Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lookout Safari Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Willem Adriaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beautiful stay. Was amazing, great experience, would definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntakadzeni David M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Perfect location for retreat. Our stay was perfect and enjoyable. The fun was spoiled by a snake in our Jacuzzi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lungile S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Relaxing. Audrey is a great host. We had an amazing experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Beste plek in Dinokeng. Fantasties. Hulle is vriendelik en dit is perfek vir 'n naweek weg.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Ontspannend. Die foto's op die webtuiste lyk wel soos die plekkie. Maar nie heeltemal nie. Het vir seker meer verwag. Was nog steeds uitmuntend netjies. Bietjie duur vir Chalet 3. Het nog steeds baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Jacomien M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Rustigheid vir die siel. Ons het ons week vreeslik geniet by julle.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrina Magdalena M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Romanties, rustig en privaat. Dit was heerlik rustig en baie privaat. Skoon en netjies en als wat mens nodig het. Kol Kol jacuzzi was 'n wenner en met die vroegoggend game drive het ons so baie diere gesien! As jy rustigheid, privaatheid en romantiek soek, is Lookout die regte plek. Ek kan beslis Lookout aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantastiese! Wat 'n fantastiese lekker plek! Ons het so lekker ontspan. Die bos rondom 'n mens is sielekos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vriendelik onthaal en lekker uitgerus. Verblyf was fantasties. Baie netjies en skoon. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik, rustig en baie mooi. Ons het 'n baie aangename verblyf gehad. Akkommodasie was skoon en baie goed toegerus met alles wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Klipdrift 101, Dinokeng Wildreservaat, 15 km vanaf Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c10a4afa203858bdcb02f716421388c97224c654c95d1b4b4116858b4e208049915e7863bd865c947b728199bc8001f817a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 N1, Klipdrift 101 Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.38819150119 28.340699864242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang