Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Longview Ranch

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 180 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Russell T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

A beautiful cottage in the mountains. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlike rustyd! Dit was my vyfde keer by Longview Ranch. Elke keer is ek van voor af verlief op die uitsig, stilte en privaatheid. Dit is gerieflik, skoon, netjies en Lynette sorg altyd dat daar vars veldblomme is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Asemrowende uitsig. Verblyf was goed ingerig. Net die water faktor na die badkamers kort aandag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Longview Ranch
Dankie Marna, ons sal die waterprobleem spoedig uitsorteer.

Mariette M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Stilte, vrede en die natuur het ons verkwik. Dit was baie spesiaal. As jy wil rus en net weer jouself wil vind, is die ligging en asemrowende uitsig van Longview Ranch jou beste opsie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

As mens wil weet hoe dit lyk in die hemel is Longview Ranch beslis die plek. Die akkommodasie was puik en die natuurskoon asemrowend. Mag dalk net in die toekoms noem dat mense powerbanks saamneem vir fone, aangesien daar nie kragpunte is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Rus en vrede. Longview Ranch is die ideale wegbreekplek as jy wil wegkom van die elke dag se gejaag en tegnologie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kira R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Gorgeous setting for a relaxed getaway. We stayed at Kloof cottage with our 2 dogs and had the most wonderful time. Lynette was a wonderful hostess, and the farm was peaceful yet entertaining (it is a cattle farm after all). I highly recommend staying here if you get the chance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmari S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Jy is in die Paradys! Hier ervaar jy God se handewerk op alle vlakke. Onvergeetlike herhinneringe wat ons beslis sal dwing om weer en weer terug te gaan. Ons 4-been kind was in die sewende hemel, kosbare oomblikke vasgevang wat ons 'n leeftyd sal hou. Alles was perfek, ligging, mooiste kliphuis, mooiste uitsigte, groenste gras en velde, en die kaggel 'n absolute bonus! Dankie Lynette, die Kloof Kothuis was alles en nog meer! 'n Moet vir elkeen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucas B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Baie rustig. Vir 'n totale rus, sonder ander wat jou pla, genoeg hout vir die kaggel vir die hele naweek. Ons het baie gerus en die blomme in die veld is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 180

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwaggaskop, Belfast, 1100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5MDVlNjQ4LWE5MWQtNDI1Ni1hZTJiLWRjY2U1MDhiZWMxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 180 5 1 5 Kwaggaskop Belfast 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.537872297759 29.973444342613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang