Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Longtom Farm Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Helena G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker gebly, skoon netjiese plek, pragtige plek. Altyd lekker om by die plek uit te span.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susanna K
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Fantastic accommodation and friendly host! Longtom Farm Guesthouse is beautiful, very well located and safe. The accommodation was clean and spacious and very lovely to stay in. The grounds are beautifully maintained and we received great recommendations for things to do in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arina M
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Klassiek en stylvol. Baie lekker gebly. Ek was vriendelik en gulhartig ontvang. Die ruim gastekamer getuig van fyn smaak en styl. Dit is volledig en gerieflik toegerus: van 'n muurverwarmer, kluis, vollengte spieël, mikrogolf ens. 'n Goed versorgde tuin met tuinbankies en 'n swembad skep die gevoel van ruimte. Die 3 km grondpad tot by die gastehuis kan gemaklik met 'n gewone sedan motor gery word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Randel V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Great value for money and an awesome experience. Fantastic Guesthouse. We arrived strangers but departed friends. I have never seen such big and well-equipped rooms in a Guesthouse. There is everything you could want in the room and if it's not there, the owner will find it for you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Lovely quaint country one-night. Absolutely divine! A beautiful stop over on our way to Orpen Gate, KNP. Beautiful host with so much love and personality. We had a warm welcome and a very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Bettie
Longtom Farm Guesthouse
Keith, thank you so much for taking your time to evaluate our lovely guesthouse! It is always heartwarming to hear that our guests enjoyed their stay!

Esme V
1 nag Gesin met tieners
4.2
Sep 2024

A good place to overnight on the way to Kruger. Good and spacious accommodation. Our neighbours were shaving their hair in the common area, smoking, and being a bit too much. This should be managed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Bettie
Longtom Farm Guesthouse
Good day Esme, I am sorry to hear. Please in future report something like this immediately to the management.

Anneke S
1 nag Besigheidsreis
2.8
Jun 2024

Nie lekker gebly nie. Nee, ek het nie lekker gebly nie. Ek het spesifiek 'n alleenstaande kamer bespreek en dit is nie wat ek gekry het nie. Hulle het geen rede verskaf hoekom nie en dit lyk nie asof dit vir hulle 'n probleem was nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Bettie
Longtom Farm Guesthouse
Ek is jammer as jy nie lekker gebly het nie, maar die eenheid wat jy bespreek het, was eenheid 8 wat glad nie 'n alleenstaande eenheid is nie. Ongelukkig het die gaste wat in eenheid 8 geboek was, hul verblyf verleng en die rede was dat hulle nog nooit so lekker by 'n gastehuis gebly het nie.

Elzette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Gerieflik, netjies en vriendelike, fantastiese kliëntediens. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bettie
Longtom Farm Guesthouse
Elzette, dankie dat jy jou tyd spandeer het om Longtom Gastehuis te evalueer. Dit is altyd 'n groot plesier om sulke dierbare gaste te akkommodeer! Ons hoop om jul gou weer te sien.

Elna Van Oudtshoorn V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Vriedelikheid, netjies, waarde vir geld. Mense is baie vriendelik, behulpsaam. Het uit hulle pad uit gegaan om ons gemaklik te maak. Sal hulle aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley B
1 nag
4.4
Jun 2023

Lovely room, peaceful location. Nicely furnished and clear attention to guest requirements. Beautiful finishes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Bettie
Longtom Farm Guesthouse
Shirley, thank you for taking your time to evaluate our establishment. It is always so heartwarming to hear that a customer enjoyed their stay. We hope to see you soon again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Bettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 195
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 195
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterkspruit Plaas 33, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7d5b61df39dfb0bd77fdeda2a6ba14ac41017256bbb36a47f3dcc53b74e31f6a271c16593458e0822ed4f4c1c20dc484976?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 195 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 33 Sterkspruit Farm Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.122279337015 30.473161339759

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang