Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lookout Safari Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Lungile S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Relaxing. Audrey is a great host. We had an amazing experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrina Magdalena M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Romanties, rustig en privaat. Dit was heerlik rustig en baie privaat. Skoon en netjies en als wat mens nodig het. Kol Kol jacuzzi was 'n wenner en met die vroegoggend game drive het ons so baie diere gesien! As jy rustigheid, privaatheid en romantiek soek, is Lookout die regte plek. Ek kan beslis Lookout aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantastiese! Wat 'n fantastiese lekker plek! Ons het so lekker ontspan. Die bos rondom 'n mens is sielekos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vriendelik onthaal en lekker uitgerus. Verblyf was fantasties. Baie netjies en skoon. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik, rustig en baie mooi. Ons het 'n baie aangename verblyf gehad. Akkommodasie was skoon en baie goed toegerus met alles wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Sielsverfrisend en rustig. Ons het baie lekker gebly. Soggens kan jy maar diere voor jou stoep verwag. Ons het Sondagoggend in ons bed gelê en na zebras gekyk wat etlike meters van ons af geloop en geëet het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zinhle L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Worth it, loved and best birthday stay. Thank you for the great stay, loved everything about the place, clean, modern but still gives you the bush experience. The lodge has everything you need in a self-catering unit, plus it's such a peaceful place.️

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Lookout Safari Lodge
Thank you Zinhle Langa, it was a pleasure hosting you and we would love to accommodate you again.

Ellie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Alles is netjies. Baie vriendlike staf. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Lookout Safari Lodge
Dankie, ons is bly dat julle die wegbreek geniet het en hoop om julle weer te akkommodeer.

Bernadette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Vredevol. Baie lekker. Vriendelike personeel en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Lookout Safari Lodge
Dankie, Bernadette- dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ons hoop om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Klipdrift 101, Dinokeng Wildreservaat, 15 km vanaf Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c10a4afa203858bdcb02f716421388c97224c654c95d1b4b4116858b4e208049915e7863bd865c947b728199bc8001f817a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 N1, Klipdrift 101 Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.38819150119 28.340699864242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang