Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loodswaai Boshuisie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Petro D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ideaal vir 'n Bosveld-wegbreek as jy van stilte hou. Ons het as deel van ons 50ste huweliksherdenking 'n wegbreeknaweek by die Boshuisie gekies. Dit was heerlik privaat en stil - die ideale plek vir saam terugkyk na die verlede, dankie sê vir soveel genade wat ons na die hede gebring het, en saam droom oor die toekoms. Ons het die Bosveldgeluide van vroeg soggens tot laat saans voor die vuur baie geniet, lekker gestap, en selfs die plonspoel aangedurf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

As jy iemand is wat hou van die bos, stilte, is dit die regte plek. Dit was 'n heerlike stil naweek met net die bos, diere en stilte om ons. Baie lekker gebly. Wenk: Sou net graag Aircon wou gehad het. Verder niks om oor te kla nie. Daar was waaiers wat baie gehelp het, maar die hitte was baie erg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Perfek, skoon, rustig. Lekker huisie in die bos, weg van die besige stad. Doodstil, rustig en skoon, presies wat nodig is vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker gekuier en die swembad geniet in die hitte. Sal weer gaan draai. Lekker plek naby aan Pretoria.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Fantasties. Wat 'n wonderlike plek. Gaan beslis weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rialda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Stil en rustige boshuisie in die bosveld. Pragtige boshuisie in die bosveld. Stil en rustig, ons het dit baie geniet. Alles wat benodig sou word, is in die boshuisie. Ons het heerlik gekuier en sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was baie lekker. Verblyf was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Het niks meer verwag nie, perfek! Regte Bosveld ervaring, die rusigheid wat mens wil hê, ons het dit geniet, kop is sommer skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita H
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Awesome naweek gewees. Ons het lekker gebly. Dit was rustig, weg van die stad se verkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Lekker kuier by Loodswaai! Dankie vir 'n baie lekker kuier in die bosveld! Ons het lekker gerus in die stilte, die kinders het lekker gespeel in die sand en veld, en die fietsry baie geniet. Ons kon lekker kuier langs die vuur in die aande ook. Dankie vir julle ekstra moeite om ons tyd by julle spesiaal te maak. Die verblyf was baie netjies en gemaklik. Ons sal met graagte weer by julle kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 695
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 695
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raasblaarweg 24, Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7e9159352ce887e9093ceefa1a848d065896dbed70d88d7a0027f2bf5c1a21b8e2dce5f05fce3e5a2311d6dc0e6d24a5151?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 4) 45 5 1 5 24 Raasblaar Road Droogekloof 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.861288044648 28.098788175708

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang