Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loodswaai Boshuisie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Rialda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Stil en rustige boshuisie in die bosveld. Pragtige boshuisie in die bosveld. Stil en rustig, ons het dit baie geniet. Alles wat benodig sou word, is in die boshuisie. Ons het heerlik gekuier en sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was baie lekker. Verblyf was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Het niks meer verwag nie, perfek! Regte Bosveld ervaring, die rusigheid wat mens wil hê, ons het dit geniet, kop is sommer skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita H
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Awesome naweek gewees. Ons het lekker gebly. Dit was rustig, weg van die stad se verkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Lekker kuier by Loodswaai! Dankie vir 'n baie lekker kuier in die bosveld! Ons het lekker gerus in die stilte, die kinders het lekker gespeel in die sand en veld, en die fietsry baie geniet. Ons kon lekker kuier langs die vuur in die aande ook. Dankie vir julle ekstra moeite om ons tyd by julle spesiaal te maak. Die verblyf was baie netjies en gemaklik. Ons sal met graagte weer by julle kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Wow, awesome, amazing, and wonderlik. Wat 'n wonderlike ongelooflike amazing Paasnaweek. Mandie and Cobus are wonderful friendly hosts. Daar is 'n verskeidenheid voëls wat gesien kan word. Die muishonde was baie cool, selfs hulle babatjies. Daar is selfs bokke en die klein slaaplammetjies was so kostelik. Ons het lekker rondgestap op die plaas. Baie dankie vir die heerlike geleentheid om daar te kon kuier. Sal weer terugkom soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Heerlik en rustig - ons sal graag weer soontoe gaan! Die naweek was heerlik en rustig - weg van ander mense en gejaag; die bosveld was rustig; ons het een oggend leeus hoor brul van nabygeleë wildsplaas, asook jakkalsies in die aand. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmi D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantasties, rustig, netjies en 'n baie vriendelike gasvrou. Ons verwagtinge was oorskry met Loodswaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Vat die wandle pad uit die stad. Wat 'n lekker wegbreek van die stad se lawaai. Die boshuise was mooi skoon en het alles wat jy nodig sal hê om lekker kos te maak. Mandie was baie vriendelik en het ons laat welkom voel. Net jammer dat die skape nie kom kuier nie, my kleinkind sou dit geniet het. Die ligging is sentraal en jy kan maklik 'n paar lekker plekke besoek. Dankie vir die lekker bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bapsi K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Rustig en ontspannend in die natuur. Huisie was netjies en goed toegerus! Ons het heerlik ontspan in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R695
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raasblaarweg 24, Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7e9159352ce887e9093ceefa1a848d065896dbed70d88d7a0027f2bf5c1a21b8e2dce5f05fce3e5a2311d6dc0e6d24a5151?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 24 Raasblaar Road Droogekloof 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.861288044648 28.098788175708

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang