Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Longtrail Acommodation

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Johann D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Waarde vir geld, in 'n rustige area. Baie goeie waarde vir geld. Die plek is in 'n stil area, maar ook naby alles in Van Der Bijl. Die plek sal nog beter wees in die somer wanneer mens die onderdak swembad kan gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew B
1 nag
5.0
Jul 2023

Just what I required. Perfectly positioned to the 4 great golf courses in the area. Very quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francesca V
Kort verblyf
4.8
Feb 2023

Peaceful and clean. Adequate for our requirements. Friendly welcome. We were given extra space without having to ask when they saw we were 3 adults, even though we were quite happy with our original booking. Lovely gardens. No complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
2.8
Mrt 2024

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Anél R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2023

Skoon plekke, vriendelike ontvangs. Naby alles, skoon en hulpvaardige diens. Ek en my dogter het veilig gevoel. Swembad was skoon. Kombuis was skoon. Ons het lekker gekuier. Baie dankie, Mooira en Anthony.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anthony
Longtrail Acommodation
Always a pleasure to have clients like you. Anthony

Johannes M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Baie tevrede met ons verblyf. Ek en my vrou het ons verblyf by Longtrail Accommodation geniet. Alles was in orde en ons het puik diens geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dr. Kobie V
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Mei 2023

Very basic and impersonal. Maybe one star, or not even. Not a pleasant experience. Basics missing for R575 per night. Not in Vanderbijlpark.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Anthony
Longtrail Acommodation
My experience with the guest is that he is very rude. He requested a different brand of coffee and biscuits. We are a self-catering establishment and only offer coffee and tea for one night. The guest had to bring their facilities if they had specific preferences.

Debbie V
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Baie aangenaam. Baie oulike plekkie, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Euane J
1 nag
4.8
Jun 2022

Heerlik ontspannend en mooi. Die kamers was mooi skoon en netjies met baie gemaklike beddens. Die personeel was vriendelik en verwelkomend. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthony
Longtrail Acommodation
It is always a pleasure and we look forward to accommodating you in the future.

Nicolene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2022

Rustig, presies wat ons wou gehad het. Ons reis met ons hond, en sy kon los in die tuin rondloop, en ons was baie gemaklik, veilig en rustig. Ons het goeie diens van die personeel en eienaar gekry. Die unit was gerieflik, en wat ons gekort het, het die eienaars voorsien, soos bv. 'n groter pan, ens. Ons het lekker gekuier by die resort. Ons kon swem en pool speel enige tyd.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthony
Longtrail Acommodation
Altyd welkom. Dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R495
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R495
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Vaalrylaan, Mantevrede, Longtrail Accommodation, Vanderbijlpark, 1950, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhZTBkOThjLWM3OGYtNGNjZi1iNWY2LWFkYzQ2YWQ4NTM3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Off Vaal Drive, Mantevrede Longtrail Accommodation 1950 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.741839000938 27.817978834324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang