Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Longtrail Acommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 30 resensies vir Longtrail Acommodation
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Johann D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D

Waarde vir geld, in 'n rustige area.

Baie goeie waarde vir geld. Die plek is in 'n stil area, maar ook naby alles in Van Der Bijl. Die plek sal nog beter wees in die somer wanneer mens die onderdak swembad kan gebruik.

Andrew B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B

Just what I required.

Perfectly positioned to the 4 great golf courses in the area. Very quiet and peaceful.

Francesca V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francesca V

Peaceful and clean. Adequate for our requirements.

Friendly welcome. We were given extra space without having to ask when they saw we were 3 adults, even though we were quite happy with our original booking. Lovely gardens. No complaints.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Anél R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anél R

Skoon plekke, vriendelike ontvangs.

Naby alles, skoon en hulpvaardige diens. Ek en my dogter het veilig gevoel. Swembad was skoon. Kombuis was skoon. Ons het lekker gekuier. Baie dankie, Mooira en Anthony.

Longtrail Acommodation se terugvoer

Always a pleasure to have clients like you.
Anthony

Longtrail Acommodation
Johannes M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes M

Baie tevrede met ons verblyf.

Ek en my vrou het ons verblyf by Longtrail Accommodation geniet. Alles was in orde en ons het puik diens geniet.

Dr. Kobie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Dr. Kobie V

Very basic and impersonal. Maybe one star, or not even.

Not a pleasant experience. Basics missing for R575 per night. Not in Vanderbijlpark.

Longtrail Acommodation se terugvoer

My experience with the guest is that he is very rude. He requested a different brand of coffee and biscuits.
We are a self-catering establishment and only offer coffee and tea for one night. The guest had to bring their facilities if they had specific preferences.

Longtrail Acommodation
Debbie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V

Baie aangenaam.

Baie oulike plekkie, skoon en netjies.

Euane J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Euane J

Heerlik ontspannend en mooi.

Die kamers was mooi skoon en netjies met baie gemaklike beddens. Die personeel was vriendelik en verwelkomend. Baie dankie!

Longtrail Acommodation se terugvoer

It is always a pleasure and we look forward to accommodating you in the future.

Longtrail Acommodation
Nicolene M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene M

Rustig, presies wat ons wou gehad het.

Ons reis met ons hond, en sy kon los in die tuin rondloop, en ons was baie gemaklik, veilig en rustig. Ons het goeie diens van die personeel en eienaar gekry. Die unit was gerieflik, en wat ons gekort het, het die eienaars voorsien, soos bv. 'n groter pan, ens. Ons het lekker gekuier by die resort. Ons kon swem en pool speel enige tyd.

Longtrail Acommodation se terugvoer

Altyd welkom. Dankie.

Longtrail Acommodation
Madelize M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Madelize M

Baie skoon, eienaar en sy vrou baie vriedelik.

Die plekkie was baie skoon. Die eienaar en sy vrou was baie behulpsaam. Sal net aanbeveel dat daar bietjie meer kombuis utensils is, sou gehou het van 'n kleiner toaster en darem 'n wynglas - moes een gaan koop, maar het so lekker gerus.

Longtrail Acommodation se terugvoer

Dankie en waardeur.
sal plan maak met wyn glas of twee ens.

Longtrail Acommodation
Hein S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S

Gasvry en vriendelik.

Sien sterre.

Mike T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike T

Rustig.

Baie lekker gebly, rustig, vriendelike mense.

Gert K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K

Baie rustige omgewing.

Lekker ontspannend om net agteroor te sit en te relax.

Roelien D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Roelien D

Gemaklik en gerieflik.

Wynglase by die eetgerei ontbreek. Was nie bewus van veiligheidswagte wat deur die nag patrolleer. Stel gaste asb in kennis.

Pieter W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter W

Die verblyf is baie basies, net die nodigste, plastiekglase, eetgerei nie maats nie, broodrooster ontbreek ook.

Op die advertensie is gesê dat daar seker DStv kanale sal wees - net tv 1,2,3. Daar is ook geen aanwysing van waar die kantoor is nie - slegs "Geen Toegang."

Michael A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael A

The stay is a pleasant one.

The rooms is cleaned properly and all required kitchen glasses and cutlery was available, the hosts was pleasant and friendly as well.

Corne R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne R

Dit is 'n aangename plekkie om te oornag.

Dit was 'n aangename plek naby alles om te oornag vir die naweek. Vriendelike diens. Al wat fout was is dat daar nie genoeg glase vir 4 mense was nie en ons DStv het glad nie gewerk nie.

Longtrail Acommodation se terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning. Julle altyd welkom. Geseënde Kersfees en voorspoed vir nuwe jaar.

Longtrail Acommodation
Anita K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita K

Close to our venue.

Maria was a lovely host and checked we had everything we needed, suggested extra blankest especially in the winter months.

Anne-marie R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anne-marie R

Dit was op 'n lekker oop plot met min geraas om mens.

Ek sal voorstel dat gaste weet dat daar 'n gasgeiser en gasstoof is. Verder was alles netjies en gerieflik.

Yvonne P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Yvonne P

Not wheelchair friendly as requested. Booked Sasolburg, but got Vanderbijlpark.

Amenities not sorted. No pots or glasses.

Longtrail Acommodation se terugvoer

Booking was confirmed late and we offered to move guest to original wheelchair friendly unit, but declined the room. Gave them two-bedroom unit at a discounted rate. The unit was not properly prepared for guests, thus there were no glasses etc. Compensated them by discounting price. All issues were immediately rectified and we even offered a substantial discount in hope that client would be satisfied.

Longtrail Acommodation
Terry T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry T

It's a great place.

The people are friendly and always willing to help.The place is clean. There is a lot of things to do within the area. I wouldn't mind going back.

Longtrail Acommodation se terugvoer

It was a pleasure having you here, thank you for the positive feedback.

Kind regards
Anthony

Longtrail Acommodation
Henry V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry V

Baie lekker en veilig.

Baie hulpvaardige personeel, onderdakswembad sowel as braaigeriewe. Beddens was van goeie gehalte.

Este A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este A

Friendly host and lovely units on a plot close to the river and Vaal Mall.

Thank you Anthony. We had a lovely stay. Will definitely visit when we come to Vanderbijlpark again.

Longtrail Acommodation se terugvoer

Always a pleasure to have folks like u spending time here.

Thank you

Longtrail Acommodation
Reinette En Pierre V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinette En Pierre V

Goed ontvang. Vriendelik en behulpsaam, veral deur kragonderbreking en rustige plaasatmosfeer.

Die foto op die web skep die indruk dat daar 'n lapa is waar ons en ons vriende wou kuier, maar dis die eienaar se eie stoep. Persoonlik hou ons nie van die badkamer sonder 'n deur nie, toilet kyk op die bed en buite uit. Die gordyn doen dit nie vir ons nie.

Longtrail Acommodation se terugvoer

Volgende keer reel ek een van ander eenhede met badkamer deur. Party mense hou nogal van oop plan. Die Patio stoep was beskikbaar en ek maak altyd plan as julle bietjie wil ontspan met vriende.
Nogmals, dankie vir julle ondersteuning.

Longtrail Acommodation
Elma J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elma J

Rustig en bekostigbaar.

Jy kry waarde vir jou geld. Geleë naby winkelsentrums.

Longtrail Acommodation se terugvoer

Dankie, julle altyd welkom.

Longtrail Acommodation
Elize N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elize N

Gemaklik en netjies.

Longtrail was gemaklik en netjies. Dit was net die alarm wat ons verskeie kere wakker gemaak het.

Liesl M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl M

A relaxing atmosphere away from home.

Longtrail is a comfortable, quiet, relaxed atmosphere away from home. It is like staying over with distant family member. The owner is always nearby and more than accommodating should the need for assistance or something arises. He is very helpful and creates a very relaxed atmosphere. The bed we slept on was of the highest quality which is the most important part of staying over anywhere. Thank you for a good night's rest!

Longtrail Acommodation se terugvoer

You are such a darling, and it was a pleasure to have accommodated you over here.

Longtrail Acommodation
Kees H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kees H

Recommendable.

Came to play play a National Bowls tournament, and needed to have comfortable, affordable accommodation for a group.

Longtrail Acommodation se terugvoer

Thank you for support and kind words.
You guys are welcome to pay us a visit anytime, will give you a pensioners discount if you give me a free bowl lesson.
Regards,
Anthony

Longtrail Acommodation
Gawie L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie L

Baie lekker en baie vriendelike mense.

Ek sal definitief weer daar gaan bly. Dit is naby baie om te doen en die mall en winkels is ook baie naby. Lekker stil en rustige atmosfeer. Die mense is baie vriendelik en jy voel glad nie onwelkom nie. Gaan maak gerus n draai by hul.

Longtrail Acommodation se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi woorde van ons gastehuis.
Groete,
Anthony

Longtrail Acommodation
Vanaf
Vanaf R495
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R495
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Vaalrylaan, Mantevrede, Longtrail Accommodation, Vanderbijlpark, 1950, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhZTBkOThjLWM3OGYtNGNjZi1iNWY2LWFkYzQ2YWQ4NTM3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Off Vaal Drive, Mantevrede Longtrail Accommodation 1950 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.741839000938 27.817978834324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang