Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Long Thin Farm - Farm House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GK34, Long Thin Farm, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 460 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Long Thin Farm - Farm House is 'n bekoorlike selfsorgplaashuis op 'n plaas in Stilbaai. Die idilliese wegbreek is ver genoeg vir 'n toevlugsoord om die rustigheid van die natuur te geniet, maar naby genoeg om die dorp se eetplekke en strandatmosfeer te geniet.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers op die onderste verdieping met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daa is ook 'n solderslaapkamer op die boonste verdieping met 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, terwyl gaste 'n aparte badkamer deel wat slegs 'n stort het.

Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV, 'n kaggel, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan op 'n stoep buite ontspan met buitemeubels, braaigeriewe, 'n pizza-oond en 'n verfrissende swembad.

Vir diegene wat buitemuurse aktiwiteite geniet, bied die verblyf toegang tot die rivier waar gaste die natuurskoon op kajakke kan verken of by die privaat pier kan ontspan vir visvang en swem. Die piekniekareas langs die rivier is perfek vir 'n rustige dag uit, terwyl kinders die klimraam kan geniet. Boonop spog die plaas met veilige stap- en fietsryroetes wat deur ongerepte fynbos kronkel, wat asemrowende uitsigte oor die rivier bied.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Terri-Lee Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • GK34, Long Thin Farm, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 460
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R5 460
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GK34, Long Thin Farm, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cb3c9d6bfbdb32aed8e394bf40dbc31e6927772eaa8a272779ae710d906e266b6f00752cdae86fa6ca8955184155d41e807?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 460 per nag (plek vir 6) GK34 Long Thin Farm 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3099305 21.3219924

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang