Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lookout Safari Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 58 resensies vir Lookout Safari Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hilda V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda V

Fantastiese!

Wat 'n fantastiese lekker plek! Ons het so lekker ontspan. Die bos rondom 'n mens is sielekos.

Hendrina Magdalena M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrina Magdalena M

Romanties, rustig en privaat.

Dit was heerlik rustig en baie privaat. Skoon en netjies en als wat mens nodig het. Kol Kol jacuzzi was 'n wenner en met die vroegoggend game drive het ons so baie diere gesien! As jy rustigheid, privaatheid en romantiek soek, is Lookout die regte plek. Ek kan beslis Lookout aanbeveel.

Kobus C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus C

Vriendelik onthaal en lekker uitgerus.

Verblyf was fantasties. Baie netjies en skoon. Ons het dit baie geniet.

Elsie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie V

Heerlik, rustig en baie mooi.

Ons het 'n baie aangename verblyf gehad. Akkommodasie was skoon en baie goed toegerus met alles wat ons benodig het.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Johan D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Sielsverfrisend en rustig.

Ons het baie lekker gebly. Soggens kan jy maar diere voor jou stoep verwag. Ons het Sondagoggend in ons bed gelê en na zebras gekyk wat etlike meters van ons af geloop en geëet het.

Zinhle L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zinhle L

Worth it, loved and best birthday stay.

Thank you for the great stay, loved everything about the place, clean, modern but still gives you the bush experience. The lodge has everything you need in a self-catering unit, plus it's such a peaceful place.️

Lookout Safari Lodge se terugvoer

Thank you Zinhle Langa, it was a pleasure hosting you and we would love to accommodate you again.

Lookout Safari Lodge
Ellie V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellie V

Alles is netjies. Baie vriendlike staf.

Sal beslis weer gaan.

Lookout Safari Lodge se terugvoer

Dankie, ons is bly dat julle die wegbreek geniet het en hoop om julle weer te akkommodeer.

Lookout Safari Lodge
Bernadette C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette C

Vredevol.

Baie lekker. Vriendelike personeel en baie behulpsaam.

Lookout Safari Lodge se terugvoer

Dankie, Bernadette- dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ons hoop om julle weer te sien.

Lookout Safari Lodge
Marguerite L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite L

Absolutely lovely.

Very pleasant stay, friendly staff and the room was clean. It was so lovely and quiet. The jacuzzi was lovely. Will go again.

Lookout Safari Lodge se terugvoer

Dankie- ons is bly dat julle die wegbreek in die bos geniet het en sien uit om julle weer te akkomodeer.

Lookout Safari Lodge
Zydelia V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zydelia V

Lieflike wegbreek by puik-ingerigte verblyf.

Die hele ervaring was heerlik. Van verwelkomingsdrankies met vriendelike ontvangs, netjies ingerigte plek wat insluit (DSTV, WiFi, koffieplonser, ekstra ligte ingeval van beurtkrag) en die jacuzzi was ten tyd van aankoms reeds verwarm. Kan Lookout Safari Lodge beslis aanbeveel.

Lookout Safari Lodge se terugvoer

Baie dankie, ons is bly dat julle die tyd weg geniet het en ons hoop om julle weer te kan akkomodeer.

Lookout Safari Lodge
Fericia G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fericia G

Amazing experience and true value for money.

What an amazing getaway. The facilities are beautiful, and the spaces were exceptionally clean. Check in was so lovely; we especially liked the watering hole. We were welcomed with welcome drinks, and the lady assisting us was fantastic! We loved our game drive; it was very informative, and we got to see some amazing sightings. The ranger was very knowledgeable when it came to the park, the fauna and flora! We had the best experience! True value for money!

Lookout Safari Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to review your stay with us, Fericia. We are happy that we met your expectations and we hope to see you again.

Lookout Safari Lodge
Hendrik V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V

Veilig, still en alles beskikbaar.

Mooi skoon, vriendelike diens.

Lookout Safari Lodge se terugvoer

Dankie- ons is bly dat julle die wegbreek geniet het en ons hoop om julle weer te kan akkomodeer.

Lookout Safari Lodge
Chrizelda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelda V

Fantasies!

Baie lekker gebly! Vreeslik netjies en goed ingerig.

Lookout Safari Lodge se terugvoer

Dankie, ons is bly dat julle die wegbreek geniet het en ons hoop om julle weer te kan akkomodeer.

Lookout Safari Lodge
Mandie C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie C

Romantiese wegbreek, rustige omgewing, baie mooi en netjies.

Baie oulike plek en vriendelike diens.

Johannes D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes D

Sielskos, so naby die stad en om te dink jy kan so baie ervaar, rustig en mooi.

Het baie lekker gebly. Baie rustige omgewing en vriendelike personeel. Die akkommodasie ook baie mooi ingerig en mooi.

Claudia S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudia S

Friendly staff, spotless and well-appointed apartment, extremely comfortable bed.

The staff were incredibly friendly and ensured everything was perfect on arrival. The apartment was spotless, well-appointed, and the bed was extremely comfortable, ensuring a great night's sleep. The kitchen was fully equipped with everything we needed to prepare meals, making it easy to enjoy the convenience of self-catering. The location was perfect, offering stunning views and easy access to nearby attractions.

Lookout Safari Lodge se terugvoer

Thank you, Claudia. It was a pleasure hosting you and we are happy that you enjoyed your stay with us.

Lookout Safari Lodge
Monique E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique E

Fantastiesr wegbreek plek.

Baie netjiese plek. Goeie waarde vir geld, pragtige uitsig.

Lookout Safari Lodge se terugvoer

Ons is bly dat julle die wegbreek geniet het en hoop om julle weer te sien!

Lookout Safari Lodge
Lebogang L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lebogang L

A much needed retreat.

The lodge is beautiful, not too far away from Johannesburg. It's a great place to retreat and break away from the busy lifestyle. We enjoyed the hot tub; it was on during load shedding. There's a generator during load shedding.

Ferdie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie S

Was rus vir die siel weg van die alledaagse gejaag. Staff is wonderlik en vriendelik.

Was wonderlike rus vir die siel.

Lookout Safari Lodge se terugvoer

Dankie, dit was 'n plesier om jou te akkommodeer en hoop om jou weer te sien!

Lookout Safari Lodge
Johan V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Mooi rustige plek!

Baie mooi huis en plek!

Ra P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ra P

Baie netjies en skoon alles wat mens nodig het.

Puik plek met puik diens.

Lookout Safari Lodge se terugvoer

Dankie dat julle by LookOut Safari Lodge kom kuier het, dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.

Lookout Safari Lodge
Dr. Albert V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dr. Albert V

Stil, privaat en spesiaal.

Pragtige, sentrale lodge, al die eenhede kyk uit op die bos wat maak vir 'n pragtige uitsig. Ons het rooibokke en jakkalsies gesien en hiënnas en sebras gehoor in die aande. Baie spesiaal en intiem. Perfek vir mense wat stilte en saligheid soek.

Lookout Safari Lodge se terugvoer

Baie dankie dat julle tyd by LookOut Safari Lodge spandeer het. Dit was 'n plesier om julle te akkomodeer en ons is baie bly dat julle die tyd by ons geniet het.

Lookout Safari Lodge
Cindy M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy M

Lekker in die bos.

Ons het dit baie geniet, verblyf was baie mooi skoon, en die huis het al die nodige goed wat mens nodig het. Daar was wel 'n rinkelslang in een van die pype wat mens die canvas oprol so wees maar net versigtig. Verhitte swembad was baie lekker en die boma braai in die laat aand. Audrey was baie behulpsaam met hout aandra en Carla met die gamedrive was 'n wenner. Dankie julle.

Lookout Safari Lodge se terugvoer

Dankie vir die resensie. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ons hoop om julle weer te sien.

Lookout Safari Lodge
Mia M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mia M

Heerlik.

Was absoluut heerlik. Ons het wel die detail opgelet, soos die keuse van teesakkies, Teen hierdie prys raak hierdie detail en ekstras belangrik.

Nicolene V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene V

Heerlike rustyd.

Vriendelik ontvang en alles was skoon en netjies.

Cindy M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy M

Heerlike wegbreek.

Ons het dit vreeslik baie geniet. Ons het lekker Jacuzzi en dit was in die hartjie van die bos. Die luxury tent is net wat mens nodig het om uit die dorp te kom met al die nodige geriewe. Sal definitief weer die plek besoek.

Lookout Safari Lodge se terugvoer

Goeie more Cindy
Baie dankie dat julle ons besoek het- ons hoop om julle binnekort weer te kan akkomodeer.

Lookout Safari Lodge
Madeleen P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen P

Lush beyond words!

Everything about the bush getaway was so amazing. 5-star luxury indeed. Already recommended and will definitely go back. Unforgettable experience. Thank you.

Donovan P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan P

Absolutely stunning, peaceful and comfortable. Would go back any time.

It was more then expected, peaceful, tranquil and picturesque. Would go back anytime.

Luaan B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luaan B

Ongelooflik baie geniet.

Die gasvryheid was ongelooflik, huis was baie netjies en skoon. Het dit alles die moeite werd gemaak die week daar te spandeer.

Marietjie B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B

Rustige ontspan in die bos.

Lookout Safari Lodge is ideaal as jy vir 'n paar dae wil ontsnap van die stad se gejaag. Lekker naby Pretoria en die chalets met die canvas-mure wat heeltemal kan oopmaak gee die gevoel dat jy op 'n luukse safari in die bos is. Hulle wildritte is ook aan te beveel.

Lookout Safari Lodge se terugvoer

Dankie Marietjie. Dit was 'n plesier om julle te ontvang en ons hoop dat julle ons binnekort weer sal besoek by Lookout Safari Lodge.

Lookout Safari Lodge
Vanessa G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa G

Heerlik gewees!

Rus vir die siel.

Stevin H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stevin H

Perfekte ligging. Nie te vêr nie. Pragtige omgewing.

Die konsep van 'n gebou met tentseile wat van onder tot bo oopmaak is 'n wenner. Dit voel of jy in die bos is met smaakvolle meubels en geriewe. Prys is uitstekkend. Het dit baie geniet.

Liza D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liza D

Pragtige en privaat plekkie vir 'n romantiese naweek weg!

Die chalet is so mooi uitgelê. Die "canvas-mure" wat kan oopmaak laat jou deel voel van die bos. En tog is alles so privaat. Dit het gevoel of ons die enigste mense daar is! Eie boma, eie kombuis. En tog het ons die tyd by die swembad net so baie geniet. Die personeel is vriendelik en professioneel. Oor die algemeen 'n ongelooflike lekker naweek! Wens ons kon langer daar bly, maar sal verseker weer kom kuier.

Catherine M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine M

Great weekend.

We loved it, the accommodation was absolutely beautiful and we had a great surprise upon arrival that we had a brand-new Jacuzzi all to ourselves. The units are private from each other and very clean. Audrey, the manager, was fantastic and extremely helpful. The shower was definitely worth mentioning. We had all we needed and really enjoyed our stay, thank you!

Lookout Safari Lodge se terugvoer

Thank you Catherine, for your review.

We are so happy that you enjoyed your stay and we hope that we can accommodate you again in future.

Lookout Safari Lodge
Christo V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V

Rustig en ontspannend.

Was baie opgewonde om my eerste huweliksherdenking te vier met 'n naweek weg. Tot my skok toe ek moes hoor dat die plek vat ek geboek het nie beskikbaar is nie omdat daar 'n kommunikasieprobleem was. Dit was vinnig uitgesorteer gewees en het 'n ander chalet gekry wat dieselfde was as wat ek bespreek het. Die jacuzzi het nie gewerk soos hy moes nie en het nie die water regtig warm gemaak nie. Buiten die jacuzzi wat probleme gegee het was die chalet als wat ek verwag het. Baie netjies, skoon en vriendelike diens.

Lookout Safari Lodge se terugvoer

Hi Christo
Ons is bly dat ons kon uithelp met 'n alternatief nadat die bespreking vir die verkeerde chalet deurgekom het. Ons kon julle na 'n chalet skuif waar ons nog besig was met die installasie van 'n nuwe Jacuzzi.
Kom kuier asseblief weer noudat die installasie voltooi is.
Ons sal julle graag weer wil akkommodeer.

Lookout Safari Lodge
Erik J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erik J

Dit was baie lekker hier, maar daar is een ding wat bietjie gepla het.

Daar is 'n dorpie nie ver van hier af nie en die musiek is bietjie steurend tot laatnag. Ek sou verkies het dat dit bietjie stiller was - miskien is dit net eenheid 1 waar ons gebly het wat die volle brand hiervan voel.

Lookout Safari Lodge se terugvoer

Hallo Erik
Dankie vir jou resensie.
Die plaaslike gemeenskap wat 6 km van die Lookout af is, was baie bly toe die inperking tye verander het. Ons is nou besig om 'n muur te bou by die chalet om die klank van die jolyt van die nabye area bietjie te demp wanneer daar feesvieringe gehou word.
Ek hoop dat julle darem die naggeluide van die jakkalse en zebras gehoor het.

Lookout Safari Lodge
Sharne C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sharne C

Quick weekend away.

We had a lovey stay at Lookout Safari Lodge. Derick and Audrey, managing the lodge, was so friendly and gave us the warmest of welcomes. Thank you both for making our stay so enjoyable! The lodge makes you feel right at home surrounded by the bush.

Lookout Safari Lodge se terugvoer

Thank you for your review. We are happy that you enjoyed your stay with us and hope to see you again soon.

Lookout Safari Lodge
Tanya M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya M

Ongelooflik mooi, stylvol en tog met die bosveld om jou.

Ons verblyf by Lookout Safari Lodge was amazing. Staff is baie oulik. Het selfs 'n komplimentêre sjampanje gekry vir ons herdenking. Alles is skoon en netjies. Dit is baie rustig met al die bos geluide om jou. Die selfdrive roetes is baie nice in die Dinokeng. Ons wou nie huis toe nie en gaan def weer daar draai met ons kids. Dankie.

Ronell V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell V

Pragtige privaat plekkie! Heerlik gebly. Ligging is goed.

Sien sterre.

Steven D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven D

Ontspanend, netjies waarde vir geld

Die diens ontvang was baie goed, die plek is netjies alles mooi opgepas, waarde vir geld. Sal defeinitief weer terug gaan.

Lauren W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren W

Pleasant, peaceful.

Staff were very friendly.

Tanya V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Relaxing. Romantic. Retreat.

We enjoyed our time at the Lookout Lodge. Ideal place to go for a break without your kids. Very private and comfortable. They even have a generator for loadshedding and we didn’t even hear it! You might want to take comfortable camping chairs for your sit around the fire at night.

Cornelia M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia M

Lekker ontspan!

Om vir 'n naweek te kan gaan en net bietjie ontspan van die gejaadge stadslewe is hierdie die perfekte plekkie.

Nezelle J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nezelle J

Ons kuier het gevoel of ons vir familie gaan kuier. Hulle het ons baie tuis laat voel.

Dis 'n pragtige plek met heelwat diere reg rondom. Die watergat reg by die swembad bring baie diere en voëls. Die regte plek vir 'n romantiese wegbreek. Ons sal vir seker weer gaan.

Elvira E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvira E

Rustigheid vir die siel, ontspannend en perfek om tyd saam met lewensmaat te spandeer.

Uitstekende diens vanaf die webtuiste tot by Lookout Safari. Vriendelik, behulpsaam en puik diens. Dit was 'n plesier om die spesiale tyd daar deur te bring.

Lookout Safari Lodge se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Elvira.

Ons is so bly dat julle die wegbreek geniet het en ons hoop dat ons julle binnekort weer sal sien.

Lookout Safari Lodge
Christelle d - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle d

Wat 'n heerlike breek!

Ons het in die deluxe-gesinschalet gebly. Als was net perfek en ons het dit vreeslik baie geniet. Die verblyf was uit die boonste rakke! En baie dankie aan Audrey - ons waardeer jou vriendelikheid. Baie dankie!

Dalene B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene B

Wonderlike ervaring.

Baie dankie aan Audrey en Derick, julle vriendelikheid het dit ekstra spesiaal gemaak. Ons gaan beslis weer kuier.

Adelle K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adelle K

Sal vir seker teruggaan. Amazing plek, net 'n buurman gehad wat sy musiek so bietjie hard gespeel het.

Was baie gasvry en baie behulpsaam gewees. Pragtige plek.

Elaine V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine V

Luukse blaaskans in die bosveld sommer om die draai.

Baie netjiese eenheid en perseel. Ons het nie veel diere gesien nie maar die bos was ruig van al die reën die jaar. Ons bespreking het wel verkeerd gewys blykbaar aan die eienaar se kant en hul het nie my besonderhede gehad nie.

Dianne K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dianne K

Wonderful.

We had a great time. Audrey was fantastic!

Heleen V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V

Modern, netjies en in die hartjie van die bos.

Lieflike verblyf, net buite Pretoria. Die afwerkings en detail van die verblyf-eenhede is iets besonders. Mooiste bad en stort. Was baie vriendelik ontvang, baie dankie. Ons wil beslis weer gaan, maar dalk in koeler maande aangesien dit verskriklik warm was en daar ongelukkig nie lugverkoeling is nie.

Lizelle V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V

Absoluut fantasties!

Ek sal Lookout Safari Lodge hoogs aanbeveel vir paartjies wat 'n romantiese wegbreek soek.

Lookout Safari Lodge se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Lizelle. Ons is bly dat julle die bos wegbreek geniet het en hoop om julle weer te sien.

Lookout Safari Lodge
Maryke S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke S

Rustigheid.

Ons was hartlik verwelkom en daar was ekstra gedoen vir ons huwelikherdenking teen 'n koste. Ons het die rustigheid vreeslik geniet!

Lookout Safari Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, ons is bly dat jy die naweek geniet het en sien uit om julle weer te ontvang.

Lookout Safari Lodge
Monique M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique M

By ver die rustigste naweek wat ons nog gehad het.

'n Wonderlike plek vir 'n romantiese wegbreek. Uiters rustig, baie netjies en mens voel so tuis.

Lookout Safari Lodge se terugvoer

HI Monique,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons is bly dat julle die wegbreek geniet het en net rustig kon wees. Ons sien uit om julle weer tesien!

Lookout Safari Lodge
Lucinda F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda F

Amazing.

Naweek was WOW! Ons sal beslis weer gaan, skoon, netjies, rustig. Ons het zebras gesien toe ons in die swembad sit wat so mooi was, alle soorte voëls wat saam sing in die oggend.

Lookout Safari Lodge se terugvoer

Ons waardeer jou positiewe terugvoer en is bly dat julle die wegbreek geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Lookout Safari Lodge
Bennie T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie T

Heerlik ontspannend met 'n bosgevoel.

Dit is lekker naby die stad maar gee mens 'n lekker bosgevoel terwyl die swembad 'n lafenis in die hitte was. Die kombuis is oulik maar net genoeg vir ons. As jy uitgebreid wil kook sal die gemeenskaplike kombuis beter wees. Vriendelike diens.

Lookout Safari Lodge se terugvoer

Hi Bennie

Dankie vir jou resensie. Ons is so bly dat julle die tydjie geniet het en hoop om julle gou weer te sien!

Lookout Safari Lodge
Dirkie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirkie V

Heerlik ontspanne plek.

Jammer net van die storte wat nie voldoende warm water gehad het nie. Ons het ook geweldige las van kakkerlakke gehad wat heel veeleisend was. Ons was in die gesinseenheid. Ek sal nie somer maande aanbeveel nie, a.g.v. die kakkerlakke.

Lookout Safari Lodge se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer.

Ons het ondertussen nuwe gas toevoer op die waterstelsels laat aanbring en ons maandelikse pes beheer veg die oorlog met die goggas in die bos.

Lookout Safari Lodge
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Klipdrift 101, Dinokeng Wildreservaat, 15 km vanaf Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c10a4afa203858bdcb02f716421388c97224c654c95d1b4b4116858b4e208049915e7863bd865c947b728199bc8001f817a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 N1, Klipdrift 101 Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.38819150119 28.340699864242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang