Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Longtom Farm Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Bettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 34 resensies vir Longtom Farm Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Helena G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena G

Lekker gebly, skoon netjiese plek, pragtige plek.

Altyd lekker om by die plek uit te span.

Susanna K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna K

Fantastic accommodation and friendly host!

Longtom Farm Guesthouse is beautiful, very well located and safe. The accommodation was clean and spacious and very lovely to stay in. The grounds are beautifully maintained and we received great recommendations for things to do in the area.

Arina M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina M

Klassiek en stylvol. Baie lekker gebly.

Ek was vriendelik en gulhartig ontvang. Die ruim gastekamer getuig van fyn smaak en styl. Dit is volledig en gerieflik toegerus: van 'n muurverwarmer, kluis, vollengte spieël, mikrogolf ens. 'n Goed versorgde tuin met tuinbankies en 'n swembad skep die gevoel van ruimte. Die 3 km grondpad tot by die gastehuis kan gemaklik met 'n gewone sedan motor gery word.

Randel V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randel V

Great value for money and an awesome experience.

Fantastic Guesthouse. We arrived strangers but departed friends. I have never seen such big and well-equipped rooms in a Guesthouse. There is everything you could want in the room and if it's not there, the owner will find it for you.

Keith D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith D

Lovely quaint country one-night.

Absolutely divine! A beautiful stop over on our way to Orpen Gate, KNP. Beautiful host with so much love and personality. We had a warm welcome and a very pleasant stay.

Longtom Farm Guesthouse se terugvoer

Keith, thank you so much for taking your time to evaluate our lovely guesthouse! It is always heartwarming to hear that our guests enjoyed their stay!

Longtom Farm Guesthouse
Esme V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Esme V

A good place to overnight on the way to Kruger.

Good and spacious accommodation. Our neighbours were shaving their hair in the common area, smoking, and being a bit too much. This should be managed.

Longtom Farm Guesthouse se terugvoer

Good day Esme,
I am sorry to hear. Please in future report something like this immediately to the management.

Longtom Farm Guesthouse
Anneke S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anneke S

Nie lekker gebly nie.

Nee, ek het nie lekker gebly nie. Ek het spesifiek 'n alleenstaande kamer bespreek en dit is nie wat ek gekry het nie. Hulle het geen rede verskaf hoekom nie en dit lyk nie asof dit vir hulle 'n probleem was nie.

Longtom Farm Guesthouse se terugvoer

Ek is jammer as jy nie lekker gebly het nie, maar die eenheid wat jy bespreek het, was eenheid 8 wat glad nie 'n alleenstaande eenheid is nie. Ongelukkig het die gaste wat in eenheid 8 geboek was, hul verblyf verleng en die rede was dat hulle nog nooit so lekker by 'n gastehuis gebly het nie.

Longtom Farm Guesthouse
Elzette S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette S

Gerieflik, netjies en vriendelike, fantastiese kliëntediens.

Baie lekker gebly.

Longtom Farm Guesthouse se terugvoer

Elzette, dankie dat jy jou tyd spandeer het om Longtom Gastehuis te evalueer. Dit is altyd 'n groot plesier om sulke dierbare gaste te akkommodeer! Ons hoop om jul gou weer te sien.

Longtom Farm Guesthouse
Elna Van Oudtshoorn V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna Van Oudtshoorn V

Vriedelikheid, netjies, waarde vir geld.

Mense is baie vriendelik, behulpsaam. Het uit hulle pad uit gegaan om ons gemaklik te maak. Sal hulle aanbeveel.

Shirley B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley B

Lovely room, peaceful location.

Nicely furnished and clear attention to guest requirements. Beautiful finishes.

Longtom Farm Guesthouse se terugvoer

Shirley, thank you for taking your time to evaluate our establishment.
It is always so heartwarming to hear that a customer enjoyed their stay.
We hope to see you soon again.

Longtom Farm Guesthouse
Adanna V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adanna V

Gastehuis met pragtige dekor en tuine.

Gastehuis nie geskik vir selfsorg vir meer as 2 persone nie. Is nie gerieflik geleë vir besienswaardighede op Panoramaroete nie. Ver en paaie in Lydenburg en na Pelgrimsrust/Belfast is baie sleg - Jammer!

Magda P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda P

Soos gewoonlik, 'n baie lekker verblyf.

Annette baie dankie vir goeie diens. Ons was sommer welkom reeds toe ons ingeklok het. Stil en rustig. Waardeer julle goeie diens.

Longtom Farm Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om ons te evalueer. Dit is wonderlik om te hoor ons gaste het hul verblyf by ons geniet.

Longtom Farm Guesthouse
Hennie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie K

Rustig, veilig, ruim, vriendelik.

Ek het baie lekker oornag by Longtom. Perseel is mooi en netjies, mens kry so regte plaas gevoel, en weg van die gewoel van die stad. Die ideale oornag plek vir 'n sake reis.

Longtom Farm Guesthouse se terugvoer

Hennie, thank you for taking the time to review our establishments, It is always heartwarming to hear that our guests enjoy their stay. Hope to see you again!

Longtom Farm Guesthouse
Hein V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Hein V

Ontvangs en personeel baie vriendelik.

Die 11 ure sonder krag na 'n donderstorm was ongewens. Van 'n 4 ster-gradeering sou ons verwag dat daar minstens bystandkrag sou wees en dat ontbyt of aandete bedien sou word. Ons sal definitief nie terugkom nie.

Longtom Farm Guesthouse se terugvoer

Dit was nou baie ongelukkig dat daar nou juis so vreeslike storm moes wees op die 1 aand wat jul geboek het! Ons vra omverskoning vir iets wat heeltemal buite ons beheer was, met die verskriklike donderslae het 'n kragboks "ontplof", wat nie binne 'n sekere tydperk herstel kon word nie. Daar kan ook nie in hewige storms aan krag gewerk word nie, wat te verstane is. Ons het 'n kragopwekker, maar die persoon wat ingestaan het, het nie 'n benul van die ritueel met die kragopwekker nie. Hy skakel nie net oor as daar kragonderbreking is nie.
Ons is 'n Gastehuis, nie 'n bed en ontbyt nie, daarom is ontbyt 'n addissionele ekstra en moet daar vooraf gereël word vir ontbyt. Aandetes het ons nog nooit bedien nie, daar is lieflike Restaurante binne 4km radius vanaf die Gastehuis. Die eenhede is selfbediening met kombuise. Daar is ook koffie/tee en beskuit in die eenhede. Jul bespreking was net vir bed alleengemaak, geen navraag vir ontbyt.
Daar was warm water(geyser) en 'n LED lig, vir jul gerief.
Ons is baie jammer dat jul so voel en hoop dat jul jul siening sal verander.

Longtom Farm Guesthouse
Dirk B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk B

Rustige atmosfeer.

Die kamer wat ek bespreek het was nie beskikbaar nie. Was vriendelik ontvang, kamer is baie mooi toegerus, dis baie stil en rustig op die plaas. Was net moeilik om my tas tot by die kamer te kry.

Charlotte V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V

Dit was rustig en mens voel welkom.

Pragtige en keurig versierde kamers. Die Sondag-ontbytmandjie het ’n groot verskeidenheid en is baie keurig.

Longtom Farm Guesthouse se terugvoer

Middag Charlotte, ons is baie bly dat jul dit geniet het hier by ons.
Dit is vir ons ook 'n groot plesier om sulke dierbare gaste te akkommodeer!
Ons hoop ons sien jul gou weer.

Longtom Farm Guesthouse
Magda P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda P

Uitstekend.

Annette is die perfekte gasvrou. Selfs 'n kragonderbreking kry haar nie onder nie. Plek is volledig toegerus en baie smaakvol ingerig.

Longtom Farm Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Magda,
Ons is baie bly/dankbaar dat julle, jul verblyf by ons geniet het. Vir ons was dit, dit ook 'n besondere voorreg om julle te kon akkommodeer en te ontmoet. Dankie ook vir jul begrip tydens ons kragonderbreking, groot waardering! Julle is pragtige mense en ons hoop dat ons paaie weer binnekort sal kruis. Voorspoed vorentoe, pas julle mooi op.
Vriendelike groete
Annette Schoeman

Longtom Farm Guesthouse
Jeanette M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette M

Friendly and very helpful.

Bettie went out of her away to allow us to book in a bit earlier as we had a wedding to attend, and helped us with directions.

Arina M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina M

'n 5-ster-ervaring!

Uiters vriendelike, hulpvaardige en aangename personeel/eienaars. Die kamer-uitleg is ruim en gevul met smaakvolle meublement. Die privaat patio/stoepie wat uitkyk op die tuintjie was 'n aangename verrassing. Dis die klein dingetjies wat tel en daarvan was daar hope in hierdie gastehuis. 'n Heerlike ervaring!

Longtom Farm Guesthouse se terugvoer

Hi Arina,
Thank you for taking the time to review our establishment. It is really heartwarming to hear that our guests enjoy their stay and appreciate all our efforts and dedication, to make this Guesthouse a home from home. I hope we will be seeing you soon.

Longtom Farm Guesthouse
Christo D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Puik. Ons gaan weer daar bly!

Die heerlike ontspanne atmosfeer, die pragtige historiese artefakte en die persoonlike aandag en belangstelling in ons deur die gasheer en gasvrou maak Longtom Farm Guesthouse een van my gunstelinge! Onverbeterlik.

Aiden L - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aiden L

'n Juweel van 'n plek om af te skakel en te ontspan.

Dit is heerlik om 'n plek te besoek waar mense nog passie het vir dit wat hulle doen. Die passie is duidelik sigbaar in die netheid van die kamers en die klein dingetjies wat die plek net laat uitstaan bo ander. Kan gerus Longtom Farm aanbeveel vir enige iemand wat wil oornag of langer wil bly.

Jack V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jack V

Excellent relaxing startpunt point for Panorama route trips.

Quiet, very nice garden, friendly, good startpunt point for Panorama route but beware of the potholes around Lydenburg.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike aanvangspunt vir uitstappies op die Panarama-roete!

Stil, heerlik, vriendelik en 'n goeie aanvangspunt, maar wees versigtig vir die slaggate om Lydenburg.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Danie V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Lekker!

Vriendelike mense. Dis skoon en die aandag aan detail is opvallend.

Johan M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Uitmuntende diens en geriewe.

Ons het ons verblyf geweldig baie geniet. Die personeel was besonder gaaf, hulpvaardig en vriendelik. Hulle het ons werklik tuis laat voel. Die gastehuis self was besonder netjies, deeglik instand gehou en uitstekend gediens. Ek sal met die grootste vrymoedigheid Longtom Farm Guesthouse aan enigiemand aanbeveel. 'n Mens vat maar 'n kans as jy verblyf op die internet bespreek maar in hierdie geval was die plek 'n juweel. Baie dankie aan die personeel wat ons verblyf so 'n genotvolle ervaring gemaak het. Julle is sterre!

Carel N - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carel N

Aangename verrassing!

Dis baie privaat en alles wat jy nodig het en nog!

Althea K - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Althea K

Aangenaam!

Oor die algemeen baie netjiesE verblyf. Sommige probleme ervaar, maar is uitsorteer.

Johannes V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes V

Kort, maar lekker.

Het net een aand hier oorgeslaap vir 'n troue in die omgewing, maar dit was voldoende en netjies. Die gasvrou was ook baie hulpvaardig.

Marinda T - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda T

'n Rustige naweek in 'n pragtige gastehuis.

Uitstekende diens en baie netjies! Veilig en 'n wonderlike ervaring!

Mary L - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mary L

Beautiful and peaceful!

Good service, road somewhat of a challenge, otherwise will definitely make use of this B&B in future!

Marita M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marita M

Dit is 'n oulike gastehuis en die gastehuis se eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Die pad deur Lydenburg is baie sleg en die ry na die gasteplaas is bietjie eenkant, maar dit was veilig. Die ontbyt was baie lekker en die kamers was mooi skoon.

Annamarie M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie M

Die gasvryheid was baie goed en die kamer baie gerieflik.

Sien die sterre hieronder.

Stacy-lee D - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacy-lee D

What a wonder place!

The service is excellent and the stay was wonderful. I will go back there anytime! The place is beautiful and very neat and clean.

Anthonie S - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthonie S

Baie netjies en is baie gasvry ontvang.

Die plek is uitstekend. Die mense is gasvry en baie vriendelik. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Ons sal beslis weer daar aanklop as ek op reis is. Dankie Annette!

Annabel S - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Annabel S

Good place

Very clean, good service.

Vanaf
Vanaf R1 195
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 195
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterkspruit Plaas 33, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7d5b61df39dfb0bd77fdeda2a6ba14ac41017256bbb36a47f3dcc53b74e31f6a271c16593458e0822ed4f4c1c20dc484976?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 195 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 33 Sterkspruit Farm Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.122279337015 30.473161339759

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang