Longtom Farm Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Bettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 15 jaar
Opsomming van Resensie
Helena G - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker gebly, skoon netjiese plek, pragtige plek.
Susanna K - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastic accommodation and friendly host!
Arina M - Des 2023
Algehele gradering
Klassiek en stylvol. Baie lekker gebly.
Randel V - Aug 2024
Algehele gradering
Great value for money and an awesome experience.
Keith D - Mei 2024
Algehele gradering
Lovely quaint country one-night.
Longtom Farm Guesthouse se terugvoer
Keith, thank you so much for taking your time to evaluate our lovely guesthouse! It is always heartwarming to hear that our guests enjoyed their stay!
Esme V - Sep 2024
Algehele gradering
A good place to overnight on the way to Kruger.
Longtom Farm Guesthouse se terugvoer
Good day Esme,
I am sorry to hear. Please in future report something like this immediately to the management.
Anneke S - Jun 2024
Algehele gradering
Nie lekker gebly nie.
Longtom Farm Guesthouse se terugvoer
Ek is jammer as jy nie lekker gebly het nie, maar die eenheid wat jy bespreek het, was eenheid 8 wat glad nie 'n alleenstaande eenheid is nie. Ongelukkig het die gaste wat in eenheid 8 geboek was, hul verblyf verleng en die rede was dat hulle nog nooit so lekker by 'n gastehuis gebly het nie.
Elzette S - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en vriendelike, fantastiese kliëntediens.
Longtom Farm Guesthouse se terugvoer
Elzette, dankie dat jy jou tyd spandeer het om Longtom Gastehuis te evalueer. Dit is altyd 'n groot plesier om sulke dierbare gaste te akkommodeer! Ons hoop om jul gou weer te sien.
Elna Van Oudtshoorn V - Mei 2023
Algehele gradering
Vriedelikheid, netjies, waarde vir geld.
Shirley B - Jun 2023
Algehele gradering
Lovely room, peaceful location.
Longtom Farm Guesthouse se terugvoer
Shirley, thank you for taking your time to evaluate our establishment.
It is always so heartwarming to hear that a customer enjoyed their stay.
We hope to see you soon again.
Adanna V - Sep 2023
Algehele gradering
Gastehuis met pragtige dekor en tuine.
Magda P - Jun 2022
Algehele gradering
Soos gewoonlik, 'n baie lekker verblyf.
Longtom Farm Guesthouse se terugvoer
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om ons te evalueer. Dit is wonderlik om te hoor ons gaste het hul verblyf by ons geniet.
Hennie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig, ruim, vriendelik.
Longtom Farm Guesthouse se terugvoer
Hennie, thank you for taking the time to review our establishments, It is always heartwarming to hear that our guests enjoy their stay. Hope to see you again!
Hein V - Mrt 2022
Algehele gradering
Ontvangs en personeel baie vriendelik.
Longtom Farm Guesthouse se terugvoer
Dit was nou baie ongelukkig dat daar nou juis so vreeslike storm moes wees op die 1 aand wat jul geboek het! Ons vra omverskoning vir iets wat heeltemal buite ons beheer was, met die verskriklike donderslae het 'n kragboks "ontplof", wat nie binne 'n sekere tydperk herstel kon word nie. Daar kan ook nie in hewige storms aan krag gewerk word nie, wat te verstane is. Ons het 'n kragopwekker, maar die persoon wat ingestaan het, het nie 'n benul van die ritueel met die kragopwekker nie. Hy skakel nie net oor as daar kragonderbreking is nie.
Ons is 'n Gastehuis, nie 'n bed en ontbyt nie, daarom is ontbyt 'n addissionele ekstra en moet daar vooraf gereël word vir ontbyt. Aandetes het ons nog nooit bedien nie, daar is lieflike Restaurante binne 4km radius vanaf die Gastehuis. Die eenhede is selfbediening met kombuise. Daar is ook koffie/tee en beskuit in die eenhede. Jul bespreking was net vir bed alleengemaak, geen navraag vir ontbyt.
Daar was warm water(geyser) en 'n LED lig, vir jul gerief.
Ons is baie jammer dat jul so voel en hoop dat jul jul siening sal verander.
Dirk B - Des 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Charlotte V - Des 2020
Algehele gradering
Dit was rustig en mens voel welkom.
Longtom Farm Guesthouse se terugvoer
Middag Charlotte, ons is baie bly dat jul dit geniet het hier by ons.
Dit is vir ons ook 'n groot plesier om sulke dierbare gaste te akkommodeer!
Ons hoop ons sien jul gou weer.
Magda P - Aug 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Longtom Farm Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Magda,
Ons is baie bly/dankbaar dat julle, jul verblyf by ons geniet het. Vir ons was dit, dit ook 'n besondere voorreg om julle te kon akkommodeer en te ontmoet. Dankie ook vir jul begrip tydens ons kragonderbreking, groot waardering! Julle is pragtige mense en ons hoop dat ons paaie weer binnekort sal kruis. Voorspoed vorentoe, pas julle mooi op.
Vriendelike groete
Annette Schoeman
Jeanette M - Feb 2020
Algehele gradering
Friendly and very helpful.
Arina M - Jan 2019
Algehele gradering
'n 5-ster-ervaring!
Longtom Farm Guesthouse se terugvoer
Hi Arina,
Thank you for taking the time to review our establishment. It is really heartwarming to hear that our guests enjoy their stay and appreciate all our efforts and dedication, to make this Guesthouse a home from home. I hope we will be seeing you soon.
Christo D - Nov 2016
Algehele gradering
Puik. Ons gaan weer daar bly!
Aiden L - Jun 2016
Algehele gradering
'n Juweel van 'n plek om af te skakel en te ontspan.
Jack V - Des 2016
Algehele gradering
Excellent relaxing startpunt point for Panorama route trips.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike aanvangspunt vir uitstappies op die Panarama-roete!
Stil, heerlik, vriendelik en 'n goeie aanvangspunt, maar wees versigtig vir die slaggate om Lydenburg.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Danie V - Feb 2015
Algehele gradering
Lekker!
Johan M - Jul 2015
Algehele gradering
Uitmuntende diens en geriewe.
Lees meerCarel N - Sep 2015
Algehele gradering
Aangename verrassing!
Althea K - Jun 2015
Algehele gradering
Aangenaam!
Johannes V - Okt 2015
Algehele gradering
Kort, maar lekker.
Marinda T - Jul 2014
Algehele gradering
'n Rustige naweek in 'n pragtige gastehuis.
Mary L - Okt 2014
Algehele gradering
Beautiful and peaceful!
Marita M - Apr 2014
Algehele gradering
Dit is 'n oulike gastehuis en die gastehuis se eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.
Annamarie M - Mrt 2014
Algehele gradering
Die gasvryheid was baie goed en die kamer baie gerieflik.
Stacy-lee D - Nov 2013
Algehele gradering
What a wonder place!
Anthonie S - Aug 2013
Algehele gradering
Baie netjies en is baie gasvry ontvang.
Annabel S - Nov 2013
Algehele gradering
Good place
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sterkspruit Plaas 33, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang