Longbeach Beach House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Benita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 97
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Heidi B - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome.
Cleona V - Jan 2024
Algehele gradering
I would definitely stay there again.
Lourette J - Jan 2024
Algehele gradering
Sal weer daar bespreek, dankie Benita!
Lees meerZena J - Jul 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Nicky B - Des 2023
Algehele gradering
Baie veilig, ruim en skoon plek, eienaar baie behulpsaam gewees.
Myrtle V - Des 2023
Algehele gradering
Ligging is 100%. Netheid van die plek is uitstekend.
Christine B - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik! Ons kom weer!
Longbeach Beach House se terugvoer
Hi Christine, so bly om te hoor julle kom weer terug! Hoop ons sien julle gou weer
Renique J - Okt 2023
Algehele gradering
Memories with family.
Longbeach Beach House se terugvoer
Hi Renique, I am so glad that you enjoyed your stay. Always nice to have you back and hope to see you back soon.
Riette V - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet. Netjies plekkie.
Longbeach Beach House se terugvoer
Hi Riette
Ek is so bly julle het dit geniet en lekker gekuier
Ek hoop ons sien julle gou weer
Benita
Esmare D - Aug 2023
Algehele gradering
Was 'n heerlike naweek saam met die familie.
Bronwyn D - Jul 2023
Algehele gradering
Fabulous.
Gert S - Jun 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam, skoon en netjies, sal dit vir ander aanbeveel.
Hanke F - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en goed toegerus.
Tobias A - Feb 2023
Algehele gradering
Great central location.
Longbeach Beach House se terugvoer
Thank you so much for staying at Longbeach House.
Hope you enjoyed your stay and hope to see you back soon.
Benita
Maryna B - Jan 2023
Algehele gradering
Sentrale ligging vir reise na Stellenbosch, Kaapstad en naby omgewing. Gerieflik naby strand. Vriendelike eienaar.
Longbeach Beach House se terugvoer
Baie Dankie
Hoop julle het lekker gekuier en hoop om julle gou weer te sien.
Benita
Franzelle G - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker rustig en eetplekkies probeer soos Cape Cafe, Vida e Cafe ens.
Longbeach Beach House se terugvoer
Hi Franzelle, baie dankie. Bly julle het lekker gekuier en kom gou weer terug.
Nolene P - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig en veilig, die seebries ruik heerlik.
Longbeach Beach House se terugvoer
Hi Nolene, hoop julle veilig terug by huis en lekker om te weet julle het dit geniet. Kom kuier gou weer.
Lia V - Sep 2023
Algehele gradering
Sal vir seker aanbeveel.
Longbeach Beach House se terugvoer
Hi Lia, ons probeer altyd ons beste om ons gaste behulpsaam te wees en dat julle elke oomblik geniet. Ek so bly julle kom gou weer terug.
Levi B - Feb 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Francois L - Nov 2023
Algehele gradering
Alles lekker! Reëlings, ligging, netheid, verblyf!
Corne C - Nov 2023
Algehele gradering
Amazing akkommodasie. Sal graag wil terug gaan soontoe.
Amanda G - Okt 2022
Algehele gradering
Longbeach ongelooflike goeie verblyf.
Longbeach Beach House se terugvoer
Hi Amanda, bly julle het lekker gekuier. Kom kuier gou weer. Benita
Pieter V - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies, goed geleë en veilig.
Longbeach Beach House se terugvoer
Ek is bly alles was reg en dat julle dit geniet het.
Hoop ons sien julle gou weer.
Anria S - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies en veilig. Baie sentraal geleë.
Longbeach Beach House se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Melanie V - Apr 2022
Algehele gradering
My hoogste verwagting oortref.
Longbeach Beach House se terugvoer
Dankie vir julle kuier by Longbeach House.
Jammer oor die Wi-Fi, maar daar is dae wat ons probleme ondervind met die Wi-Fi.
Sal definitief kyk daar na.
Hoop ons sien julle gou weer.
Jamie Lee D - Mei 2022
Algehele gradering
Perfect.
Longbeach Beach House se terugvoer
Glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you back soon.
Lizelle G - Apr 2022
Algehele gradering
Well deserved getaway place.
Longbeach Beach House se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier by Longbeach House.
Bly julle het dit geniet en hoop julle kom gou weer terug.
Ntombizodwa L - Des 2022
Algehele gradering
Beautiful stay, the proximity to the beach is a plus. Will definitely come back.
Longbeach Beach House se terugvoer
Hi Ntombizodwa
Thank you so much for staying at Longbeach House
I will definetyl take note and will ensure to have the Cleaning stuff available
It always help when we get feedback on improvement
Hope to see you back soon
Benita
Elaine S - Okt 2022
Algehele gradering
Ruim eenheid met see-uitsig.
Longbeach Beach House se terugvoer
Hi Elaine
Dankie vir julle kuier by ons.
Baie bly julle het dit geniet.
Kom kuier gou weer.
Benita
Johan S - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies, heerlik op die see!
Ghb B - Nov 2022
Algehele gradering
Veilig en gerieflik. Pragtige ligging.
Longbeach Beach House se terugvoer
Hi Giradot
Bly julle het weer kom kuier by Longbeach House.
Hoop ons sien julle gou weer.
Benita
Elmien G - Jul 2022
Algehele gradering
Eenheid was groot genoeg vir die tydperk wat ons gekuier het en het alles gehad wat ons benodig het.
Longbeach Beach House se terugvoer
Baie dankie vir die kuier by ons. Bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer terug te sien.
Sonja V - Feb 2022
Algehele gradering
Gerieflik maar kan verbeter.
Chris B - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties lekker.
Longbeach Beach House se terugvoer
Dankie vir julle kuier en ek is bly julle het dit geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.
Schalk B - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Longbeach Beach House se terugvoer
Ek is bly julle het lekker gekuier en hoop om julle gou weer terug te sien.
Danie N - Okt 2022
Algehele gradering
Goeie woonstel, maar kort bietjie onderhoud.
Longbeach Beach House se terugvoer
Hi Danie
Dankie vir julle kuier by Longbeach House
Dankie vir die terugvoer en ons het 'n probleem met die WiFi maar sal dit probeer regstel
Ons het wel beperkte DSTV in sal dit verbeter
Ek besig om ander Sitkamer stel te kry vir meer gerief
Ek waardeer jou terugvoer en hoop julle gaan weer kom kuier
Benita
Kaylene B - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlike vakansieplekkie.
Longbeach Beach House se terugvoer
Hi Kaylene
Baie dankie vir julle kuier by Longbeach House.
Bly julle het dit geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.
Benita
Jackeline T - Nov 2021
Algehele gradering
Was baie rustig het dit baie geniet.
Jacky B - Des 2021
Algehele gradering
Baie huislik gewees, baie rustige atmosfeer, sal weer wil boek in die toekoms.
Longbeach Beach House se terugvoer
Hi Jackie Baie dankie vir julle kuier by ons. Hoop om julle gou weer te sien
James L - Nov 2021
Algehele gradering
Ons tyd by Longbeach was fantasmagories.
Longbeach Beach House se terugvoer
Hi James baie dankie vir julle kuier. Hoop ons sien julle gou weer
Samantha B - Okt 2021
Algehele gradering
It was amazing!
Longbeach Beach House se terugvoer
Hi Samantha. So glad you enjoyed your stay. Hope to see you back soon
Chanelle A - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike uitsig en gerieflik naby aan die strand.
Longbeach Beach House se terugvoer
Hi Chanelle. So happy you enjoyed your stay. Hope to see you back soon
Carlo S - Aug 2021
Algehele gradering
Pleasant, quiet, relaxing atmosphere.
Longbeach Beach House se terugvoer
Hi Carlo,
Thank you so much and we hope to see you back soon.
Benita
Tracey M - Mei 2021
Algehele gradering
It was fantastic.
Longbeach Beach House se terugvoer
Hi Tracey,
I am so glad you enjoyed your stay. Hope to see you back soon.
Benita
Johan B - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Longbeach Beach House se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier.
Hoop julle het dit baie geniet en hoop om julle gou weer te sien.
Desiree H - Feb 2021
Algehele gradering
Dis 'n baie rustiger, veilige area.
Longbeach Beach House se terugvoer
Baie dankie Desiree
Was baie lekker om julle by ons te he. Hoop ons sien julle gou weer
Benita
Ra'eesah M - Jul 2021
Algehele gradering
It was really pleasant and enjoyable.
Longbeach Beach House se terugvoer
Hi Ra'eesah,
Thank you so much for staying by Longbeach House.
Unfortunately, we do have a problem with overloading the system.
Hope to see you back soon.
Benita
Bruneale C - Okt 2020
Algehele gradering
We have an awesome weekend away for a much needed break.
Werner V - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekend. Baie geniet.
Kobus K - Okt 2020
Algehele gradering
Netjies, minimaal maar goed toegerus. Robin baie gasvry
Jerome M - Feb 2020
Algehele gradering
Baie stil en veilig.
Pieter S - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker. Veilig. Veilige parkering! Wasmasjien is 'n aanwins.
Aletta G - Jan 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Joop L - Jan 2020
Algehele gradering
Eenheid was skoon en netjies. Kliëntediens was goed gewees.
Longbeach Beach House se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons gekuier het.
Ek hoop julle het dit baie geniet en dat julle gou weer kom kuier.
Moya O - Nov 2019
Algehele gradering
Genoeg spasie vir 'n gesin van 4.
Savannah H - Nov 2019
Algehele gradering
Was very neat place, awesome view very relaxing and comfy.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Was 'n baie netjiese plek, ongelooflike uitsig baie ontspannend en gemaklik.
'n Fantastiese plek, baie veilig en gemaklik, het die uitsig geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Henk P - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Desiree M - Sep 2019
Algehele gradering
Will go back there again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sal weer teruggaan.
Plek was netjies en skoon, alhoewel ons net dames was het ons baie veilige gevoel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Roxanne K - Sep 2019
Algehele gradering
Amazing!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Amazing.
Great diens! Ek het baie welkom gevoel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jan V - Aug 2019
Algehele gradering
Die verblyf in Longbeach was van 'n hoë gehalte.
Nokutula L - Jul 2019
Algehele gradering
Perfect.
Longbeach Beach House se terugvoer
Thank you so much, was great to have you by us.
Hope we will see you soon.
Marne S - Jun 2019
Algehele gradering
Bekostigbaar, netjies, gerieflik.
Longbeach Beach House se terugvoer
Bly julle het lekker gebly, ons hoop om julle gou weer terug te sien.
Christine M - Mei 2019
Algehele gradering
Baie netjiese en gasvrye eienaars, Bonita en Robin.
Longbeach Beach House se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons plekkie gekuier het, so bly julle het dit geniet.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Alouette G - Mei 2019
Algehele gradering
Wat 'n oulike plekkie!
Longbeach Beach House se terugvoer
Was baie lekker om julle by ons te he
Hoop ons sien julle sommer gou weer
Cecelia H - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was besonders, kan nie uitgepraat raak oor die naweek nie.
Longbeach Beach House se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier
Hoop julle kom gou weer terug
Colleen C - Feb 2019
Algehele gradering
Genoegsaam!
Longbeach Beach House se terugvoer
Was baie lekker om Colleen by Longbeach House te akkommodeer.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Alfonzo S - Des 2019
Algehele gradering
Lieflike en rustige woonstel vir 'n rustige ontspannende vakansie.
Wilfred L - Okt 2019
Algehele gradering
The flat was beautiful with good bedding. We slept wonderful, I will book again at Longbeach Beach House.
Natasha M - Jun 2019
Algehele gradering
Rustigheid, veilig en uitstekend.
Longbeach Beach House se terugvoer
Baie dankie. Dit was baie lekker om julle by ons te he.
Hoop ons sien julle gou weer.
Babs H - Jul 2019
Algehele gradering
Veilig gevoel.
Longbeach Beach House se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie.
Hoop ons sien julle gou weer.
Ghb B - Des 2019
Algehele gradering
Bekostigbare, gerieflike en veilige verblyf.
Jacky S - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasies.
Jackie S - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker plekkie, goed geleë.
Longbeach Beach House se terugvoer
Hoop ons sien julle gou weer
Dankie vir die kuier
Veranique G - Aug 2018
Algehele gradering
Baie baie mooi plek.
Qunuta M - Jul 2018
Algehele gradering
Die perkte plekkie vir vriende en familie.
Brenda V - Jul 2018
Algehele gradering
Longbeach Beach House sal ons weer sien.
Ingrid H - Jul 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilig.
Freddie B - Mei 2018
Algehele gradering
Fantastiese woonstel, perfek geleë en naby alles.
Lees meerElana S - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Elizna J - Mrt 2018
Algehele gradering
Die lieflikste verblyf, reg op die strand met mooitste uitsig!
Lees meerLongbeach Beach House se terugvoer
Hi Elizna, baie dankie vir jou mooi woorde en resensie dit word opreg waardeer. Julle was werklik model gaste en dit was meer as n plesier om julle as gaste by Longbeach Beach House te kon he. Kom gerus weer terug, julle is enige tyd meer as welkom, ons ontvang julle met ope arms. Dit was lekker om julle te onmoet.
Veiig bly tot ons weer by mekaar uitkom
Groete en liefde
Annemarie
Longbeach Beach House
Annette V - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was regtig baie lekker om daar te bly en ons sal definitief weer daar gaan bly.
Japie V - Feb 2018
Algehele gradering
Verrassende see-blaaskansie.
Petro D - Aug 2018
Algehele gradering
Voldoen aan al my vereistes.
Ethel D - Apr 2018
Algehele gradering
We were satisfied with our stay.
Reagan B - Jan 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, maar.
Karen K - Nov 2017
Algehele gradering
Ons het ons harte verloor op hierdie pragtige plekkie.
Belita A - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was regtig baie nice, ons het dit baie geniet selfs die kinders, sal dit regtig aanbeveel.
Irene S - Okt 2017
Algehele gradering
Lovely, restful place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige, rustige plek.
Pragtige woonstel. Baie goed gemeubileer. Alles netjies en skoon. Ons het 'n baie lekker tydjie gehad. Jammer dit was so kort. Hoop om volgende keer langer te bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Louisa V - Okt 2017
Algehele gradering
Stapafstand van strand en veilig.
Anneke D - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik! Baie skoon en Anne-marie is so behulpsaam!
Jasmina J - Aug 2017
Algehele gradering
Tranquil.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig.
Baie lekker gebly. Tuiste weg van die huis. Alles wat mens nodig het en dit was gerieflik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Almarie C - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik by Longbeach Beach House en ek beveel die plek beslis aan vir enige iemand wat verblyf soek in Strand. Annemarie is só vriendelik en laat 'n mens dadelik tuis voel.
Vicky W - Aug 2017
Algehele gradering
Gasvry.
Longbeach Beach House se terugvoer
Hi Vicky,
Dankie vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.
Ek is bly dat julle julle tydjie en verblyf by ons geniet het.
Julle was model gaste en dit was meer as 'n plesier om vir julle te kon bedien.
Julle is meer as welkom om in die toekoms ons weer te besoek.
Nogmaals dankie en sien uit om julle weer in die toekoms te ontvang.
Vriendelike groete en mooibly,
Annemarie
Cecelia C - Mrt 2017
Algehele gradering
Pragtige woonstel met 'n perfekte ligging, dit was die ideale keuse vir ons naweek.
Luwayda J - Des 2017
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam om langs die see te kon wees.
Leon B - Sep 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en veilig.
Marietjie B - Mei 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thompson-straat 2, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang