlik geslaap en gekuier.

Die hotel is goed geleë as jy van nag lewe hou, en graag sal wil verken.

Hlanzeka M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hlanzeka M

Amazing.

Perfect location for my partner and I. Especially because it was our first time in Cape Town. We got to visit all the nearby restaurants and places. Customer service was on point and friendly staff.

Long Street Boutique Hotel se terugvoer

Thank you Hlanzeka, for taking the time to share your kind feedback. We are glad you enjoyed your stay. We can't wait to see you again in the near future. Regards- the LSBH team.

Long Street Boutique Hotel
Nicode B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Nicode B

Misleidende advertensie.

Baie netjies, hotelpersoneel was vriendelik en uiters behulpsaam. Die musiek op straat was onuithoudbaar. Glad nie aanbeveelbaar oor 'n naweek nie.

Long Street Boutique Hotel se terugvoer

Hi Nicode

Thank you for sharing your experience at the hotel with us. It was an indeed pleasure meeting you. We apologize however for the unpleasant noise on the street due to our location in the heart of the buzz of Longstreet. Although we have double glazed windows that go a long way blocking the noise some nights are just busier than others. We truly however appreciate you choosing us ,we hope to see you once again.
Kind regards
Fiona & The LSBH team

Long Street Boutique Hotel
Carolina V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carolina V

Lekker gebly.

Die omgewing was net bietjie te besig vir ons.

Long Street Boutique Hotel se terugvoer

Hi Carolina,
Thank you for sharing your feedback with us. We understand and agree Longstreet is a bit busy for some of our guests as we are in the heart of the city renowned for its nightlife. We thank you however for choosing us.
Best regards
Fiona & the LSBH Team

Long Street Boutique Hotel
Maggie O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie O

Netjies, skoon, professioneel en gasvryheid is is van 'n hoë standaard.

Die hotel se ligging is perfek, kamers is skoon en word elke oggend gediens, het baie welkom gevoel.

Mary-ann C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann C

Die beste plekkie vir ons in Kaapstad.

Ons sal weer daar gaan bly in die toekoms.

Yvette D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette D

Fantasties.

Baie dankie Longstreet Boutique Hotel, Tania en die staff was uitstekend.

Ute D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ute D

Super location for walking Cape Town and young travelers because plenty nightlife in front of door.

Good location for walking Cape Town and lots of nightlife on doorstep.

Long Street Boutique Hotel se terugvoer

Hi Ute

Happy to hear the positive feedback, thank you and please call again.

Kind regards,
Tania

Long Street Boutique Hotel
Rocco D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rocco D

Pragtig. Raserig - Long-straat is die naglewe-episenter.

Pragtige hotel uit die dertigs. Loodglasvensters. Veilig. Kamers wat pragtig is.

Long Street Boutique Hotel se terugvoer

Baie dankie, Rocco. Dis jammer dat u verblyf so kort was.

Tot volgende keer!

Groete,
Tania

Long Street Boutique Hotel
Sulette K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sulette K

Baie goeie waarde vir geld.

Pragtige uitsig, parkering agter toe hek beskikbaar en klankdigte vensters.

Long Street Boutique Hotel se terugvoer

Baie, baie dankie vir die terugvoer, Sulette. Ons is bly om te hoor julle het jul tydjie hier by one geniet.

Groete tot volgende keer,
Tania en die span

Long Street Boutique Hotel
Jenny R - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny R

So lekker om Long Straat te ervaar van bo af.

Ongelooflike goeie diens en ontvangs. Lekker om Long-straat se naglewe te kan geniet sonder om regtig deel te neem en dan jou deure te kan toemaak en die geraas is weg. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Long Street Boutique Hotel se terugvoer

Beste Jenny,

Ons is baie bly om te hoor dat dit so aangenaam vir julle was. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom!

Groete,
Tania en die span

Long Street Boutique Hotel
Andrew W - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew W

Very enjoyable stay.

We had an overall enjoyable stay, staff were friendly and efficient. The room was very clean and comfortable.

Long Street Boutique Hotel se terugvoer

Aah, Music to our ears, glad to hear you enjoyed your time with us, thanx Andrew.
Till next time
Tania

Long Street Boutique Hotel
Edna G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edna G

Die staff was vriendelik en tegemoetkomend, kamers skoon en linne vars.

Ons het op die ingewing van die oomblik besluit om nog 'n nag oor te bly en dit was vir hulle geen probleem gewees nie, hulle het ons dadelik gehelp in dieselfde kamer. Ons het regtig lekker gebly.

Long Street Boutique Hotel se terugvoer

Hallo Edna!
Baie dankie vir die terugvoer :-)
Bly dat julle dit so geniet het!

Groete Tania

Long Street Boutique Hotel
Imke P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Imke P

Ons het goeie en vriendelike diens gehad en dit baie geniet.

Ons het 'n funksie in Langstraat gehad en dit het ons baie goed gepas. Vriendelike diens. Sentraal geleë. Dubbele glasvensters help met die geraas van die straat wat deurnag bedrywig is! Kamer was skoon, netjies met 'n reuse bed!

Long Street Boutique Hotel se terugvoer

Dankie Imke en Irma
Ek is bly om te hoor julle het dit geniet!
Groete,
Tania

Long Street Boutique Hotel
Nicolet P - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolet P

Gemaklik, skoon, hulpvaardig.

Lieflike, skoon en gemaklike verblyf met uitstekende diens van die personeel.

Long Street Boutique Hotel se terugvoer

Hallo Nicolet

Baie dankie vir die gawe woorde - ons probeer darem!
Bly julle het dir geniet!

Groete Tania

Long Street Boutique Hotel
Jaco D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D

Baie lekker.

Loopafstand van baie eetplekke en groot verskeidenheid, maar parkeerplek is 'n groot probleem. Hulle het nie parkering nie maar hulle het 2 parkeerplekke by die kerk teen R100 per nag. Ons het maar in die straat parkeer en dan moet parkering ook betaal word in die dag, daar is darem sekuriteit deur die nag op straat.

Long Street Boutique Hotel se terugvoer

Hallo Jaco,
Dankie vir die terugvoer. Ongelukkig is parkering in the middestad 'n bietjie moeilik. Ons het geen beheer oor die straat parkering wat deur die munisipaliteit bestuur word, en on stem, dit kan 'n bietjie duur wees. As die kerk se parkering vol is, dan is daar darem 'n publieke parkeerplek by '50 on Orange' omtrent so 200 m vanaf die hotel. Ek is jammer as die span dit nie vir jou gewys het nie. Ons hoop darem julle het die kuier in ons pragtige stad geniet :-)
Groete
Tania

Long Street Boutique Hotel
Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R999
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R999
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langstraat 230, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzMjM1NjFiLWI3YWUtNDQzYy1iNDk5LTYwNTRmZDc4MTBkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 230 Long Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.926153474559 18.414901793003

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang