Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Longbeach apartment

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Anne-marie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Gerieflik. Baie veilig, netjies en toegerus met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Treffend verwelkomend netjies en seer aangenaam. Wat 'n heerlike verrassing om in 'n netjiese verblyf in te stap en dit nog boonop binne loopafstand van die strand en lang stap op die promenade. Ons het die verblyf gesellig gevind en sal dit graag aanbeveel as 'n juweeltjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robin
Longbeach apartment
Hi Joan, baie dankie. Ek waardeer - julle is baie spesiaal.

Nicolene K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Alles was mooi skoon en netjies en so lekker ingerig. Sal definitief weer kom! Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize L
1 nag
4.8
Jul 2024

Sal dit definitief aanbeveel. Gaan definitief weer bespreek. Skoon, netjies en veilig. Het alles wat jy nodig het. Naby die strand en see. Gasheer het baie mooi na ons gekyk. Baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Winie L
Kort verblyf
4.0
Aug 2024

Pragtige see-uitsig, gerieflik, flinke diens. Dankie, ons het heerlik gebly. Goed toegeruste kombuis. Veilige parkering vir een voertuig. Indien winderige reënweer, braaigeriewe onder by parkering, nie aan te bevel nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Giradot B
Kort verblyf
3.6
Jul 2024

We felt unwelcome. Unprofessional behavior of the host the night we moved in. We stayed there on previous occasions and did not expect the manner in which we were addressed by the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Robin Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longbeach apartment, Longbeach Thompson-straat, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2584ddb8384e90b32b552633f6373e33b6b66f986411a8c7c9b6fb5771dfd0e51c1cbd1ec5a11ff2907034d98392576b1bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Longbeach apartment Longbeach Thompson street 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.102972158347 18.816638530885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang