Longtrail Acommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Johann D - Jun 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld, in 'n rustige area.
Andrew B - Jul 2023
Algehele gradering
Just what I required.
Francesca V - Feb 2023
Algehele gradering
Peaceful and clean. Adequate for our requirements.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Anél R - Okt 2023
Algehele gradering
Skoon plekke, vriendelike ontvangs.
Longtrail Acommodation se terugvoer
Always a pleasure to have clients like you.
Anthony
Johannes M - Des 2023
Algehele gradering
Baie tevrede met ons verblyf.
Dr. Kobie V - Mei 2023
Algehele gradering
Very basic and impersonal. Maybe one star, or not even.
Longtrail Acommodation se terugvoer
My experience with the guest is that he is very rude. He requested a different brand of coffee and biscuits.
We are a self-catering establishment and only offer coffee and tea for one night. The guest had to bring their facilities if they had specific preferences.
Debbie V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Euane J - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik ontspannend en mooi.
Longtrail Acommodation se terugvoer
It is always a pleasure and we look forward to accommodating you in the future.
Nicolene M - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, presies wat ons wou gehad het.
Longtrail Acommodation se terugvoer
Altyd welkom. Dankie.
Madelize M - Okt 2022
Algehele gradering
Baie skoon, eienaar en sy vrou baie vriedelik.
Longtrail Acommodation se terugvoer
Dankie en waardeur.
sal plan maak met wyn glas of twee ens.
Hein S - Feb 2021
Algehele gradering
Gasvry en vriendelik.
Mike T - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig.
Gert K - Jan 2021
Algehele gradering
Baie rustige omgewing.
Roelien D - Mei 2021
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Pieter W - Apr 2021
Algehele gradering
Die verblyf is baie basies, net die nodigste, plastiekglase, eetgerei nie maats nie, broodrooster ontbreek ook.
Michael A - Nov 2019
Algehele gradering
The stay is a pleasant one.
Corne R - Aug 2019
Algehele gradering
Dit is 'n aangename plekkie om te oornag.
Longtrail Acommodation se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning. Julle altyd welkom. Geseënde Kersfees en voorspoed vir nuwe jaar.
Anita K - Jun 2019
Algehele gradering
Close to our venue.
Anne-marie R - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was op 'n lekker oop plot met min geraas om mens.
Yvonne P - Jan 2019
Algehele gradering
Not wheelchair friendly as requested. Booked Sasolburg, but got Vanderbijlpark.
Longtrail Acommodation se terugvoer
Booking was confirmed late and we offered to move guest to original wheelchair friendly unit, but declined the room. Gave them two-bedroom unit at a discounted rate. The unit was not properly prepared for guests, thus there were no glasses etc. Compensated them by discounting price. All issues were immediately rectified and we even offered a substantial discount in hope that client would be satisfied.
Terry T - Sep 2018
Algehele gradering
It's a great place.
Longtrail Acommodation se terugvoer
It was a pleasure having you here, thank you for the positive feedback.
Kind regards
Anthony
Henry V - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker en veilig.
Este A - Okt 2018
Algehele gradering
Friendly host and lovely units on a plot close to the river and Vaal Mall.
Longtrail Acommodation se terugvoer
Always a pleasure to have folks like u spending time here.
Thank you
Reinette En Pierre V - Mei 2018
Algehele gradering
Goed ontvang. Vriendelik en behulpsaam, veral deur kragonderbreking en rustige plaasatmosfeer.
Longtrail Acommodation se terugvoer
Volgende keer reel ek een van ander eenhede met badkamer deur. Party mense hou nogal van oop plan. Die Patio stoep was beskikbaar en ek maak altyd plan as julle bietjie wil ontspan met vriende.
Nogmals, dankie vir julle ondersteuning.
Elma J - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig en bekostigbaar.
Longtrail Acommodation se terugvoer
Dankie, julle altyd welkom.
Elize N - Jan 2018
Algehele gradering
Gemaklik en netjies.
Liesl M - Sep 2017
Algehele gradering
A relaxing atmosphere away from home.
Lees meerLongtrail Acommodation se terugvoer
You are such a darling, and it was a pleasure to have accommodated you over here.
Kees H - Aug 2017
Algehele gradering
Recommendable.
Longtrail Acommodation se terugvoer
Thank you for support and kind words.
You guys are welcome to pay us a visit anytime, will give you a pensioners discount if you give me a free bowl lesson.
Regards,
Anthony
Gawie L - Aug 2017
Algehele gradering
Baie lekker en baie vriendelike mense.
Longtrail Acommodation se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi woorde van ons gastehuis.
Groete,
Anthony
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Vaalrylaan, Mantevrede, Longtrail Accommodation, Vanderbijlpark, 1950, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang