Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loodswaai Boshuisie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 39 resensies vir Loodswaai Boshuisie
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rialda D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D

Stil en rustige boshuisie in die bosveld.

Pragtige boshuisie in die bosveld. Stil en rustig, ons het dit baie geniet. Alles wat benodig sou word, is in die boshuisie. Ons het heerlik gekuier en sal vir seker weer daar gaan bly.

Coen S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen S

Dit was baie lekker.

Verblyf was baie goed.

Derick K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick K

Het niks meer verwag nie, perfek!

Regte Bosveld ervaring, die rusigheid wat mens wil hê, ons het dit geniet, kop is sommer skoon!

Anita H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita H

Awesome naweek gewees.

Ons het lekker gebly. Dit was rustig, weg van die stad se verkeer.

Arno V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno V

Lekker kuier by Loodswaai!

Dankie vir 'n baie lekker kuier in die bosveld! Ons het lekker gerus in die stilte, die kinders het lekker gespeel in die sand en veld, en die fietsry baie geniet. Ons kon lekker kuier langs die vuur in die aande ook. Dankie vir julle ekstra moeite om ons tyd by julle spesiaal te maak. Die verblyf was baie netjies en gemaklik. Ons sal met graagte weer by julle kuier!

Karen B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Wow, awesome, amazing, and wonderlik.

Wat 'n wonderlike ongelooflike amazing Paasnaweek. Mandie and Cobus are wonderful friendly hosts. Daar is 'n verskeidenheid voëls wat gesien kan word. Die muishonde was baie cool, selfs hulle babatjies. Daar is selfs bokke en die klein slaaplammetjies was so kostelik. Ons het lekker rondgestap op die plaas. Baie dankie vir die heerlike geleentheid om daar te kon kuier. Sal weer terugkom soontoe.

Desiree L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree L

Heerlik en rustig - ons sal graag weer soontoe gaan!

Die naweek was heerlik en rustig - weg van ander mense en gejaag; die bosveld was rustig; ons het een oggend leeus hoor brul van nabygeleë wildsplaas, asook jakkalsies in die aand. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Elmi D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmi D

Fantasties, rustig, netjies en 'n baie vriendelike gasvrou.

Ons verwagtinge was oorskry met Loodswaai.

Joe B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe B

Vat die wandle pad uit die stad.

Wat 'n lekker wegbreek van die stad se lawaai. Die boshuise was mooi skoon en het alles wat jy nodig sal hê om lekker kos te maak. Mandie was baie vriendelik en het ons laat welkom voel. Net jammer dat die skape nie kom kuier nie, my kleinkind sou dit geniet het. Die ligging is sentraal en jy kan maklik 'n paar lekker plekke besoek. Dankie vir die lekker bly.

Bapsi K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bapsi K

Rustig en ontspannend in die natuur.

Huisie was netjies en goed toegerus! Ons het heerlik ontspan in die natuur.

Roe-land A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roe-land A

A memorable, relaxing visit to a farm near Bela Bela.

A pleasant Friday afternoon drive up to Bela Bela, Loodswaai Boshuisie was easy to find, and Mandi opened the electronic gates to the security estate on arrival. Mandi was very helpful and a hospitable host. The boshuisie, of a style I have come to know as a Haartbeeshuis (rectangular, with a thatched roof), was spacious and well-appointed with everything needed to enjoy a weekend away in the bosveld. We had electricity, gas, water, and a lovely hot gas-fired shower. A heater was on hand for the cold winter nights, as well as some warm extra blankets. I enjoyed the outside fire pit, the small pool, which was a delight for the goat herd each day, and the bird bath where I counted 12 birds at one time, enjoying the refreshing water. The goats love this bird bath as well, especially the kids. I enjoyed the walks on the farm and seeing a furtive grey duiker, and the neighbors' pigs and chickens. We enjoyed a lovely afternoon at La Bri - Craft Brewery (close by, up the R908) (This is a hidden gem - open Friday to Sunday or by appointment), where Andries makes very sessionable English Blonds, Premium Caramel Munich Lagers and English IPAs, whilst Suezette bakes high-quality Pizzas in a wonderful stone pizza oven. I played a 2-hour unplugged acoustic set of Irish, rock, and country music as a warm-up for the Ireland - Springboks game, which I was later able to stream on my remote WiFi at Loodswaai Boshuisie.

Danie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V

Rustige atmosfeer. Omring deur skape, voëls en die skoonheid van die natuur.

Die vars lug en rustigheid het ons ontspanne laat voel.

Stephan D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan D

Ons het `n hond uit `n bos gekuier en lekker gestap!

Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Die plek was skoon en netjies. Opwas in die kombuis is net `n kleinerige enkelwasbak. Groot yskas, mikrogolfoond en tweeplaatstoof met `n enkelplaatgasstoof vir tye wat die krag af is. Baie gemaklik geslaap. Nog `n bedkassie of tafeltjie vir die enkelbeddens sal gerieflik wees. Ongelukkig is die badkamer net van die slaapkamer af toeganklik, wat beteken persone wat in die leefarea op die enkelbeddens slaap, moet deur die slaapkamer gaan as hulle die badkamer wil gebruik. Die omgewing is ongelooflik mooi met die mooiste tambotibome. Ongelukkig was die eekhoring wat ander gaste vermaak het vir die naweek weg en het ons hom nie gesien nie. Ons het wel baie voëls, die skape en ook bosbokke gesien.

Tanya V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Baie oulike plekkie.

Privaat eie huisie, netjies en mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Jaco U - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco U

Secluded and quiet.

Nice getaway from the hustle and bustle of the city. Ideal if you just want to rest and get away from everything.

Joleen K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joleen K

Rus en ontspan.

Ons het 'n bekostigbare plekkie gesoek om bietjie weg te kom, maar nie te ver van die huis af nie. Ons het verskriklik lekker gekuier en kon net weer lekker rustig wees saam met ons seuns. Die seuns het ook veilig gevoel om net te kon kind wees, verken en fietsry. As gevolg van 'n langnaweek verkeer het ons baie langer gery as verwag en Mandie was baie behulpsaam en akkommoderend oor ons laat aankoms. Die ys met ons aankoms was 'n heerlike verrassing aangesien alles in die dorp reeds toe was. Dit was ongelukkig ook die naweek wat baie groot dele van die area afgebrand het. Mandie het ons gereeld op hoogte gehou terwyl hulle saam met ander die vure trotseer het. Ons het nooit onveilig gevoel met die ramp wat die area getref het nie. Ons sien julle gou weer!

Cornie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornie V

Netjies en rustig in die bos.

Presies wat ons gesoek het. 'n Stil, rustige week weg van die stad se geraas.

Thomas A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas A

Baie lekker in die bos.

Mandi en Cobus laat mens sommer baie gou welkom voel. Baie lekker huis, ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Kittie U - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kittie U

Rus vir die siel.

Wonderlik vir voëlkykers. 28 spesies sommer so van die stoep af geïdentifiseer.

Yolandi D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi D

Rus en kuier.

Dit was wonderlik, ons het regtig gerus en lekker saamgekuier. Dit is definitief 'n plekkie om te gaan afskakel en rus. Dankie aan Cobus en Mandie vir julle gasvryheid. Ons gaan beslis weer vir julle kom kuier.

Christo B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Rustige, ontspannende wegbreek.

Rustig onder die sterre en die vuurtjie. Vreeslik lekker kwaliteittyd saam met die gesin. Die diens is puik en Mandie gaan uit hul pad om jou kuier spesiaal te maak!

Michelle S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle S

Wegbreek van alles.

As jou lewe te besig is is hierdie die plek om heen te gaan. Niks om jou nie, net bos en vrede. Mandie was baie behulpsaam en baie vriendelik. Ons sal beslis weer teruggaan.

Bernard D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard D

Wonderlike, rustige, waarde vir geld. Plekkie in die Bos.

Loodswaai Boshuise was so rustig en lekker, naby aan die stad, maar diep in die bos. Vreeslik geniet.

Lezel R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezel R

Rustig vertoef.

Die plekkie is net 170 km van Johannesburg af. Die Boshuisie is so 800 m noord van die R516 geleë, so dis net 'n kort entjie se ry op die grondpad om daar uit te kom. Die huisie het 'n stoepie aan die suide- en noordekant. Die geraas van die verkeer is gedemp as mens op die stoepie aan die noordekant sit. Ons het 'n lieflike verwelkoming en puik diens van die gasheer en gasvrou ontvang. Die huisie is omring met bome en voëls wat kwetter en rondvlieg. Die rooibek- en geelbek-neushoringvoëls wip om die huisie rond. Ons het ook 'n hasie, bokkie en eekhorings gewaar. Die huisie was skoon, netjies en gerieflik ingerig. Die grondpad is in goeie toestand en ons het gemaklik met ons sedanvoertuig rondgery. Daar is baie padstalletjies op die R516 waar ons 'n ete kon geniet. Mabalingwe Natuurreservaat is net 5 km wes op die R516, maar laat blykbaar nie dagbesoekers toe gedurende skoolvakansies nie omdat dit vol is. Ons het ons vertoef by die Boshuisie terdeë geniet.

Herman P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman P

Dit was 'n baie lekker wegbreek uit die stad uit.

Mandie was ons gasvrou. Sy was baie vriendelik en behulpsaam. Die boshuis is netjies en baie funksioneel. Die rustigheid was treffend.

Hannelie K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie K

Baie lekker en rustig.

Die eienaars is baie vriendelik het die skape geniet wat kom hello-sê, sou graag bokke wou sien, het baie lekker gerus.

Carola S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carola S

A wonderful, peaceful stay.

Loodswaai Boshuisie is the perfect getaway for a couple who are looking for peace and quiet to reconnect and get away from all the stress that work and city living brings. The house is immaculate and well equipped with everything needed for a bush weekend. The daily visit from the sheep was a highlight, especially watching the playful lambs. Mandi is a wonderful hostess and made us feel very welcome. The addition of the "cool-off dam" made our stay even better. Just being in the bush and hearing nothing but nature is food for the soul.

Stephanie B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie B

Wegbreek duisend! Wat meer wil jy hê.

Pragtige huisie in die natuur. Vriendelike ontvangs en die huisie het als wat jy nodig het. Jy kan afskakel en luister na die geluide in die natuur terwyl jy rustig om jou kampvuurtjie kuier. Verseker besoek ek die Loodswaai Boshuisie weer!

Johann J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann J

Baie stil en rustig.

In die bos, stil en rustig. Weg van die stad se lawaai.

Hendrik S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S

Klein verrassing in die bosveld.

Ons het gesoek vir 'n klein plekkie wat nie 'n arm en been kos nie en op die Boshuise afgekom. Dit was een van ons lekkerste naweke weg in 'n langtyd. En ons sien uit om sommer gereeld terug te kom as ons naweek wegbreekplekkie.

Marietjie G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie G

A nice breakaway from the city!

The host was friendly and we even fed the lambs their bottles. It’s not luxury accommodation but you have everything you need to be comfortable. No television, just some quiet time away from the city!

Beverley B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley B

Stukkie hemel in die bosveld.

Pragtige, skoon, netjies plekkie op 'n mooi plaas. Ideaal vir 'n rustige wegbreek van ligte, die stad se geraas en sommer als. Ons het klein duikers, bokkies en selfs hase gesien. Die skape was ook mak genoeg om in te loer. Die chalet het als wat mens nodig het, was baie skoon, netjies en gemaklik. Ons gasheer en gasvrou, Mandi en Cobus, het gesorg dat als mooi en skoon was (albei het hulself aan ons kom voorstel) en Cobus het selfs sy gasbraai vir ons geleen tydens die baie reën (baie dankie daarvoor). Mandi het elke dag gevra of ons reg was en iets benodig het. Sal beslis Loodswaai aanbeveel (en Mandi dankie, moet nie 'n televisie insit nie - dis "bosveld tv" so gepaard met die bosgeluide is goed vir die siel). Die rustigheid is beslis wat ons nodig gehad het. Sal julle beslis weer sien. Baie dankie vir als.

Natalie M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie M

Beautiful & Peaceful.

This was a last minute booking for 2 nights, Mandie, our host was super friendly and helpful. Place was really clean and felt like home as it had everything required. Surrounded by green, with some visits from goats, rabbits and a dear. Definitely would like to go again. :).

Adri W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri W

Heerlik gekuier, oulike plekkie, baie ruimte binne.

Sal definitief weer wil gaan kuier. Wonderlike eienaars. Dankie julle!

Fundile G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fundile G

A lovely home away from home.

The owner is so friendly and welcoming. We checked in late because of traffic and was there to welcome us at night. The place is nice and quiet, refreshing and the accommodation is spacious and beautiful. On top of that, on the check out day, the owner blessed us with freshly baked biscuits. I will recommend Loodswaai accommodation to friends and will definitely visit again, just to run away from the city noise. As a family, we enjoyed the stay in the bushes.

Iaan R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iaan R

Baie lekker aparte huisie op 'n plaas.

Baie privaat en uiters goed ingerig. Ideaal vir vriende of 'n gesin wat afgesonderd die Bosveld wil geniet. Ons verwagtinge is oortref!

Jan G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan G

Rustig!

Stress reliever! Lekker gerus. Tyd gekry om te gesels.

Ester H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester H

Baie privaat en rustig.

Die eenheid is ruim, baie netjies en skoon, daar kom niks tekort nie, daar is aan alles gedink. Die gasheer-dame is baie vriendelik bedag en behulpsaam. Die paar dae daar geniet.

Rika V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V

Ons het dit baie geniet. Het lekker gerus.

As daar dalk 'n klein swembad kan wees vir die kinders sal dit goed wees!

Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R695
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raasblaarweg 24, Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7e9159352ce887e9093ceefa1a848d065896dbed70d88d7a0027f2bf5c1a21b8e2dce5f05fce3e5a2311d6dc0e6d24a5151?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 24 Raasblaar Road Droogekloof 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.861288044648 28.098788175708

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang