Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Long Street Boutique Hotel

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langstraat 230, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R999 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Long Street Boutique Hotel, is geleë in die hartjie van die polsende en lewendige Langstraat in die middestad, bekend vir sy naglewe en naby alle groot toeriste-aantreklikhede en inkopies, tesame met wonderlike uitsigte oor die majestueuse Tafelberg.

Dié klein boetiekhotel bied 12 kamers. Alle kamers is smaakvol versier. Elke kamer is toegerus met 'n satelliet-TV, 'n kluis, lugversorging en Néspresso-koffiemasjiene. Sommige van die kamers het balkonne. Die ruim badkamers is toegerus met 'n stort en sluit gratis toiletware in. 2 van die 3 luukse kamers het ook 'n Victoriaanse bad.

Sentrale rekenaarstasie met 24 uur internettoegang en gratis Wi-Fi in alle kamers. Daar is 'n gemeenskaplike sitkamer met eerlikheidskroeg en platskerm-TV. Komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe. Kamers word daagliks gediens. Alle vensters is dubbelglas om straatgeraas tot die minimum te beperk.

Sentraal geleë, met maklike toegang tot Kaapstad se groot besienswaardighede en doendinge, bied dit 'n wye verskeidenheid inkopie-ervarings, restaurante, kroeë, antiek- en boekwinkels reg voor sy deur.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
3.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Tapiwa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Langstraat 230, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Long Street Boutique Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R999
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R999
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langstraat 230, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzMjM1NjFiLWI3YWUtNDQzYy1iNDk5LTYwNTRmZDc4MTBkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 230 Long Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.926153474559 18.414901793003

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang