Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Longhill Lodge

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Giraffe Tower Villa
Vanaf
Vanaf R 4 675
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die villa beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die buite-lapa het 'n klein kombuisie met gasbraaigeriewe en 'n yskas. Daar is ook 'n eetkamer met 'n pragtige uitsig. Die buiteboma word deur spekbome omring.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Hornbill Villa
Vanaf
Vanaf R 5 593
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die villa bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, 'n ketel en 'n broodrooster toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die oopplan-leefarea langsaan het 'n rusbank en 'n etenstafel met sitplek. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die lapa met braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Blue Crane Villa - Eksklusiewe gebruik
Vanaf
Vanaf R 7 225
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die villa bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, 'n ketel en 'n broodrooster toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die oopplan-leefarea langsaan het 'n rusbank en 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel met sitplek. Daar is ook 'n lapa met braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 4 675
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R335, Longhill Lodge, Addo, 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ccffdc31a2cdeee2bd1ba894ac18c337491b59e0547fa1fe3cf1062f1c187d8e17dc604a33b9fb216c3982ad3344f97aa08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 675 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Off the R335 Longhill Lodge 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.562071 25.611538

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang