Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Longbeach Beach House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 97 resensies vir Longbeach Beach House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Heidi B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi B

Awesome.

Goeiedag, dit was asemrowend net kort! Binnekort weer terug!

Cleona V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cleona V

I would definitely stay there again.

The place was clean and very well looked after. However, the WiFi signal was very bad and the chairs were very uncomfortable.

Lourette J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourette J

Sal weer daar bespreek, dankie Benita!

Die woonstel is goed toegerus, in die kamers en in die kombuis. Die woonstel is kompak en gerieflik. WiFi was beskikbaar, sterk genoeg om gewone rekenaarwerk te doen, al was dit bietjie stadig. Dis 'n baie kort stappie na die strand, so ideaal gelee. Veilige parkering was 'n groot plus. Definitief 'n goeie opsie as jy sentraal wil wees, naby die see, die winkels en Stellenbosch. Nuwe waaiers in die kamers is miskien nodig. Robin het ons baie vriendelik ontvang, baie behulpsaam.

Zena J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zena J

Fantasties.

Was baie lekker gewees. Die WiFi was net baie stadig en het soms konneksie verloor.

Nicky B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky B

Baie veilig, ruim en skoon plek, eienaar baie behulpsaam gewees.

Was baie lekker gewees, mooi plekkie, baie veilig en goed geleë. Eienaar baie behulpsaam, dankie, was 'n baie lekker vakansie gewees.

Myrtle V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myrtle V

Ligging is 100%. Netheid van die plek is uitstekend.

Baie lekker gebly.

Christine B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B

Heerlik! Ons kom weer!

Netjiese woonstel, maklik om in en uit te beweeg, lekker geleë. Sien weer!

Longbeach Beach House se terugvoer

Hi Christine, so bly om te hoor julle kom weer terug! Hoop ons sien julle gou weer

Longbeach Beach House
Renique J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renique J

Memories with family.

Longbeach always gives us a warm welcome. Thank you to Benita and Robin for always welcoming us. Longbeach is an amazing place to escape the city with the beautiful view from our accommodation. We will definitely be going back.

Longbeach Beach House se terugvoer

Hi Renique, I am so glad that you enjoyed your stay. Always nice to have you back and hope to see you back soon.

Longbeach Beach House
Riette V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette V

Ons het dit baie geniet. Netjies plekkie.

Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam gewees. Ek sal die plekkie vir enige een aanbeveel. Ons het veilig gevoel. Die plekkie word net met 'n straat geskei dan is jy op die strand.

Longbeach Beach House se terugvoer

Hi Riette

Ek is so bly julle het dit geniet en lekker gekuier

Ek hoop ons sien julle gou weer

Benita

Longbeach Beach House
Esmare D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmare D

Was 'n heerlike naweek saam met die familie.

Die omgewing is stil, rustig en veilig. Pragtige see-uitsig en kon heerlik op die pragtige strand gaan stap. Naby verskeie winkels. Sal beslis weer gaan.

Bronwyn D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn D

Fabulous.

Loved my stay, location and flat.

Gert S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S

Baie aangenaam, skoon en netjies, sal dit vir ander aanbeveel.

Is vriendelik ontvang. Onderdakparkering 'n groot plus sowel as die hysbak. Dit het uitpak vergemaklik. Met die instap kan jy sien die eenheid word goed geonderhou. Netjies en skoon.

Hanke F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanke F

Baie gerieflik en goed toegerus.

Goeie kommunikasie van die begin tot die einde. Ruim woonstel, veilige parkering, lekker huur-ervaring!

Tobias A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobias A

Great central location.

A walking distance across the road to the beach.

Longbeach Beach House se terugvoer

Thank you so much for staying at Longbeach House.

Hope you enjoyed your stay and hope to see you back soon.

Benita

Longbeach Beach House
Maryna B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna B

Sentrale ligging vir reise na Stellenbosch, Kaapstad en naby omgewing. Gerieflik naby strand. Vriendelike eienaar.

Vriendelik en gasvry eienaar. Baie netjies en skoon akkommodasie. Strand is net oorkant pad. Rustig en veilige omgewing. Mooi uitkyk op berge.

Longbeach Beach House se terugvoer

Baie Dankie

Hoop julle het lekker gekuier en hoop om julle gou weer te sien.

Benita

Longbeach Beach House
Franzelle G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franzelle G

Lekker rustig en eetplekkies probeer soos Cape Cafe, Vida e Cafe ens.

Baie lekker gebly en baie geloop.

Longbeach Beach House se terugvoer

Hi Franzelle, baie dankie. Bly julle het lekker gekuier en kom gou weer terug.

Longbeach Beach House
Nolene P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene P

Rustig en veilig, die seebries ruik heerlik.

Dus baie veilig, die see kan jy letterlik hoor in die aand. Dit is 'n baie lekker plekkie, sal weer daar boek. Dit is naby alles.

Longbeach Beach House se terugvoer

Hi Nolene, hoop julle veilig terug by huis en lekker om te weet julle het dit geniet. Kom kuier gou weer.

Longbeach Beach House
Lia V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lia V

Sal vir seker aanbeveel.

Ons was nie daar vir vakansie nie. Robin het die ekstra myl geloop om behulpsaam te wees, wat ek ongelooflik baie waardeer. Indien ek weer akkommodasie in Strand benodig sal dit my eerste keuse wees.

Longbeach Beach House se terugvoer

Hi Lia, ons probeer altyd ons beste om ons gaste behulpsaam te wees en dat julle elke oomblik geniet. Ek so bly julle kom gou weer terug.

Longbeach Beach House
Levi B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levi B

Baie aangenaam en rustig.

Stap langs die see was baie lekker.

Francois L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois L

Alles lekker! Reëlings, ligging, netheid, verblyf!

Baie dankie, Longbeach Beach House. Uitstekende diens gekry. Sentraal van die lughawe, die strand, die Somerset Mall en die wynlande van die Boland. Blyplek veilig en netjies en goed toegerus met alles wat mens nodig het met mooi uitsig na berge en die see.

Corne C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne C

Amazing akkommodasie. Sal graag wil terug gaan soontoe.

Pragtige plek. Baie goeie klientediens. Mooi skoon akkommodasie. Die ligging is baie lekker, jy hoef letterlik net oor die straat te loop om op die strand te wees. Baie gerieflik en alles daar wat mens kan nodig kry.

Amanda G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G

Longbeach ongelooflike goeie verblyf.

Vriendelike diens met die mooiste uitsig. Alles is daar wat jy nodig het. En dit is baie veilig en die bonus is dat jy loop afstand is van die strand af - kinders het dit geniet.

Longbeach Beach House se terugvoer

Hi Amanda, bly julle het lekker gekuier. Kom kuier gou weer. Benita

Longbeach Beach House
Pieter V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Netjies, goed geleë en veilig.

Met aankoms was ons onvangs baie goed. Die woonstel is skoon en baie netjies. See-uitsig is ook baie mooi.

Longbeach Beach House se terugvoer

Ek is bly alles was reg en dat julle dit geniet het.

Hoop ons sien julle gou weer.

Longbeach Beach House
Anria S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anria S

Netjies en veilig. Baie sentraal geleë.

Netjies. Heerlike warm duvets en lekker warm stort. Sentraal, mooi see-uitsig.

Longbeach Beach House se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Longbeach Beach House
Melanie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V

My hoogste verwagting oortref.

Baie lekker area, baie goed geleë. Die WiFi was egter probleem, maar dit het ons nie veel gepla nie, aangesien ons in die aand doodmoeg was. Gaan definitief weef terug.

Longbeach Beach House se terugvoer

Dankie vir julle kuier by Longbeach House.
Jammer oor die Wi-Fi, maar daar is dae wat ons probleme ondervind met die Wi-Fi.
Sal definitief kyk daar na.
Hoop ons sien julle gou weer.

Longbeach Beach House
Jamie Lee D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie Lee D

Perfect.

What a great way to spend a weekend.

Longbeach Beach House se terugvoer

Glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you back soon.

Longbeach Beach House
Lizelle G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle G

Well deserved getaway place.

Had a fantastic stay, place was clean and neat. Host was friendly and professional everything was in order, beautiful location! Close to amenities and malls. The beach was on the doorstep! Thank you so much.

Longbeach Beach House se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier by Longbeach House.
Bly julle het dit geniet en hoop julle kom gou weer terug.

Longbeach Beach House
Ntombizodwa L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombizodwa L

Beautiful stay, the proximity to the beach is a plus. Will definitely come back.

The only down side is the fact that there's no broom, bucket and mop to self clean the unit for a 6-day stay, that's a necessity.

Longbeach Beach House se terugvoer

Hi Ntombizodwa

Thank you so much for staying at Longbeach House

I will definetyl take note and will ensure to have the Cleaning stuff available

It always help when we get feedback on improvement

Hope to see you back soon

Benita

Longbeach Beach House
Elaine S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine S

Ruim eenheid met see-uitsig.

Rustig en veilge woonstel.

Longbeach Beach House se terugvoer

Hi Elaine

Dankie vir julle kuier by ons.

Baie bly julle het dit geniet.

Kom kuier gou weer.

Benita

Longbeach Beach House
Johan S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Netjies, heerlik op die see!

Die woonstel is eenvoudig, netjies en op die see. Als wat mens nodig het. Mens kan vroegoggend as jy wakker word gou oorstap see toe, koffie kry by die lifesavers se basis en die see geniet voor die wind opkom. Benita en Robin is vriendelik, behulpsaam en kommunikeer goed. Go for it!

Ghb B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ghb B

Veilig en gerieflik. Pragtige ligging.

Skoon en voldoende ingerig. Gerieflike beddens. Vriendelik en bedagsame gasheer. Het al 3 maal daar oorgeslaap. Gaan beslis in die toekoms weer daar bespreek.

Longbeach Beach House se terugvoer

Hi Giradot

Bly julle het weer kom kuier by Longbeach House.

Hoop ons sien julle gou weer.

Benita

Longbeach Beach House
Elmien G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien G

Eenheid was groot genoeg vir die tydperk wat ons gekuier het en het alles gehad wat ons benodig het.

Die eenheid was skoon en netjies en ons was goed ontvang deur die eienaar. Hulle kan egter kyk om dalk groter handdoeke te voorsien in die toekoms.

Longbeach Beach House se terugvoer

Baie dankie vir die kuier by ons. Bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer terug te sien.

Longbeach Beach House
Sonja V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja V

Gerieflik maar kan verbeter.

Ons hou van stilte en privaatheid. Die eenheid se ligging bied dit wel gedurende weeksdae maar dit kan baie lawaaierig oor naweke raak wanneer mens reg oorkant die strand tuisgaan. Die eenheid het 'n tekort aan verkoeling en ontbreek aan gemaklike spieëltafels in die kamers. Sal nogtans weer hier verblyf bespreek.

Chris B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Fantasties lekker.

Die eenheid is goed geleë en laat mens veilig voel. See-uitsig is great.

Longbeach Beach House se terugvoer

Dankie vir julle kuier en ek is bly julle het dit geniet.

Hoop ons sien julle gou weer.

Longbeach Beach House
Schalk B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk B

Baie lekker en rustig.

Rustig en ontspanne.

Longbeach Beach House se terugvoer

Ek is bly julle het lekker gekuier en hoop om julle gou weer terug te sien.

Longbeach Beach House
Danie N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie N

Goeie woonstel, maar kort bietjie onderhoud.

Goedgeleë woonstel met veilige parkering. Wifi is swak en DSTV is beperkte pakkie. Stort het baie water laat uitloop en sitkamerstoele baie ongemaklik. Sou nie veel moeite neem om alles reg te stel nie.

Longbeach Beach House se terugvoer

Hi Danie

Dankie vir julle kuier by Longbeach House

Dankie vir die terugvoer en ons het 'n probleem met die WiFi maar sal dit probeer regstel

Ons het wel beperkte DSTV in sal dit verbeter

Ek besig om ander Sitkamer stel te kry vir meer gerief

Ek waardeer jou terugvoer en hoop julle gaan weer kom kuier

Benita

Longbeach Beach House
Kaylene B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kaylene B

Heerlike vakansieplekkie.

Baie dankie aan Benita wat so vriendelik was en gasvryheid, en selfs vir Robin wat ons so mooi gehelp het. Dit was 'n lieflike, rustige vakansieplekkie. Definitief sal ek weer so maak.

Longbeach Beach House se terugvoer

Hi Kaylene

Baie dankie vir julle kuier by Longbeach House.

Bly julle het dit geniet.

Hoop ons sien julle gou weer.

Benita

Longbeach Beach House
Jackeline T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackeline T

Was baie rustig het dit baie geniet.

Was 'n lieflike kuier.

Jacky B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky B

Baie huislik gewees, baie rustige atmosfeer, sal weer wil boek in die toekoms.

Die verblyf was wonderlik gewees, rustig, veilig, was nie gepla gewees nie. Die plek sal ek vir enigeen aanbeveel, sal definitief weer bespreek.

Longbeach Beach House se terugvoer

Hi Jackie Baie dankie vir julle kuier by ons. Hoop om julle gou weer te sien

Longbeach Beach House
James L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James L

Ons tyd by Longbeach was fantasmagories.

Dit was 'n wonderlike tyd by Longbeach Beach House. Ons sal enigetyd weer daarna toe gaan.

Longbeach Beach House se terugvoer

Hi James baie dankie vir julle kuier. Hoop ons sien julle gou weer

Longbeach Beach House
Samantha B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B

It was amazing!

Exactly what we were looking forward to. Quiet, close to amenities, beautiful beach area. My family thoroughly enjoyed the break away.

Longbeach Beach House se terugvoer

Hi Samantha. So glad you enjoyed your stay. Hope to see you back soon

Longbeach Beach House
Chanelle A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle A

Heerlike uitsig en gerieflik naby aan die strand.

Ons het 'n fantastiese paar dae hier deurgebring met alles wat mens nodig het om lekker te kan ontspan.

Longbeach Beach House se terugvoer

Hi Chanelle. So happy you enjoyed your stay. Hope to see you back soon

Longbeach Beach House
Carlo S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo S

Pleasant, quiet, relaxing atmosphere.

Will surely book the place again and recommend.

Longbeach Beach House se terugvoer

Hi Carlo,

Thank you so much and we hope to see you back soon.

Benita

Longbeach Beach House
Tracey M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey M

It was fantastic.

We enjoyed every moment.

Longbeach Beach House se terugvoer

Hi Tracey,

I am so glad you enjoyed your stay. Hope to see you back soon.

Benita

Longbeach Beach House
Johan B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Heerlik.

Pragtige uitsig oor die see. Reg op die strand.

Longbeach Beach House se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier.
Hoop julle het dit baie geniet en hoop om julle gou weer te sien.

Longbeach Beach House
Desiree H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree H

Dis 'n baie rustiger, veilige area.

Baie mooi uitsig oor die see en regtig waarde vir jou geld. Baie vriendelike ontvangs by aankoms.

Longbeach Beach House se terugvoer

Baie dankie Desiree

Was baie lekker om julle by ons te he. Hoop ons sien julle gou weer

Benita

Longbeach Beach House
Ra'eesah M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ra'eesah M

It was really pleasant and enjoyable.

I cannot say anything negative about the place whatsoever. Perfect location. The apartment itself is equipped with everything you would need. We only had one issue. On the Sunday (we checked out on Monday) both the WiFi and DStv stopped working around 17:00. Not sure if this is how everything is set up to work. Other than that we had an, absolutely amazing stay.

Longbeach Beach House se terugvoer

Hi Ra'eesah,

Thank you so much for staying by Longbeach House.

Unfortunately, we do have a problem with overloading the system.

Hope to see you back soon.

Benita

Longbeach Beach House
Bruneale C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruneale C

We have an awesome weekend away for a much needed break.

We had a great time at Longbeach Beach House, thank you to Robyn and Benita for a warm welcome. We will definitely recommend this to anyone.

Werner V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Uitstekend. Baie geniet.

Baie lekker plekkie. Robin was baie behulpsaam en het ons laat tuis voel. Sekuriteit is skitterend! Plek is netjies en skoon en bevat alles wat jy nodig het. Sal beslis weer van Longbeach gebruik maak.

Kobus K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K

Netjies, minimaal maar goed toegerus. Robin baie gasvry

Ideale plek om uit te span gedurende staptoertjies

Jerome M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome M

Baie stil en veilig.

Loopafstand van strand en ook winkels. Plek baie veilig.

Pieter S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Baie lekker. Veilig. Veilige parkering! Wasmasjien is 'n aanwins.

Wat van vol pakket DSTV?

Aletta G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta G

Baie gerieflik.

Baie dankie Robin Benita, julle blyplek is tops en dankie vir die aanbod om langer te bly. Anemie, dankie vir al die hulp met Dr. vir my siek man en inligting. Ons gaan beslis weer hier kuier.

Joop L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Joop L

Eenheid was skoon en netjies. Kliëntediens was goed gewees.

Bank in sitkamer sit bietjie ongemaklik. DStv-pakket kan hersien word om meer kanale beskikbaar te hê. Ligging goed. Het veilig gevoel.

Longbeach Beach House se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gekuier het.
Ek hoop julle het dit baie geniet en dat julle gou weer kom kuier.

Longbeach Beach House
Moya O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moya O

Genoeg spasie vir 'n gesin van 4.

Ons het lekker gebly. Rustig, geen geraas. Naby die see.

Savannah H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Savannah H

Was very neat place, awesome view very relaxing and comfy.

Awesome place, very safe and comfy, enjoyed the view.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was 'n baie netjiese plek, ongelooflike uitsig baie ontspannend en gemaklik.

'n Fantastiese plek, baie veilig en gemaklik, het die uitsig geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Henk P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk P

Fantasties.

Beslis 'n goeie plek vir verblyf. Skoon en veilig. Sal enige tyd weer besoek. Dink dit is my eerste keuse.

Desiree M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree M

Will go back there again.

Place was nice and clean, although we were ladies only we felt very safe.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sal weer teruggaan.

Plek was netjies en skoon, alhoewel ons net dames was het ons baie veilige gevoel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Roxanne K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne K

Amazing!

Great service! I felt so welcome!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Amazing.

Great diens! Ek het baie welkom gevoel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jan V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Die verblyf in Longbeach was van 'n hoë gehalte.

Die eenheid is baie goed geleë ten opsigte van 'n see-uitsig uit die woonvertrek, naby die strand, winkels en restaurante. Die eenheid is goed versorg en baie netjies.

Nokutula L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokutula L

Perfect.

Fabulous, fantastic, perfect.

Longbeach Beach House se terugvoer

Thank you so much, was great to have you by us.
Hope we will see you soon.

Longbeach Beach House
Marne S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marne S

Bekostigbaar, netjies, gerieflik.

Ons het baie lekker gebly, en dis bekostigbaar. Vriendelike mense!

Longbeach Beach House se terugvoer

Bly julle het lekker gebly, ons hoop om julle gou weer terug te sien.

Longbeach Beach House
Christine M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M

Baie netjiese en gasvrye eienaars, Bonita en Robin.

Die woonstel het die pragtigste see-uitsig. Van die begin af was ons met respek behandel. Alles in die woonstel is in 'n puik toestand. Robin en Bonita, julle woonstel is pragtig en skep 'n huislike atmosfeer. So spyt die tyd het so gou verbygegaan. Ons kom definitief weer terug.

Longbeach Beach House se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons plekkie gekuier het, so bly julle het dit geniet.
Ons hoop ons sien julle gou weer.

Longbeach Beach House
Alouette G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alouette G

Wat 'n oulike plekkie!

Baie gerieflik, skoon en so lekker ligging! Sal vir seker weer by Longbeach Beach House bly! Die kinders was mal oor die lekker snoesige kombersies.

Longbeach Beach House se terugvoer

Was baie lekker om julle by ons te he
Hoop ons sien julle sommer gou weer

Longbeach Beach House
Cecelia H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia H

Dit was besonders, kan nie uitgepraat raak oor die naweek nie.

Sal enige iemand aanbeveel om daar tuis te gaan. Het 'n wonderlike tyd gehad, alles wat jy nodig gehad het was naby.

Longbeach Beach House se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier
Hoop julle kom gou weer terug

Longbeach Beach House
Colleen C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen C

Genoegsaam!

Heerlike oornag blyplek net oorkant die strand. Ligging absoluut fantasties! Blyplek met basiese geriewe, netjies en skoon. Voorsien in als wat jy nodig het vir oornag/naweekverblyf. Goeie, vriendelike ontvangs en veilig. Sal beslis aanbeveel en sal weer hier bly.

Longbeach Beach House se terugvoer

Was baie lekker om Colleen by Longbeach House te akkommodeer.
Ons hoop ons sien julle gou weer.

Longbeach Beach House
Alfonzo S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfonzo S

Lieflike en rustige woonstel vir 'n rustige ontspannende vakansie.

Longbeach Beach House is 'n baie lieflike woonstel en sal dit definitief vir enige persoon aanbeveel, as jy opsoek is na 'n rustige naweek naby die strand wat loopafstand is sal dit definitief die plek vir jou wees. Goeie diens deur die eienaars en baie vriendelike mense op die perseel.

Wilfred L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfred L

The flat was beautiful with good bedding. We slept wonderful, I will book again at Longbeach Beach House.

Great place for getaway weekend near the beach.

Natasha M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M

Rustigheid, veilig en uitstekend.

Sien sterre.

Longbeach Beach House se terugvoer

Baie dankie. Dit was baie lekker om julle by ons te he.
Hoop ons sien julle gou weer.

Longbeach Beach House
Babs H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Babs H

Veilig gevoel.

Dankie! Het lekker gebly. Was bietjie koud, so matjies voor bed sal 'n aanwins wees! TV slegs kanaal 100 gewerk. Lekker beddegoed! Veilig gevoel!

Longbeach Beach House se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie.
Hoop ons sien julle gou weer.

Longbeach Beach House
Ghb B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ghb B

Bekostigbare, gerieflike en veilige verblyf.

Perfekte ligging vir 'n seevakansie. Decor is modern. Baie veilig en onderdakparkering. Volle DStv sal welkom wees vir sportliefhebbers, asook toegang tot braaigeriewe.Lekker geslaap. Dankie Benita.

Jacky S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky S

Fantasies.

Baie netjies. Waarde vir geld. Sou net graag wou braai. Dit was heerlik. Dankie.

Jackie S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie S

Baie lekker plekkie, goed geleë.

Baie lekker gebly, behalwe dat daar televisie is met geen kanale. Eienaar kan gerus dit insluit.

Longbeach Beach House se terugvoer

Hoop ons sien julle gou weer
Dankie vir die kuier

Longbeach Beach House
Vee G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vee G

Baie baie mooi plek.

Die plek is so mooi, dis op die strand en die verwelkoming was baie warm. Ek hou baie van die plek.

Qunuta M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Qunuta M

Die perkte plekkie vir vriende en familie.

Annemarie was baie vriendelik. Sy het ons onmiddelik tuis laat voel. Ek sal gou weer van Longbeach Beach House gebruik maak.

Brenda V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V

Longbeach Beach House sal ons weer sien.

Sal vir seker weer van Annemarie se Longbeach Beach House verblyf gebruik maak. Baie netjies en goed toegerus.

Ingrid H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid H

Skoon, netjies en veilig.

Ek sal vir seker weer by Longbeach Beach house bespreek. Veilige, skoon en bekostigbare verblyf.

Freddie B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie B

Fantastiese woonstel, perfek geleë en naby alles.

Ons het 'n onvergeetlike naweek gehad en die woonstel was die beste wat ons nog in gebly het. Die einaar van die woonstel was baie vriendelik en behulpsaam en het ons baie tuis laat voel. Die eenheid is bykans op die strand en naby alle besienswaardighede en eetplekke. Veiligheid is baie goed en jy kan saans sonder enige bekommernis rustig slaap. Ons beveel Longbeach aan as een van die bestes.

Elana S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana S

Dit was baie lekker.

Ek sal Longbeach Beach House definitief aanbeveel. As ek een versoek kan insit: kan hul asb na hul DStv-pakket loer, dit het nie gewerk nie, slegs 2 kanale. Kan nie DStv adverteer as dit nie werk nie, al is dit 'n klein pakket, slegs 2 kanale het gewerk. Verder was dit ongelooflik netjies en baie lekker gewees. Ek sal definitief weer van hul gebruik maak.

Elizna J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna J

Die lieflikste verblyf, reg op die strand met mooitste uitsig!

Tannie Annemarie en Oom Dennis is die gasvryste mense wat ons nog ontmoet het. Die woonstel is uitgerus met alles wat mens nodig het, modern, en netjies, met 'n pragtige see-uitsig. Net 'n huisbakrit, 1 deur, oor die pad loop, en jy is op die strand, reg by 'n Waterpark en put-put baan. Vir ons met 2 jong kindertjies was dit so gerieflik. Mooiste restaurante is loopafstand. 'n Stukkie van ons harte het daar agtergebly. Ons sal definitief weer en weer daar vakansie hou!

Longbeach Beach House se terugvoer

Hi Elizna, baie dankie vir jou mooi woorde en resensie dit word opreg waardeer. Julle was werklik model gaste en dit was meer as n plesier om julle as gaste by Longbeach Beach House te kon he. Kom gerus weer terug, julle is enige tyd meer as welkom, ons ontvang julle met ope arms. Dit was lekker om julle te onmoet.
Veiig bly tot ons weer by mekaar uitkom
Groete en liefde
Annemarie
Longbeach Beach House

Longbeach Beach House
Annette V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Dit was regtig baie lekker om daar te bly en ons sal definitief weer daar gaan bly.

Heerlike verblyf! Ek sal dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel om daar te gaan bly. Dis 'n baie gerieflike plekkie en pragtig ingerig met alles wat mens nodig het vir 'n wegbreek.

Japie V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie V

Verrassende see-blaaskansie.

Die plekkie was skoon. Annemarie was van die begin af ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Gaan beslis terug wanneer ek weer in die Strand is.

Petro D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D

Voldoen aan al my vereistes.

Baie netjies, volledig toegerus. Sal 'n Weber-braai geniet. Hakke agter die badkamerdeur vir klere sal ook nice wees. Gaan beslis weer van hulle gasvryheid gebruik maak.

Ethel D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ethel D

We were satisfied with our stay.

Satisfied. If the double bed can be replaced it will be 100%.

Reagan B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reagan B

Goeie waarde vir geld, maar.

Op ons van vertrek het Anne-Marie my vriendelik per sms versoek om asb die plek netjies skoon te maak en het ook met uitboek kom kyk of enigiets gebreek is. Dit was nogal 'n eerste. Ek hoop nie ander gaste word ook so behandel nie. Ons is beskaafde mense en dit het my nogal met 'n wrang smakie gelaat. Sal nooit weer daar bly nie.

Karen K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K

Ons het ons harte verloor op hierdie pragtige plekkie.

Sal met graagte weer daar gaan bly en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Dit is pragtig! Perfek geleë met die mooiste uitsig en die diens was uitstekend!

Belita A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belita A

Dit was regtig baie nice, ons het dit baie geniet selfs die kinders, sal dit regtig aanbeveel.

Die feit dat die plekkie baie netjies was, ons was voorheen by baie selfsorgeenhede. Die een was meer gerieflik en nice.

Irene S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene S

Lovely, restful place.

Lovely flat. Very well furnished. All neat and clean. We had a very nice stay. Pity it was so short. Hope to stay longer next time.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige, rustige plek.

Pragtige woonstel. Baie goed gemeubileer. Alles netjies en skoon. Ons het 'n baie lekker tydjie gehad. Jammer dit was so kort. Hoop om volgende keer langer te bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Louisa V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa V

Stapafstand van strand en veilig.

Dit is 'n baie veilige area, jy stap tot op die strand. Woonstel het see-uitsig en is beveilig.

Anneke D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke D

Heerlik! Baie skoon en Anne-marie is so behulpsaam!

Heerlik! Baie skoon en netjies!

Jasmina J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasmina J

Tranquil.

My stay was very nice. It was home away from home. Found everything I needed and it was comfy.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig.

Baie lekker gebly. Tuiste weg van die huis. Alles wat mens nodig het en dit was gerieflik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Almarie C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie C

Dit was heerlik by Longbeach Beach House en ek beveel die plek beslis aan vir enige iemand wat verblyf soek in Strand. Annemarie is só vriendelik en laat 'n mens dadelik tuis voel.

Dit was heerlik en het dit baie geniet daar by Longbeach Beach House! Annemarie het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel daar. Ek beveel definitief hierdie plek aan vir almal om daar te gaan bly! Baie dankie, Annemarie.

Vicky W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky W

Gasvry.

Baie dankie Anne-marie vir die heerlike gevoel van warmte en verwelkoming. Dankie vir al jou moeite met daardie klein ekstratjies - dit het ons so tuis laat voel! Die plek is pynlik netjies en alles wat mens nodig het, is beskikbaar. Ek sal beslis weer daar bespreek wanneer die geleentheid hom voordoen.

Longbeach Beach House se terugvoer

Hi Vicky,
Dankie vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.
Ek is bly dat julle julle tydjie en verblyf by ons geniet het.
Julle was model gaste en dit was meer as 'n plesier om vir julle te kon bedien.
Julle is meer as welkom om in die toekoms ons weer te besoek.
Nogmaals dankie en sien uit om julle weer in die toekoms te ontvang.

Vriendelike groete en mooibly,

Annemarie

Longbeach Beach House
Cecelia C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia C

Pragtige woonstel met 'n perfekte ligging, dit was die ideale keuse vir ons naweek.

Die woonstel is pragtig gedekoreer met alles in wat 'n mens kan nodig kry. Sy ligging is ideaal vir heerlike wandelinge op die strand en ook naby die winkelsentrum. Korrespondensie was puik gedoen, in Afrikaans, deur vriendelike dames! Baie dankie, ons sal julle weer sien!

Luwayda J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Luwayda J

Dit was baie aangenaam om langs die see te kon wees.

Sekuriteit by Longbeach was baie goed en dit was my top-prioriteit. Die feit dat dit loopafstand vanaf die see is, was die beste, asook die uitsig oor die see. Ek sal definitief weer bespreek.

Leon B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon B

Baie gerieflik en veilig.

Benodig onderhoud, blindings alleen nie baie prakties, geen privaatheid as dit oop is nie en straatligte baie helder. Stort lek. Deelkraan by opwasbak heeltemal onprakties en los.

Marietjie B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie B

Baie aangenaam.

Skoon, netjies, veilig en baie naby aan die strand.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thompson-straat 2, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76f09a2ce6475d5669e791de0e37d2edaf3b2936aed4a93a9815338dfc46cb9a4e3f14881e13c0d966be73dedd4ce96a92b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 97 5 1 5 2 Thompson Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.10273 18.81681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang