Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Longbeach Beach House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Heidi B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Awesome. Goeiedag, dit was asemrowend net kort! Binnekort weer terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cleona V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

I would definitely stay there again. The place was clean and very well looked after. However, the WiFi signal was very bad and the chairs were very uncomfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourette J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Sal weer daar bespreek, dankie Benita! Die woonstel is goed toegerus, in die kamers en in die kombuis. Die woonstel is kompak en gerieflik. WiFi was beskikbaar, sterk genoeg om gewone rekenaarwerk te doen, al was dit bietjie stadig. Dis 'n baie kort stappie na die strand, so ideaal gelee. Veilige parkering was 'n groot plus. Definitief 'n goeie opsie as jy sentraal wil wees, naby die see, die winkels en Stellenbosch. Nuwe waaiers in die kamers is miskien nodig. Robin het ons baie vriendelik ontvang, baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zena J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Fantasties. Was baie lekker gewees. Die WiFi was net baie stadig en het soms konneksie verloor.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Baie veilig, ruim en skoon plek, eienaar baie behulpsaam gewees. Was baie lekker gewees, mooi plekkie, baie veilig en goed geleë. Eienaar baie behulpsaam, dankie, was 'n baie lekker vakansie gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Myrtle V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Ligging is 100%. Netheid van die plek is uitstekend. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Heerlik! Ons kom weer! Netjiese woonstel, maklik om in en uit te beweeg, lekker geleë. Sien weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Benita
Longbeach Beach House
Hi Christine, so bly om te hoor julle kom weer terug! Hoop ons sien julle gou weer

Renique J
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Memories with family. Longbeach always gives us a warm welcome. Thank you to Benita and Robin for always welcoming us. Longbeach is an amazing place to escape the city with the beautiful view from our accommodation. We will definitely be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Benita
Longbeach Beach House
Hi Renique, I am so glad that you enjoyed your stay. Always nice to have you back and hope to see you back soon.

Riette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Ons het dit baie geniet. Netjies plekkie. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam gewees. Ek sal die plekkie vir enige een aanbeveel. Ons het veilig gevoel. Die plekkie word net met 'n straat geskei dan is jy op die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Benita
Longbeach Beach House
Hi Riette Ek is so bly julle het dit geniet en lekker gekuier Ek hoop ons sien julle gou weer Benita

Esmare D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Was 'n heerlike naweek saam met die familie. Die omgewing is stil, rustig en veilig. Pragtige see-uitsig en kon heerlik op die pragtige strand gaan stap. Naby verskeie winkels. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thompson-straat 2, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76f09a2ce6475d5669e791de0e37d2edaf3b2936aed4a93a9815338dfc46cb9a4e3f14881e13c0d966be73dedd4ce96a92b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 97 5 1 5 2 Thompson Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.10273 18.81681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang